Re: enactive learning > A
Het ¡®consequential¡¯ nie dalk met ¡®leer uit die *gevolge* van jou dade¡¯ te make nie? _____________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io Sent: Monday, 05 September 2022 12:57 To: [email protected] Subject: [ZaLang] enactive learning > A? Learning from our own consequential behaviour is called ¡ learning. ? Om uit jou eie voortvloeiende gedrag te leer, word ... leer genoem. Ek het dit voorlopig met uitvoerende leer vertaal. ? My Sielkundewoordeboek lewer niks op nie. Kan iemand help? ? Groete Lynette
|