Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Nog nie Vrydag nie
开云体育An error of obeliskian proportions! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, 15 September 2022 15:23 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Nog nie Vrydag nie ? Hallo almal ? Ek het my erg verkneukel aan wat ek in ‘n vraestel sien. ? Indicated with an asterix *??? ? ? Geniet hom! Groete Lynette ? ? ? |
Re: Nog nie Vrydag nie
开云体育Dankie Lynette, jy’t my dag gemaak!? ?: - ) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, 15 September 2022 15:23 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Nog nie Vrydag nie ? Hallo almal ? Ek het my erg verkneukel aan wat ek in ‘n vraestel sien. ? Indicated with an asterix *??? ? ? Geniet hom! Groete Lynette ? ? ? |
Re: slipped disk, OTC
a slipped disc 'n verskuifde werwel ALDUS Afrikaans-Engels/English-Afrikaans
toggle quoted message
Show quoted text
Dictionary -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen Sent: 14 September 2022 12:35 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] slipped disk, OTC Daardie Rompel klink vir my nogal bruikbaar... dankie! -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 14 September 2022 11:46 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] slipped disk, OTC On 14/09/2022 11:36, Tony Moen wrote: Brink en Snyman het nie “slipped disc” nie. Wat is dit in Afrikaans?Rompel se verpleegsterswoordeboek sê: slipped disc, (werwel)kraakbeenverskuiwing Kan mens OTC (over the counter medicine) as nievoorskrifmedisyneJa, ek verkies dit ook: nievoorskrifmedisyne. Ek het al toonbankmedisyne te?gekom. Samuel |
Nog nie Vrydag nie
开云体育Hallo almal ? Ek het my erg verkneukel aan wat ek in ‘n vraestel sien. ? Indicated with an asterix *??? ? ? Geniet hom! Groete Lynette ? ? ? |
Re: dumping > A
Dit is ook in die WAT. On Wed, 14 Sep 2022, 12:54 Kas Smit, <kassiegoat@...> wrote:
|
Re: slipped disk, OTC
开云体育Wat van skyfverskuiwing? Die konteks sal tog sê waarmeer jy te doen het. Kas ? Sent from for Windows ? From: Samuel Murray
Sent: Wednesday, 14 September 2022 11:46 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] slipped disk, OTC ? On 14/09/2022 11:36, Tony Moen wrote: ? > Brink en Snyman het nie “slipped disc” nie. Wat is dit in Afrikaans? > Werwelskyfbreuk? ? Rompel se verpleegsterswoordeboek sê: ? slipped disc, (werwel)kraakbeenverskuiwing ? > Kan mens OTC (over the counter medicine) as nievoorskrifmedisyne > vertaal, of is daar iets korters? ? Ja, ek verkies dit ook: nievoorskrifmedisyne.? Ek het al toonbankmedisyne te?gekom. ? Samuel ? ? ? ? ? ? |
Re: dumping > A
开云体育Lynette, dumping in Afr. uitgespreek ken ek al baie lank. Die ‘n figuurlike gebruik, nie soos die een buite die dorp nie. Ek het dit ook al in die media gesien. ? Sent from for Windows ? From: Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Wednesday, 14 September 2022 11:31 To: [email protected] Subject: [ZaLang] dumping > A ? Kyk wat sien ek in “The New Business Dictionary”: ? dumping dumping?dumping?(eg of goods) ? Is julle braaf genoeg om dumping in Afrikaans te gebruik? ? ? ? |
Re: slipped disk, OTC
Daardie Rompel klink vir my nogal bruikbaar... dankie!
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 14 September 2022 11:46 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] slipped disk, OTC On 14/09/2022 11:36, Tony Moen wrote: Brink en Snyman het nie “slipped disc” nie. Wat is dit in Afrikaans?Rompel se verpleegsterswoordeboek sê: slipped disc, (werwel)kraakbeenverskuiwing Kan mens OTC (over the counter medicine) as nievoorskrifmedisyneJa, ek verkies dit ook: nievoorskrifmedisyne. Ek het al toonbankmedisyne te?gekom. Samuel |
Re: dumping > A
Watter beswaar kon daar nou teen "storting" gewees het??
