Keyboard Shortcuts
Likes
Search
EN> AF : redact > rojeer ?
Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar is, maar met 'redact' word die woord heeltemal 'bedek' - met bv. 'n baie dik pen. Ek ken ook 'rojeer' =
rojeer?cancel, delete, maar is dit woord wat
in hierdie konteks
gebruik word? Wie kan help asseblief? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann, ? Ek breek nog my kop en kry nie ¡¯n ideale oplossing nie. Wat van om die term te definieer die eerste keer wat jy dit gebruik? Bv. ¡°deurhaal (onleesbaar maak)¡±. Of dalk ¡°verswart (onleesbaar maak)¡±. ? Ek dink baie mense gaan nie weet wat ¡°rojeer¡± is nie. ? Ek laat weet as ek aan iets anders dink. ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 July 2021 22:19 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF : redact > rojeer ? ? Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar is, maar met 'redact' word die woord heeltemal 'bedek' - met bv. 'n baie dik pen. Ek ken ook 'rojeer' = rojeer?cancel, delete, maar is dit woord wat in hierdie konteks gebruik word? Wie kan help asseblief? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
¿ªÔÆÌåÓýOf ¡°maskeer (onleesbaar maak)¡± ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 July 2021 22:19 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF : redact > rojeer ? ? Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar is, maar met 'redact' word die woord heeltemal 'bedek' - met bv. 'n baie dik pen. Ek ken ook 'rojeer' = rojeer?cancel, delete, maar is dit woord wat in hierdie konteks gebruik word? Wie kan help asseblief? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Dankie Charl, Ek hou van 'deurhaal' (onleesbaar maak)' Ek vermoed 'maskeer' kom uit die dae voor dikpunt koki-penne toe 'tippex' (maskeervloeistof) gebruik is. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Thu, 8 Jul 2021 at 07:39, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|