Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: IT-terme
Selfde geld vir my – dankie, Samuel.
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 12 September 2022 19:07 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme On 12/09/2022 16:58, Minette Visagie wrote: Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:Presies, dit gaan enersyds oor uitspraak en andersyds oor of jy die re?l oor die koppelteken ná 'n verbindingsklank wil toepas of nie. Ma.w. wat is vir jou belangriker -- om nie vir die proefleser geleentheid te gee om te kan aandui dat jy 'n spelre?l oortree het nie OF om te skryf op 'n manier wat vir die leser natuurlik klink. In my soort vertaalwerk is wat die proefleser dink belangriker as wat die leser dink (want my kli?nt praat nie Afrikaans nie en die vraag of my kli?nt my in die toekoms nog gaan werk gee hang af van of die proefleser foute in my werk kan vind wat werklike foute is). Samuel |
||
Re: IT-terme
On 12/09/2022 16:58, Minette Visagie wrote:
Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:Presies, dit gaan enersyds oor uitspraak en andersyds oor of jy die re?l oor die koppelteken ná 'n verbindingsklank wil toepas of nie. Ma.w. wat is vir jou belangriker -- om nie vir die proefleser geleentheid te gee om te kan aandui dat jy 'n spelre?l oortree het nie OF om te skryf op 'n manier wat vir die leser natuurlik klink. In my soort vertaalwerk is wat die proefleser dink belangriker as wat die leser dink (want my kli?nt praat nie Afrikaans nie en die vraag of my kli?nt my in die toekoms nog gaan werk gee hang af van of die proefleser foute in my werk kan vind wat werklike foute is). Samuel |
||
Re: IT-terme
开云体育Aha!! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 12 September 2022 16:59 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:? ? Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan daar in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken ná 'n verbindingsklank nie. ? On Mon, 12 Sep 2022, 16:55 Minette Visagie via , <minetta.visagie=[email protected]> wrote:
|
||
Re: IT-terme
Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:? Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan daar in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken ná 'n verbindingsklank nie. On Mon, 12 Sep 2022, 16:55 Minette Visagie via , <minetta.visagie=[email protected]> wrote:
|
||
Re: IT-terme
Dankie vir interessante notas, Samuel en Tony.? Gasmens/gaspersoon klink vir my te veel na die een wat my gasvoorraad moet hanteer!? On Mon, 12 Sep 2022, 16:38 Tony Moen, <transed@...> wrote:
|
||
Re: IT-terme
开云体育Dankie vir al die stuiwers! ? Dit is interessant dat hulle verskillende kleure het. ? Wat herstel en terugstel betref: Mens sou kon sê ”herstel” beteken heelmaak. Maar ’n wagwoord is nie herstelbaar nie. As hy nie werk nie, gooi jy hom weg. Wat jy eintlik doen is: kies ’n nuwe wagwoord. (Dit help om te onthou mens vertaal idees/gedagtes, nie (net) woorden nie.)
