羲堁极郤

Date   
REMOTE :( :( 5
Hallo Kollegas Vergewe my maar ek het nou regtig genoeg gesukkel met ※remote§ dit en ※remote§ dat wat met &indirek* vertaal moet word (nederige verskoning aan diegene wat dit wel so vertaal) --- ek het besluit om ※afstand§ (d.w.s. nie ※afstandbeheerde§) in te werk al bars die bottel, soos: Wanneer u by die PRINTO-afstandwebstelsel aanmeld, sal u *n afstandbesoek kan afhandel. *n Afstandbesoek sluit die volgende afdelings in: afstandstelsel vir die inwinning van data Afstand-data-inskrywings --- net as dit nie anders kan nie U dokter sal u dan in die PRINTO-afstandwebstelsel vir die inwinning van data registreer. Sou julle hiermee kon saamleef, of het enige van julle beter voorstelle, groot asb? L
Started by Leona Labuschagne @ · Most recent @
EN> AF: food craving = eetgier 2
Hallo weer, almal. Ek dink ek het die 'juiste woord' (viz. ons oom LW Hiemstra se passievolle soeke na die 'juiste woorde') vir 'food craving' per Google in die Rooi Rose en netwerk24 opgspoor, nl 'eetgier/eetgiere' Een van julle gaan, of het dalk al, my joppie hieroor gekry om te PR. Sal jy 'voedselversugting' asb na 'eetgier/eetgiere' verander. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Thu, 22 Jul 2021 at 12:36 Subject: EN> AF: food craving To: <[email protected]> Hallo almal Ken iemand tog asseblief die regte tegniese Afrikaans term vir 'food craving'? Wat s那 die sielkundiges? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Sosiale media 3
Hi Julle My ervaring van sosiale media is beperk en ek verkies om dit so te hou, maar nou kom ek soms bemarkingsmateriaal vir studies te? wat vertaal moet word. Dan is daar plasings op Instagram etc, wat hashtags insluit, bv. #fightingcovid19 #pandemic. Moet dit vertaal word? Of is dit soos *n URL wat na reeds bestaande (Engelse) bladsye gaan en dus net so moet bly? Dankie CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa www.charlhattingh.com www.proz.com/profile/2202 www.linkedin.com/pub/charl-hattingh/27/87/287 Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh.
Started by Charl Hattingh @ · Most recent @
EN> AF: food craving 12
Hallo almal Ken iemand tog asseblief die regte tegniese Afrikaans term vir 'food craving'? Wat s那 die sielkundiges? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
EM> AF : booster > skraagdosis? 4
Alweer ek! Soos die gogga die w那reld al meer aan die korthare beet het, moet ons byhou met die woorde ... Baie mense het nou al die eerse dosis van die entstof teen Covi-19 ontvang en daar is selfs al 'n klompie wat die 2e dosis (= 'booster'/booster dose) ontvang het. Ek kry: aanjaagdosis:? booster dose. (E. boost stoot van onder af; versterk; aanjaag) ← Versterkingsdosis. en onderskragingsdosis: booster dose. Dosis van 'n middel wat toegedien word om die effek van 'n vorige toediening te versterk of te verleng. Ek het ook al versterkingsdosis in onlangse navorsingstudietekste te?gekom. Ek ken ook uit my werksdae 'skraagdosis', maar kry dit nie presies so in Pharos of in HAT of ... nie Ek kry wel as ek 'skraagdosis' google (skuus, ek doen dit dikwels om woorde te toets), maar in 'n hele paar oorspronklik Afrikaanse tekste - nie 'google translated' nie 每 die term, maar dan in dieregesondheidskonteks. Iemand uit Potch se Farmasie Dept het dit verlede week met my bespreek. Hulle ken ook die term 'skraagdosis' en verkies dit bo die ander bogenoemdes en sal graag die gebruik van 'skraagdosis' wil vestig. Het julle enige beswaar om skraagdosis te gebruik en in ons TM's op te neem? Of is daar enige ander voorstelle? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
EN > AF : Report/reported: 'rapporteer/gerapporteer' of 'aanmeld/aangemeld' 2
Hallo almal Hier's ek weer met die ou storie - miskien het van jule dit nog nie gehoor nie, want ek kry nog gereeld in tekste oor navorsingstudies dat 'aanmeld' in plaas van 'gerapporteer' gebruik word. Die term 'aanmeld' in gesondheidskonteks word spesifiek gebruik waar daar 'n oordraagbare siekte of toestand van openbare belang voorkom wat in terme van die Wet op Gesondheid van 2003 'aanmeldbaar' (notifiable) is. Daar is 'n hele lang lys van hierdie aanmeldbare siektes, bv TB, hepatitis, polio, ens. (daar word inderdaad af en toe in die pasi?ntkommuikasie na hierdie toestande verwys). Daarom sal, in die geval van navorsingstudies bv. simptome wat die studiedeelnemer ervaar, nie 'aangemeld' word nie, maar wel 'gerapporteer' word. (&aangemeld* is used for notifying specific communicable disease and conditions that are to be &notified* in terms of the SA Health Act, Act 61 of 2003. Hence &report*(= rapporteer) and NOT &notify'). Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers? 5
Hallo almal Het iemand die laaste woord oor of 'n mens 'n spasie insit tussen die groter as (>) of kleiner as (<)-tekens en die syfer wat daarop volg asb.? Skryf ek dus "<6" of "< 6"? Ek hoor graag gou. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Window of tolerance 9
M?re almal! Weet iemand dalk wat window of tolerance is?
