Middag Tony
?
Ek het di took aql baie gehoor, maar dit klink te veel na die Engelse ¡°I enjoyed myself
Ons is geleer ¡°ek kan my/myself geniet¡± heeltemal verkeerd is. Kan die ¡°gate uit¡± dit suiwer Afrikaans maak?
Afrikaanssprekendes hou ook baie van ¡°fun¡± pleks van ¡°pret
Ek is outyds en gebruik net ¡°pret¡±. Dis ¡®n ptrettige woordjie ;)
Groete
Stella
Bietjie laat, maar nogtans: ¡°ek het my gate uit geniet¡± het ek al baie gehoor.
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas SmitSent: Wednesday, 31 August 2022 18:50To: [email protected]Subject: Re: [ZaLang] Blast!
Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans.
On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
On 31/08/2022 17:56, Lynette Posthumus via wrote:> Hoe vertaal ek die sleng woord ¡°blast¡± in die sin: I had a blast; met > een woord?Kan jy kroek en "vetpret" gebruik?Samuel