Aan die ander kant doen die reset-knoppie in ’n rekenaar presies wat die WAV sê. Maak jou gemors (onwettige bevel, bevrore skerm…) ongedaan deur die van voor af te begin met die oorspronklike stellings. En om gou nog Sam se stuiwer te erken, wat nou net aangekom het: Ek ken terugstel net vanuit die masjineringsbedryf. Op ’n freesbank (ou modelle, nie CNC/CAD0 nie) kan jy die dwarsslee met die beitel in heen en weer skuif vir verskillende bewerkings, en terugstel beteken jy skuif die slee terug na die beginpunt (zeroing). Maar mens kan dit wel vir “nuwe wagwoord” oorweeg. Prewel dit net lank genoeg. ? Wat die verbindings-s betref: lyk asof hy op ’n uitgerekte siekbed lê. Toe ek dekades gelede die eerste keer “werkwinkel” hoor was ek vas oortuig dis ’n spelfout. Nou is daar steeds meer gevalle waar die -s opsioneel of weg is. Maar na my mening spreek mens mos wel die -s uit (veral na -ing- woorde), en dat daar in die geskrewe vorm ’n koppelteken staan het niks met die uitspraak te doen nie. ? In Alewyn Lee se handleidingkie is daar heelwat gevalle van opsionele -s’e. ? En die host kan wat my betref ook maar gasheer wees. Al sou iemand hier of daar iets brom van male chauvinist pigs en “gasmens” voorstel (that’s a lot of gas/hot air!). As diere ook gashere/-vroue vir parasiete kan wees, kan ’n boks vol elektronika seker ook daardie naam kry. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 12 September 2022 12:15 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Tony Aangesien die armbeurs nog omgestuur word, hier is my stuiwertjie:? ? Die WAV gee die volgende vir reset button: herstelknoppies?(rekenaar)?Knoppie wat gedruk word om vorige opdragte en veranderinge ongedaan te maak sodat alles weer is soos dit oorspronklik was. ? Ek stem dus vir herstel wagwoord. ? Ek sal die verbindings-s in gebruikers-ID gebruik. AWS het verbindings-s opgeneem. Pharos gee slegs die vol vorm gebruikersidentifikasie.? ? Vir settings lyk my is bloot instellings in orde. Ek sien wel die samestelling internetstellings in die Tweetalige Skoolwoordeboek in Pharos. As stellings nie verwarring met 'statements' kan veroorsaak mie, is dit seker in orde. ? Host blyk maar gasheer te wees. Ek sien nie iets anders nie.? ? Groetnis ? ? On Fri, 09 Sep 2022, 13:10 Tony Moen, <transed@...> wrote:
|
||
Re: IT-terme
On 09/09/2022 11:25, Tony Moen wrote:
Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug?My voorkeure is: - stel wagwoord terug - ek hou van die vorm sonder die "s" - in dié geval dink ek gasheer - gewoon instellings Samuel |
||
Re: IT-terme
Tony Aangesien die armbeurs nog omgestuur word, hier is my stuiwertjie:? Die WAV gee die volgende vir reset button: herstelknoppies?(rekenaar)?Knoppie wat gedruk word om vorige opdragte en veranderinge ongedaan te maak sodat alles weer is soos dit oorspronklik was. ? Ek stem dus vir herstel wagwoord. Ek sal die verbindings-s in gebruikers-ID gebruik. AWS het verbindings-s opgeneem. Pharos gee slegs die vol vorm gebruikersidentifikasie.? Vir settings lyk my is bloot instellings in orde. Ek sien wel die samestelling internetstellings in die Tweetalige Skoolwoordeboek in Pharos. As stellings nie verwarring met 'statements' kan veroorsaak mie, is dit seker in orde. Host blyk maar gasheer te wees. Ek sien nie iets anders nie.? Groetnis On Fri, 09 Sep 2022, 13:10 Tony Moen, <transed@...> wrote:
|
||
Re: IT-terme
开云体育Hi Tony en Leona,
My stuiwer in die armebeurs, maar baie stuiwers maak vol! Geniet julle week as julle kan, Kas ? ? Sent from for Windows ? From: Leona Labuschagne
Sent: Monday, 12 September 2022 10:40 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Hallo Tony Weet nie hoe reg dit is nie, maar ek sou sê: ?
? LEKKER WEEK, ZALANGERS! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen ? Kry die volgende in die konteks van ’n mediese studie: ? Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug? User ID – gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s) Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting – (lêer)bediener? gasheer? Go to the Settings on your device – gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings? ? ? ? |
||
Re: IT-terme
开云体育Hallo Tony Weet nie hoe reg dit is nie, maar ek sou sê: ?