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 14 September 2022 11:45 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] dumping > A On 14/09/2022 11:30, Lynette Posthumus via groups.io wrote: Kyk wat sien ek in “The New Business Dictionary”:Jy moet hom net op sy Afrikaans uitspreek: d???mping. HAT5 het hom ook: dump, gedump. Samuel |
Re: slipped disk, OTC
On 14/09/2022 11:36, Tony Moen wrote:
Brink en Snyman het nie “slipped disc” nie. Wat is dit in Afrikaans? Werwelskyfbreuk?Rompel se verpleegsterswoordeboek sê: slipped disc, (werwel)kraakbeenverskuiwing Kan mens OTC (over the counter medicine) as nievoorskrifmedisyne vertaal, of is daar iets korters?Ja, ek verkies dit ook: nievoorskrifmedisyne. Ek het al toonbankmedisyne te?gekom. Samuel |
Re: dumping > A
On 14/09/2022 11:30, Lynette Posthumus via groups.io wrote:
Kyk wat sien ek in “The New Business Dictionary”:Jy moet hom net op sy Afrikaans uitspreek: d???mping. HAT5 het hom ook: dump, gedump. Samuel |
slipped disk, OTC
开云体育Brink en Snyman het nie “slipped disc” nie. Wat is dit in Afrikaans? Werwelskyfbreuk? Kan mens OTC (over the counter medicine) as nievoorskrifmedisyne vertaal, of is daar iets korters? |
dumping > A
开云体育Kyk wat sien ek in “The New Business Dictionary”: ? dumping dumping?dumping?(eg of goods) ? Is julle braaf genoeg om dumping in Afrikaans te gebruik? ? ? |
Re: IT-terme
开云体育Ja, dit het by my ook opgeborrel… ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 12 September 2022 16:55 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Dankie vir interessante notas, Samuel en Tony.? ? Gasmens/gaspersoon klink vir my te veel na die een wat my gasvoorraad moet hanteer!? ? On Mon, 12 Sep 2022, 16:38 Tony Moen, <transed@...> wrote:
|
Re: IT-terme
Ja, ek kon ook nie so iets kry nie (maar ek het nie lank gesoek nie).
toggle quoted message
Show quoted text
Jou punt dat ’n puntenerige nasiener jou reputasie in die bedryf nadelig kan be?nvloed het natuurlik meriete. In sommige opdragte word egter wel voorsiening gemaak dat die vertaler op die nasiener se veranderings kommentaar kan lewer, en dan sou mens so 'n defekte nasienersopinie kan weerlê. Sophia se mening is na my mening goeie gesag. Nigtans bly dit ’n netelige kwessie. In sommige gevalle het ek al die standpunt ingeneem dat ek alle redelike sorg aan die dag gelê het in die gelewerde werk, maar dat ek geen verantwoordelikheid aanvaar vir wat die opdraggewer daarna met die teks aanvang nie. Dit was in die geval waar ek onsinnige tergugvoer van die opdraggewer gekry het, en dit kan ook toepaslike wees waar iemand jou werk agterna grafies verwerk en woorde verkeerd afbreek. Mens kan soortgelyke vrywaringstellings op talle produkte kry (gom, verf ens.) - "ons produk is goed, maar ons het geen beheer oor wat die koper daarmee aanvang nie, dus waarborg ons niks". -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Tuesday, 13 September 2022 11:02 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme On 13/09/2022 10:02, Tony Moen wrote: Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oorDis re?l 12.5 in die 2017 AWS, en jy's reg, daardie re?l geld spesifiek vir lang woorde wat opgebreek word. Dit is egter ook die enigste re?l in die hele AWS wat ek kon kry wat gaan oor 'n koppelteken en 'n verbinding-s. Re?l 15.5 gaan slegs oor samestellings waarvan die afkorting in die eerste lid staan (bv. "IK-toets" en nie "toets-IK" nie). Die AWS spreek hom nie sover ek kan sien glad nie uit oor samestellings met afkortings waarin die afkorting in die tweede lid staan nie. Samuel |
Re: IT-terme
