Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Window of tolerance
³§²¹±ô´Ç³¾¨¦, Ek kry ²¹¡¤°ùouse?ww.?1?wakker maak;?2?(op)wek,?uitlok,?laat ontstaan;?3?aanwakker,?stimuleer,?prikkel;?4?aanspoor,?aanpor
your capacity to manage your emotions even when under stress
= vermo? om emosies te beheer, selfs in stresvolle omstandighede Ek dink nie 'tolerance' is nie hier soos ons dit in 'verdrabaarheid ' van medikasie-newe-effekte gebruik nie - liewer 'verduurbaarheid' van omstandighede wat stres veroorsaak
to describe the ¡®optimal arousal zone¡¯ of human beings
Hoe klink: window of tolerance = grense van verduurbaarheid/emosionele uithouvermo? om die optimale aansporingsone van mense te beskryf Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 13 Jul 2021 at 11:16, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 13/07/2021 09:18, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith wrote: |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Window of tolerance
On 13/07/2021 09:18, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith wrote:
Weet iemand dalk wat window of tolerance is?Verskeie webwerwe s¨º dat dit Dan Siegel is wat met die term vorendag gekom het, maar sy mnr. Siegel se eie boek, The Developing Mind, s¨º hy dat hy die term 'n skepping van Corrigan, Fisher en Nutt is. Die webwerwe en skyfies praat dikwels van "arousal", maar dit gaan hier eintlik oor traumahantering, as ek reg verstaan, en "arousal" beteken nie wat dit normaalweg beteken nie. Anyway, noudat ek weet wat die term beteken, sou ek dit gewoon letterlik vertaal: sone van verdrabaarheid. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Window of tolerance
Ann, dis vir iets waarmee 'n kollega besig is. Dis wel interessant, want dis 'n term deur Dan Siegel geskep, en ek is mal oor hom. Mindfulness and the window of tolerance (hofie in ¡¯n PowerPoint-aanbieding) To connect the child to the present and increase the number and quality of relational opportunities by reconstructing their past connections, laying out the disconnects and clarifying their personal journey into the present. The window of tolerance is a concept created by Dr Dan Siegel to describe the ¡®optimal arousal zone¡¯ of human beings. In other words, it¡¯s your capacity to manage your emotions even when under stress. My kollega het dit uiteindelik "toleransiesone" gemaak, want dis nie 'n venster soos wat verband hou met tyd nie. On Tue, Jul 13, 2021 at 10:27 AM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Window of tolerance
Gee bietjie meer konteks, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 13 Jul 2021 at 09:18, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF : redact > rojeer ?
Dankie Charl, Ek hou van 'deurhaal' (onleesbaar maak)' Ek vermoed 'maskeer' kom uit die dae voor dikpunt koki-penne toe 'tippex' (maskeervloeistof) gebruik is. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Thu, 8 Jul 2021 at 07:39, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
Helene van der Westhuizen
Dankie Samuel, jy's reg.
