Keyboard Shortcuts
Likes
Search
IBD
Helene van der Westhuizen
开云体育Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Ek antwoord in jou possie, Heléne, Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> Date: Fri, 11 Jun 2021 at 14:06 Subject: [zalangmed] IBD To: <[email protected]> Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. Reg ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? Reg ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. Dit is 'n Latynse term en word so behou. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helene van der Westhuizen
开云体育Dankie, Anne ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 12 June 2021 20:46 To: [email protected] Subject: [zalangmed] IBD ? ? Ek antwoord in jou possie, Heléne, Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. Reg ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? Reg ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. Dit is 'n Latynse term en word so behou. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helene van der Westhuizen
开云体育Sonder die *e! Eish ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via groups.io
Sent: 12 June 2021 21:40 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] IBD ? Dankie, Anne ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? ? Ek antwoord in jou possie, Heléne, Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. Reg ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? Reg ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. Dit is 'n Latynse term en word so behou. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helene van der Westhuizen
开云体育Jip, Charmaine. ? Ek het dit gelukkig besef net voor ek die doc ingestuur het – voel soos ’n eeu gelede. Maar dankie. ? Ek dink nie daar’s ’n mediese vertaalgroep soos hierdie een nie. Dis ’n briljante groep, maar wat spoed betref moet ek sê, PEG is beter. Ek het al soveel antwoorde hier after the fact. ? Maar ja, wat kennis betref is daar nie beter nie. ? Groete ? Helene ? *Ek hoop nie ek is vir te lank Hierna in die hondedoos – soos my man altyd spot – nie.* ? H ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 17 June 2021 11:33 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] IBD ? Dis seker nou mosterd na die maal, maar: |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
开云体育Nee, want dit is die dermsiekte wat inflammatories is, nie die derm nie. In die ander geval is dit die derm wat prikkelbaar is, nie die sindroom nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 17 June 2021 11:33 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] IBD ? Dis seker nou mosterd na die maal, maar: |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||