Started by Salom谷 Smith @ · Most recent @
EN> AF : redact > rojeer ? 4
Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar is, maar met 'redact' word die woord heeltemal 'bedek' - met bv. 'n baie dik pen. Ek ken ook 'rojeer' = rojeer cancel, delete, maar is dit woord wat in hierdie konteks gebruik word? Wie kan help asseblief? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Legalese 22
Hallo Almal Ek probeer dit maar as *n uitdaging eerder as *n probleem beskou wanneer *n lekker ou gebruiksvoorwaardes of privaatheidsbeleid op my skerm beland. Meestal met minder sukses, veral wanneer ek meer as een skerm nodig het net om tot die einde van *n sin te kom. Hoe maak julle met die hoofletters waarvoor die legal eagles so lief is, bv. ※By providing personal information to us or by using the Service, you acknowledge that you have read and understand this Privacy Policy§? Is daar enige regstegniese rede om dit so te behou in Afrikaans, of kan *n mens soos met ander Afrikaanse teks die hoofletters uitgooi? Groete CHARL HATTINGH (he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa www.charlhattingh.com www.proz.com/profile/2202 www.linkedin.com/pub/charl-hattingh/27/87/287 Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@...
Started by Charl Hattingh @ · Most recent @
Transient elastography 4
Hi almal Ons spannetjie krap nou vanmiddag kop oor transient elastography se vertaling. Ek kry eenvoudig nie iets aanlyn wat my regtig s那 hoekom dit "transient" is nie. 'n Doktersvriendin het kortstondige voorgestel, omdat dit teoreties, miskien, oor 'n lang tydperk ook gedoen sou kon word? Is een van julle dalk bekend met hierdie term? By voorbaat dankie!
Started by Salom谷 Smith @ · Most recent @
IBD 8
Middag almal Weer &n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort &n nuwe pos. Eers &n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. Groete Hel谷ne van der Westhuizen Columnist ♂ Safrea Chronicle ♂ Rubriekskrywer Translator Editor ♂ Vertaler Redigeerder Mobile: +27 66 274 7714 Skype: Email: helenevdwesthuizen1 helene@... Website: http://www.helenewordemporium.com Full Member: Irish Writers Union Accredited Member: South African Translators* Institute Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace Full Member: Safrea 每 The Southern African Freelancers* Association Associate Member: PEG 每 Professional Editors* Guild CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.
Started by Helene van der Westhuizen @ · Most recent @
mediate 3
Hi Almal In ※respiratory syncytial virus-mediated disease§, is ※gemedieerde§ reg, en beteken dit enigiets anders as ※wat daardeur veroorsaak word§? Dankie! CHARL HATTINGH (he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa www.charlhattingh.com www.proz.com/profile/2202 www.linkedin.com/pub/charl-hattingh/27/87/287 Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@...
Started by Charl Hattingh @ · Most recent @
Genaamd vs naamlik 10
Is daar &n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry n那rens in &n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. Indien nie, wat is die verskil? Hel谷ne van der Westhuizen Columnist ♂ Safrea Chronicle ♂ Rubriekskrywer Translator Editor ♂ Vertaler Redigeerder Mobile: +27 66 274 7714 Skype: Email: helenevdwesthuizen1 helene@... Website: http://www.helenewordemporium.com Full Member: Irish Writers Union Accredited Member: South African Translators* Institute Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace Full Member: Safrea 每 The Southern African Freelancers* Association Associate Member: PEG 每 Professional Editors* Guild CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.
Started by Helene van der Westhuizen @ · Most recent @
Konsekwentheid met die verandering van medisynename 7
Hier*s ek weer. Charl het ges那 hy verander zimberelimab na simberelimab en Samuel het ges那 hy is minder geneig om die z na &n s te verander. My vraag is nou of &n mens vir konsekwentheid dan sou besluit om x na ks te verander soos die z na die s, of om die x ook te behou indien jy die z behou 每 bv pemetrexed/-ksed en paclitaxel/-ksel. Dieselfde vraag oor Carboplatin/Karboplatien. Of werk dit nie noodwendig so nie? Hel谷ne van der Westhuizen Columnist ♂ Safrea Chronicle ♂ Rubriekskrywer Translator Editor ♂ Vertaler Redigeerder Mobile: +27 66 274 7714 Skype: Email: helenevdwesthuizen1 helene@... Website: http://www.helenewordemporium.com Full Member: Irish Writers Union Accredited Member: South African Translators* Institute Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace Full Member: Safrea 每 The Southern African Freelancers* Association Associate Member: PEG 每 Professional Editors* Guild CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.