toggle quoted message
Show quoted text
My monitor is groot - ook nog met ¡¯n VGA-kabel. ¡¯n Mens kry ¡¯n aansluitprop wat die VGA-kabel in ¡¯n USB kan inprop. Dit werk goed vir my. Ek werk van ¡¯n skootrekenaar af, en het nog nie gevind dat een van die drie of vier wat ek gehad het, nie die monitor kon lees nie. Groete Helene -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne Sent: 08 July 2021 12:36 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese Dankie, Samuel, jy's ¡¯n ster ¨C dankie vir die tyd om dit alles vir ons te tik. Ek gaan beslis ook liewer ¡¯n groter monitor koop ¨C ek identifiseer sterk met jou stelling oor jou geheue! Selfs van skerm na woordeboek val my pap op die grond ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message----- From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, 08 July 2021 09:24 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese On 23/06/2021 11:45, Helene van der Westhuizen wrote: Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in.Of jou rekenaar 'n tweede monitor kan hanteer, hang wel af van die rekenaar. En soms kan 'n rekenaar net ¨¦¨¦n groot monitor hanteer. My seun (wat baie bly was) het byvoorbeeld 'n tyd lank my nuwe 2K monitor gebruik omdat my vorige rekenaar nie die 2K monitor kon hanteer nie. My huidige rekenaar het drie sokke vir skerms, naamlik 'n VGA-sok (waarby 'n mens stokou monitors kan inprop), 'n HDMI-sok en 'n DVI-sok. Sommige nuwer rekenaars het nie meer 'n VGA-sok nie, maar dis handig om dit te h¨º want soms wil 'n mens tydelik 'n baie ou monitor inprop wat slegs 'n VGA-kabel het. Soms is dit ook moontlik om een monitor aan 'n ander monitor te koppel. Dan gebruik jy wel twee monitors maar jy gebruik net ¨¦¨¦n prop in die rekenaar. Dan is die vraag egter ook weer of jou rekenaar in staat is om beide monitors raak te sien. In 90% van gevalle is dit egter soos Helene s¨º: jy koop 'n tweede monitor en prop hom in, en dan speel jy rond met die instellings: jy kan ¨®f dat albei monitors dieselfde inhoud wys ¨®f dat die tweede monitor as 't ware 'n verlenging van die ander monitor is (en jy kan vir die rekenaar s¨º watter skerm jou "hoofskerm" is en in watter rigting jy jou muis wil laat beweeg wanneer jy na die ander skerm gaan). Ek het nooit net een document op my skerm nie ¨C dikwels drie op dieEk het spesifiek 'n 2K monitor gekoop sodat ek twee Word-dokumente langs mekaar kon oop h¨º (met 'n hele bladsy op 'n slag sigbaar) en nog altyd die lettertjies kon lees. My geheue is nie goed genoeg om dokumente met mekaar op twee aparte monitors te vergelyk nie. Ek het wel 'n programmetjie gebruik wat die teks van ikone en menus ietwat groter maak. Dit was ingebou in Windows tot Windows 8, maar in Windows 10 het gebruikers nie meer toegang tot die moontlikheid om die font en grootte van ikone en menus se teks te verander nie. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
Dankie, Samuel, jy's ¡¯n ster ¨C dankie vir die tyd om dit alles vir ons te tik. Ek gaan beslis ook liewer ¡¯n groter monitor koop ¨C ek identifiseer sterk met jou stelling oor jou geheue! Selfs van skerm na woordeboek val my pap op die grond ...
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, 08 July 2021 09:24 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese On 23/06/2021 11:45, Helene van der Westhuizen wrote: Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in.Of jou rekenaar 'n tweede monitor kan hanteer, hang wel af van die rekenaar. En soms kan 'n rekenaar net ¨¦¨¦n groot monitor hanteer. My seun (wat baie bly was) het byvoorbeeld 'n tyd lank my nuwe 2K monitor gebruik omdat my vorige rekenaar nie die 2K monitor kon hanteer nie. My huidige rekenaar het drie sokke vir skerms, naamlik 'n VGA-sok (waarby 'n mens stokou monitors kan inprop), 'n HDMI-sok en 'n DVI-sok. Sommige nuwer rekenaars het nie meer 'n VGA-sok nie, maar dis handig om dit te h¨º want soms wil 'n mens tydelik 'n baie ou monitor inprop wat