? LEKKER WEEK, ZALANGERS! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, 09 September 2022 11:26 To: [email protected] Subject: [ZaLang] IT-terme ? Kry die volgende in die konteks van ’n mediese studie: ? Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug? User ID – gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s) Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting – (lêer)bediener? gasheer? Go to the Settings on your device – gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings? ? ? |
||
IT-terme
开云体育Kry die volgende in die konteks van ’n mediese studie: ? Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug? User ID – gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s) Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting – (lêer)bediener? gasheer? Go to the Settings on your device – gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings? ? ? |
||
Friday funnies
开云体育There’s this curious family Stein There’s Gertie, there’s Ep and there’s Ein. Gert’s novels are bunk Ep’s statues are junk And nobody understands Ein. ? That’s the easy one to work out. ? If you have nothing specific in mind for the weekend, ponder this while you wonder: ? If you were omnipotent, would you be able to create an object you couldn’t lift? ? I vaguely recall having worked this out a long time ago, but can’t remember how I did it. |
||
Re: enactive learning > A Dankie
开云体育Dankie vir jou moeite, Tony. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 06 September 2022 10:35 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] enactive learning > A ? Het gaan soek wat enactive beteken. ? Educalingo.com: The definition of?enactive?in the?dictionary?is?used to describe a way of interacting with the environment that is based on knowledge gained through physical actions and motor skills. ? Enactive (0 - 1 year) Thinking is based entirely on physical actions, and infants learn by doing, rather than by internal representation (or thinking). It involves encoding physical action based information and storing it in our memory. (Jerome Bruner’s research on children's cognitive development proposed three 'modes of representation':?Enactive representation (based on action);?Iconic representation (based on images);?Symbolic representation (based on language) ? Klink vir my na iets soos “handelingsgebaseerde leer”. “Voortvloeiende” leer dek sowat die helfte van die betekenis van “enactive”; leer kan volgens Bruner voortvloei uit fisieke handelinge/aksies/optrede, op beelde of voorstellings of uit die hantering van simbole.? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Learning from our own consequential behaviour is called … learning. ? Om uit jou eie voortvloeiende gedrag te leer, word ... leer genoem. Ek het dit voorlopig met uitvoerende leer vertaal. ? My Sielkundewoordeboek lewer niks op nie. Kan iemand help? ? Groete Lynette |
||
Re: Blast!
开云体育Ek stem saam met “ek het DIT gate uit geniet”. Jou laaste sin is oorbekend, hahaha! ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, 06 September 2022 10:34 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Blast! ? “Ek het myself (gate uit) geniet” sou ek beslis ook afkeur. Mens geniet iets, nie jouself nie. Op Boer soek ’n Vrou sê iemand dit egter wel presies so (Google: Youtube). Maar “Hoe was die partytjie toe?” “Man, ek het dit nou gate uit geniet” is nie nabootsing van Engels nie. ? Origens is “pret” vir my oor glad te mak. Bleeksielig, soos Kas sê. Dit mis die krag van “blast”. Ek vermoed dis jare gelede voorgestel vir “it’s fun” - dis pret. ? Ek kry wel “gate uit geniet” op Google, maar nie in my WAT, HAT, Viva of WAV nie. Die etimologie kon ek ook nie bepaal nie (Nienaber & Boshoff; Etim. Wdb van Afr. (Supplement). ? Maar die naspeur van “gat” was interessant, en het my herinner aan ’n lang vergete grappie: “Hoe was julle besoek aan MIlnerton toe?” “Die wind was so sterk, hy’t Karel se hoed afgeruk en tot agter die branders gewaai.” “Nè! En toe?” “Nee, toe lag Pieter sy gat af!” ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Stella ? Middag Tony ? Ek het di took aql baie gehoor, maar dit klink te veel na die Engelse “I enjoyed myself ? Ons is geleer “ek kan my/myself geniet” heeltemal verkeerd is. Kan die “gate uit” dit suiwer Afrikaans maak? ? Afrikaanssprekendes hou ook baie van “fun” pleks van “pret ? Ek is outyds en gebruik net “pret”. Dis ‘n ptrettige woordjie ;) ? Groete Stella ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Bietjie laat, maar nogtans: “ek het my gate uit geniet” het ek al baie gehoor. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans. ? On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
?
|
||
Re: Blast!