开云体育Volgens Lee bl 2: “Feitlik altyd na -eur, -ing, -er (as die woord op -er ’n mens aandui, bv skildersesel maar skilderkuns, wewersgilde maar wewervo?l)” ? Vir die meervoud sou ek inderdaad ook gebruikers-ID’s verwag. Die konteks sal na alle waarskynlikheid enige onsekerheid uit die weg ruim: “Gebruikers moet hul gebruikers-ID’s veilig hou” “sleutel jou gebruikers-ID in” ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, 13 September 2022 10:58 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Op ’n ander noot, kan “gebruikers-ID” nie dalk verkeerd gelees word as meervoud met enkelvoud “gebruiker-ID” – nee, meervoud moet dan seker gebruikers-ID’s” wees? Ek is nou heeltemal deurmekaar.? Sou dit nie beter wees om te sê “Gebruiker se ID” of ID van verbruiker” nie? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen ? Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse. Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse verkeerd gespel sou wees. Vanselfsprekend, as mens die -s beskou as die gom tussen twee woorde. Waarvoor die gom as die dele nie teen mekaar gedruk word nie? ? Myns insiens dek hierdie re?l nie die gebruik van die voegsel-s nie, maar van die koppelteken in die konteks van leesbaarheid. Hy geld ewe min vir ’n geval soos “Woorde wat die voegsel-s neem word soos volg aangedui: aandags-“ (A. Lee, bl 18). ? As mens dan die -s in gebruikers-ID wil afskiet, moet mens die regte kanon kies. En re?l 15.5(b) is nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie ? Ek lees en neem ter harte - dankie! ? On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: IT-terme
On 13/09/2022 10:02, Tony Moen wrote:
Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse.Dis re?l 12.5 in die 2017 AWS, en jy's reg, daardie re?l geld spesifiek vir lang woorde wat opgebreek word. Dit is egter ook die enigste re?l in die hele AWS wat ek kon kry wat gaan oor 'n koppelteken en 'n verbinding-s. Re?l 15.5 gaan slegs oor samestellings waarvan die afkorting in die eerste lid staan (bv. "IK-toets" en nie "toets-IK" nie). Die AWS spreek hom nie sover ek kan sien glad nie uit oor samestellings met afkortings waarin die afkorting in die tweede lid staan nie. Samuel |
Re: IT-terme
开云体育Op ’n ander noot, kan “gebruikers-ID” nie dalk verkeerd gelees word as meervoud met enkelvoud “gebruiker-ID” – nee, meervoud moet dan seker gebruikers-ID’s” wees? Ek is nou heeltemal deurmekaar.? Sou dit nie beter wees om te sê “Gebruiker se ID” of ID van verbruiker” nie? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, 13 September 2022 10:02 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse. Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse verkeerd gespel sou wees. Vanselfsprekend, as mens die -s beskou as die gom tussen twee woorde. Waarvoor die gom as die dele nie teen mekaar gedruk word nie? ? Myns insiens dek hierdie re?l nie die gebruik van die voegsel-s nie, maar van die koppelteken in die konteks van leesbaarheid. Hy geld ewe min vir ’n geval soos “Woorde wat die voegsel-s neem word soos volg aangedui: aandags-“ (A. Lee, bl 18). ? As mens dan die -s in gebruikers-ID wil afskiet, moet mens die regte kanon kies. En re?l 15.5(b) is nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie ? Ek lees en neem ter harte - dankie! ? On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: IT-terme
开云体育Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse. Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse verkeerd gespel sou wees. Vanselfsprekend, as mens die -s beskou as die gom tussen twee woorde. Waarvoor die gom as die dele nie teen mekaar gedruk word nie? ? Myns insiens dek hierdie re?l nie die gebruik van die voegsel-s nie, maar van die koppelteken in die konteks van leesbaarheid. Hy geld ewe min vir ’n geval soos “Woorde wat die voegsel-s neem word soos volg aangedui: aandags-“ (A. Lee, bl 18). ? As mens dan die -s in gebruikers-ID wil afskiet, moet mens die regte kanon kies. En re?l 15.5(b) is nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Tuesday, 13 September 2022 09:00 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Ek lees en neem ter harte - dankie! ? On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: IT-terme
Ek lees en neem ter harte - dankie! On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Selfde geld vir my – dankie, Samuel. |