slegs 'n VGA-kabel het. Soms is dit ook moontlik om een monitor aan 'n ander monitor te koppel. Dan gebruik jy wel twee monitors maar jy gebruik net ¨¦¨¦n prop in die rekenaar. Dan is die vraag egter ook weer of jou rekenaar in staat is om beide monitors raak te sien. In 90% van gevalle is dit egter soos Helene s¨º: jy koop 'n tweede monitor en prop hom in, en dan speel jy rond met die instellings: jy kan ¨®f dat albei monitors dieselfde inhoud wys ¨®f dat die tweede monitor as 't ware 'n verlenging van die ander monitor is (en jy kan vir die rekenaar s¨º watter skerm jou "hoofskerm" is en in watter rigting jy jou muis wil laat beweeg wanneer jy na die ander skerm gaan). Ek het nooit net een document op my skerm nie ¨C dikwels drie op dieEk het spesifiek 'n 2K monitor gekoop sodat ek twee Word-dokumente langs mekaar kon oop h¨º (met 'n hele bladsy op 'n slag sigbaar) en nog altyd die lettertjies kon lees. My geheue is nie goed genoeg om dokumente met mekaar op twee aparte monitors te vergelyk nie. Ek het wel 'n programmetjie gebruik wat die teks van ikone en menus ietwat groter maak. Dit was ingebou in Windows tot Windows 8, maar in Windows 10 het gebruikers nie meer toegang tot die moontlikheid om die font en grootte van ikone en menus se teks te verander nie. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
On 23/06/2021 11:45, Helene van der Westhuizen wrote:
Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in.Of jou rekenaar 'n tweede monitor kan hanteer, hang wel af van die rekenaar. En soms kan 'n rekenaar net ¨¦¨¦n groot monitor hanteer. My seun (wat baie bly was) het byvoorbeeld 'n tyd lank my nuwe 2K monitor gebruik omdat my vorige rekenaar nie die 2K monitor kon hanteer nie. My huidige rekenaar het drie sokke vir skerms, naamlik 'n VGA-sok (waarby 'n mens stokou monitors kan inprop), 'n HDMI-sok en 'n DVI-sok. Sommige nuwer rekenaars het nie meer 'n VGA-sok nie, maar dis handig om dit te h¨º want soms wil 'n mens tydelik 'n baie ou monitor inprop wat slegs 'n VGA-kabel het. Soms is dit ook moontlik om een monitor aan 'n ander monitor te koppel. Dan gebruik jy wel twee monitors maar jy gebruik net ¨¦¨¦n prop in die rekenaar. Dan is die vraag egter ook weer of jou rekenaar in staat is om beide monitors raak te sien. In 90% van gevalle is dit egter soos Helene s¨º: jy koop 'n tweede monitor en prop hom in, en dan speel jy rond met die instellings: jy kan ¨®f dat albei monitors dieselfde inhoud wys ¨®f dat die tweede monitor as 't ware 'n verlenging van die ander monitor is (en jy kan vir die rekenaar s¨º watter skerm jou "hoofskerm" is en in watter rigting jy jou muis wil laat beweeg wanneer jy na die ander skerm gaan). Ek het nooit net een document op my skerm nie ¨C dikwels drie op die groot skerm, en Chrome op die klein skerm waar al my aanlynwoordeboeke ±ô¨º.Ek het spesifiek 'n 2K monitor gekoop sodat ek twee Word-dokumente langs mekaar kon oop h¨º (met 'n hele bladsy op 'n slag sigbaar) en nog altyd die lettertjies kon lees. My geheue is nie goed genoeg om dokumente met mekaar op twee aparte monitors te vergelyk nie. Ek het wel 'n programmetjie gebruik wat die teks van ikone en menus ietwat groter maak. Dit was ingebou in Windows tot Windows 8, maar in Windows 10 het gebruikers nie meer toegang tot die moontlikheid om die font en grootte van ikone en menus se teks te verander nie. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF : redact > rojeer ?
¿ªÔÆÌåÓýOf ¡°maskeer (onleesbaar maak)¡± ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 July 2021 22:19 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF : redact > rojeer ? ? Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar is, maar met 'redact' word die woord heeltemal 'bedek' - met bv. 'n baie dik pen. Ek ken ook 'rojeer' = rojeer?cancel, delete, maar is dit woord wat in hierdie konteks gebruik word? Wie kan help asseblief? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF : redact > rojeer ?