开云体育“Ek het myself (gate uit) geniet” sou ek beslis ook afkeur. Mens geniet iets, nie jouself nie. Op Boer soek ’n Vrou sê iemand dit egter wel presies so (Google: Youtube). Maar “Hoe was die partytjie toe?” “Man, ek het dit nou gate uit geniet” is nie nabootsing van Engels nie. ? Origens is “pret” vir my oor glad te mak. Bleeksielig, soos Kas sê. Dit mis die krag van “blast”. Ek vermoed dis jare gelede voorgestel vir “it’s fun” - dis pret. ? Ek kry wel “gate uit geniet” op Google, maar nie in my WAT, HAT, Viva of WAV nie. Die etimologie kon ek ook nie bepaal nie (Nienaber & Boshoff; Etim. Wdb van Afr. (Supplement). ? Maar die naspeur van “gat” was interessant, en het my herinner aan ’n lang vergete grappie: “Hoe was julle besoek aan MIlnerton toe?” “Die wind was so sterk, hy’t Karel se hoed afgeruk en tot agter die branders gewaai.” “Nè! En toe?” “Nee, toe lag Pieter sy gat af!” ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Stella
Sent: Monday, 05 September 2022 13:16 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Blast! ? Middag Tony ? Ek het di took aql baie gehoor, maar dit klink te veel na die Engelse “I enjoyed myself ? Ons is geleer “ek kan my/myself geniet” heeltemal verkeerd is. Kan die “gate uit” dit suiwer Afrikaans maak? ? Afrikaanssprekendes hou ook baie van “fun” pleks van “pret ? Ek is outyds en gebruik net “pret”. Dis ‘n ptrettige woordjie ;) ? Groete Stella ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Bietjie laat, maar nogtans: “ek het my gate uit geniet” het ek al baie gehoor. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans. ? On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
?
|
||
Re: enactive learning > A
开云体育Het gaan soek wat enactive beteken. ? Educalingo.com: The definition of?enactive?in the?dictionary?is?used to describe a way of interacting with the environment that is based on knowledge gained through physical actions and motor skills. ? Enactive (0 - 1 year) Thinking is based entirely on physical actions, and infants learn by doing, rather than by internal representation (or thinking). It involves encoding physical action based information and storing it in our memory. (Jerome Bruner’s research on children's cognitive development proposed three 'modes of representation':?Enactive representation (based on action);?Iconic representation (based on images);?Symbolic representation (based on language) ? Klink vir my na iets soos “handelingsgebaseerde leer”. “Voortvloeiende” leer dek sowat die helfte van die betekenis van “enactive”; leer kan volgens Bruner voortvloei uit fisieke handelinge/aksies/optrede, op beelde of voorstellings of uit die hantering van simbole.? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Monday, 05 September 2022 12:57 To: [email protected] Subject: [ZaLang] enactive learning > A ? Learning from our own consequential behaviour is called … learning. ? Om uit jou eie voortvloeiende gedrag te leer, word ... leer genoem. Ek het dit voorlopig met uitvoerende leer vertaal. ? My Sielkundewoordeboek lewer niks op nie. Kan iemand help? ? Groete Lynette |
||
Amper iets soos gevolgdraend
On Mon, 05 Sep 2022, 17:28 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
||
Re: enactive learning > A
开云体育Het ‘consequential’ nie dalk met ‘leer uit die *gevolge* van jou dade’ te make nie? _____________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Monday, 05 September 2022 12:57 To: [email protected] Subject: [ZaLang] enactive learning > A ? Learning from our own consequential behaviour is called … learning. ? Om uit jou eie voortvloeiende gedrag te leer, word ... leer genoem. Ek het dit voorlopig met uitvoerende leer vertaal. ? My Sielkundewoordeboek lewer niks op nie. Kan iemand help? ? Groete Lynette |
||
Re: Blast!
Mens moet net pasop dat jy nie van Afrikaans 'n rigiede bleeksiel maak nie. On Mon, 05 Sep 2022, 13:16 Stella, <stellan@...> wrote:
|
||
Re: Blast!
开云体育Middag Tony ? Ek het di took aql baie gehoor, maar dit klink te veel na die Engelse “I enjoyed myself ? Ons is geleer “ek kan my/myself geniet” heeltemal verkeerd is. Kan die “gate uit” dit suiwer Afrikaans maak? ? Afrikaanssprekendes hou ook baie van “fun” pleks van “pret ? Ek is outyds en gebruik net “pret”. Dis ‘n ptrettige woordjie ;) ? Groete Stella ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 05 September 2022 12:57 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Blast! ? Bietjie laat, maar nogtans: “ek het my gate uit geniet” het ek al baie gehoor. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans. ? On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
|