Started by Helene van der Westhuizen @ · Most recent @
polyarticular course juvenile idiopathic arthritis 3
Hallo Almal Skuus vir kort nota, maar ek*s haastig op soek na die ※course§ in onderstaande: polyarticular course juvenile idiopathic arthritis 每每每每每 my raaiskoot: poliartikul那re-VERLOOP juveniele idiopatiese artritis Kan iemand help, asseblieftog? ___________________________________________________________________ Never forget that Jesus is a Gentleman who keeps His Word. Leona Labuschagne Sworn Translator & Conference Interpreter Linguistic Validation & Localisation Specialist +27 83 302 2632 | South Africa GMT +2
Started by Leona Labuschagne @ · Most recent @
Weer ek - terme wat verander het om meer polities korrek te wees. 3
Goeie middag almal Ek weet daar is sommige terme wat verander het om polities meer korrek te wees, en ek het laas kleigetrap. Die gebruik van ondersoekmedikasie het my laat wonder of navorsingsmedikasie of studiemedikasie of proefmedikasie nog aanvaarbaar is vir experimental medication. Dankie Hel谷ne van der Westhuizen Columnist ♂ Safrea Chronicle ♂ Rubriekskrywer Translator Editor ♂ Vertaler Redigeerder Mobile: +27 66 274 7714 Skype: Email: helenevdwesthuizen1 helene@... Website: http://www.helenewordemporium.com Full Member: Irish Writers Union Accredited Member: South African Translators* Institute Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace Full Member: Safrea 每 The Southern African Freelancers* Association Associate Member: PEG 每 Professional Editors* Guild CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.
Started by Helene van der Westhuizen @ · Most recent @
Noodhulp 7
Hi Hel谷ne, Wat *n nare ramp om oor te kom! Stuur gerus vir my *n direkte boodskap om te herinner aan wat ek gedeel het wat jy graag weer sou wil h那. Intussen, en ek s那 nie met 100% selfversekerdheid nie, maar ek sou dink simberelimab domvanalimab Sterkte met die terugbons. Groete Charl
Started by Charl Hattingh @ · Most recent @
Noodhulp 2
Goeie middag Toe ek weer Mediese vertaling begin doen het, was julle almal gaaf genoeg om die bronne met my te deel. Ek onthou Charl se Woordeboek, en &n hele paar ander bronne wat van Samuel en ander afgekom het. My rekenaar het uitgebrand en die woordeboeke en stylgidse wat ek opgehad het is onherwinbaar. Die external harddrive het skade opgedoen in die proses, en ek kan dit du sook nie van daar af trek nie. Ek het gedink dis op OneDrive, maar ook nie. Ek sit met &n toets vir EOB vandag, so ek mag dalk knaend wees. Samuel, ek dink jy het op &n stadium &n e-pos aan die groep ook gestuur met al die bronne op? Intussen: zimberelimab Domvanalimab Asb en vreeslik dankie Groete Hel谷ne van der Westhuizen Columnist ♂ Safrea Chronicle ♂ Rubriekskrywer Translator Editor ♂ Vertaler Redigeerder Mobile: +27 66 274 7714 Skype: Email: helenevdwesthuizen1 helene@... Website: http://www.helenewordemporium.com Full Member: Irish Writers Union Accredited Member: South African Translators* Institute Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace Full Member: Safrea 每 The Southern African Freelancers* Association Associate Member: PEG 每 Professional Editors* Guild CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.
Started by Helene van der Westhuizen @ · Most recent @
FW: [zalangmed] Noodhulp
Met die onlangse verslag wat ek vir die Cancer Alliance gedoen het, het my kli?nt ges那 API*s se name bly dieselfde in albei tale, maar sy het ook &n klomp ander goed ges那 wat my laat besluit het om aales te dubbel-check. Groete H From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via groups.io Sent: 04 June 2021 14:00 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Noodhulp Importance: High Goeie middag Toe ek weer Mediese vertaling begin doen het, was julle almal gaaf genoeg om die bronne met my te deel. Ek onthou Charl se Woordeboek, en &n hele paar ander bronne wat van Samuel en ander afgekom het. My rekenaar het uitgebrand en die woordeboeke en stylgidse wat ek opgehad het is onherwinbaar. Die external harddrive het skade opgedoen in die proses, en ek kan dit du sook nie van daar af trek nie. Ek het gedink dis op OneDrive, maar ook nie. Ek sit met &n toets vir EOB vandag, so ek mag dalk knaend wees. Samuel, ek dink jy het op &n stadium &n e-pos aan die groep ook gestuur met al die bronne op? Intussen: zimberelimab Domvanalimab Asb en vreeslik dankie Groete Hel谷ne van der Westhuizen Columnist ♂ Safrea Chronicle ♂ Rubriekskrywer Translator Editor ♂ Vertaler Redigeerder Mobile: +27 66 274 7714 Skype: Email: helenevdwesthuizen1 helene@... Website: http://www.helenewordemporium.com Full Member: Irish Writers Union Accredited Member: South African Translators* Institute Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace Full Member: Safrea 每 The Southern African Freelancers* Association Associate Member: PEG 每 Professional Editors* Guild CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.
Started by Helene van der Westhuizen @
Current Image
Image Name
Sat 8:39am