¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Blast!


 

¿ªÔÆÌåÓý

¡°Ek het myself (gate uit) geniet¡± sou ek beslis ook afkeur. Mens geniet iets, nie jouself nie. Op Boer soek ¡¯n Vrou s¨º iemand dit egter wel presies so (Google: Youtube).

Maar ¡°Hoe was die partytjie toe?¡± ¡°Man, ek het dit nou gate uit geniet¡± is nie nabootsing van Engels nie.

?

Origens is ¡°pret¡± vir my oor glad te mak. Bleeksielig, soos Kas s¨º. Dit mis die krag van ¡°blast¡±. Ek vermoed dis jare gelede voorgestel vir ¡°it¡¯s fun¡± - dis pret.

?

Ek kry wel ¡°gate uit geniet¡± op Google, maar nie in my WAT, HAT, Viva of WAV nie.

Die etimologie kon ek ook nie bepaal nie (Nienaber & Boshoff; Etim. Wdb van Afr. (Supplement).

?

Maar die naspeur van ¡°gat¡± was interessant, en het my herinner aan ¡¯n lang vergete grappie:

¡°Hoe was julle besoek aan MIlnerton toe?¡±

¡°Die wind was so sterk, hy¡¯t Karel se hoed afgeruk en tot agter die branders gewaai.¡±

¡°N¨¨! En toe?¡±

¡°Nee, toe lag Pieter sy gat af!¡±

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Stella
Sent: Monday, 05 September 2022 13:16
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!

?

Middag Tony

?

Ek het di took aql baie gehoor, maar dit klink te veel na die Engelse ¡°I enjoyed myself

?

Ons is geleer ¡°ek kan my/myself geniet¡± heeltemal verkeerd is. Kan die ¡°gate uit¡± dit suiwer Afrikaans maak?

?

Afrikaanssprekendes hou ook baie van ¡°fun¡± pleks van ¡°pret

?

Ek is outyds en gebruik net ¡°pret¡±. Dis ¡®n ptrettige woordjie ;)

?

Groete

Stella

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 05 September 2022 12:57
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!

?

Bietjie laat, maar nogtans: ¡°ek het my gate uit geniet¡± het ek al baie gehoor.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Wednesday, 31 August 2022 18:50
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!

?

Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans.

?

On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:

On 31/08/2022 17:56, Lynette Posthumus via wrote:

> Hoe vertaal ek die sleng woord ¡°blast¡± in die sin: I had a blast; met
> een woord?

Kan jy kroek en "vetpret" gebruik?

Samuel


?

Virus-free.

Join [email protected] to automatically receive all group messages.