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann, ? Ek breek nog my kop en kry nie ¡¯n ideale oplossing nie. Wat van om die term te definieer die eerste keer wat jy dit gebruik? Bv. ¡°deurhaal (onleesbaar maak)¡±. Of dalk ¡°verswart (onleesbaar maak)¡±. ? Ek dink baie mense gaan nie weet wat ¡°rojeer¡± is nie. ? Ek laat weet as ek aan iets anders dink. ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 July 2021 22:19 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF : redact > rojeer ? ? Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar is, maar met 'redact' word die woord heeltemal 'bedek' - met bv. 'n baie dik pen. Ek ken ook 'rojeer' = rojeer?cancel, delete, maar is dit woord wat in hierdie konteks gebruik word? Wie kan help asseblief? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Transient elastography
¿ªÔÆÌåÓýGoeiedag ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Ekskuus vir my laat sien en reageer. Ek het gou by my man gaan kers opsteek. Ek ken ook as dokter die "transient" van "verbygaande isgemiese insidente/episodes/aanvalle" ("Transient Ischaemic Attacks/TIA's") en het ook daaraan gedink toe ek jou vraag lees. Ek hoor egter ook gereeld my man wat
'n ingenieur is? van "transi?nte" praat (en dan het dit dikwels
iets met golwe/pulse te doen). Ek vermoed dit is met hierdie
"transient" wat mens hier te make het. "Transient
elastography is a non-invasive technique that uses both
ultrasound and low-frequency elastic waves to quantify liver
fibrosis." Ek maak van
die fisika hier geen kop of stert uit nie, maar blykbaar
meet hulle "die spoed van klank en daardeur die
elastisiteitsmodules in die lewer". 'n "Transi?nte toestand" is blykbaar iets wat oor
tyd verander, teenoor 'n "gestadigde toestand" wat dieselfde
bly met verloop van tyd. 'n Golf is altyd 'n "transi?nt", maar 'n "transi?nt"
is nie altyd 'n golf nie (dit kan ander goed ook wees). In die geval van "transient elastography" kan dit
dus met iets soos "transi?nte elastografie" of "ongestadigde
elastografie" vertaal word. Mooi dag Frieda On 6/28/2021 11:37 AM, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith
wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
EN> AF : redact > rojeer ?
Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar is, maar met 'redact' word die woord heeltemal 'bedek' - met bv. 'n baie dik pen. Ek ken ook 'rojeer' =
rojeer?cancel, delete, maar is dit woord wat
in hierdie konteks
gebruik word? Wie kan help asseblief? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Transient elastography
Dankie, Ann, vir jou deeglike verduideliking! On Mon, Jun 28, 2021 at 8:39 PM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Transient elastography
Hallo ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦, Ja, ek ken die term - meer in die konteks van 'transient ischaemic attack', wat 'n kortstondige vernouing/spasma van 'n (brein) bloedvat is en kortstondige 'beroerte-agtige aanval' veroorsaak. In daardie geval word?
verbygaande iskemiese aanval gebruik, wat in EN 1?passing;?2?temporary,?momentary;?3?transitory,?impermanent,?transient,?evanescent?(fml.),?fugitive,?ephemeral,?short-lived; is
Daar is ook :
vlu²µ¡¤³Ù¾±²µ?[=tige]?1?volatile?(salt);?2?(comp.)?volatile?(memory);?3?cursory?(inspection);?4?casual?(glance);?5?flying?(visit);?6?fleeting,?passing,?fugacious,?fugitive,?evanescent,?transitory,?transient,?brief,?quick;
As ek kyk wat? '
Transient elastography
(FibroScan) is = is a non-invasive method proposed for the assessment of
hepatic fibrosis in patients with chronic liver disease by measuring
liver stiffness. It can be easily performed at the bedside or in the
outpatients clinic with immediate results and good reproducibility.
Die prosedure word met 'n klein apparaatjie genaamd a Fibroscan gedoen wat in die vel ingesteek word.
Ek sou daarom 'transient elastography' vertaal as 'vlugtige elastografie'. Die term 'vlugtige liggaamlike ondersoek' (= brief physical examination) in teenstelling met 'volledige liggaamlike ondersoek' (= complete physical examination) word algemeen gebruik. Jy sien ek hou maar weg van 'fisiese/isieke ondersoek omdat ons almal so lekker daarin vasgedraai word. Ek hoop dit help. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 28 Jun 2021 at 17:38, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Transient elastography
Hi almal Ons spannetjie krap nou vanmiddag kop oor transient elastography se vertaling. Ek kry eenvoudig nie iets aanlyn wat my regtig s¨º hoekom dit "transient" is nie. 'n Doktersvriendin het kortstondige voorgestel, omdat dit teoreties, miskien, oor 'n lang tydperk ook gedoen sou kon word? Is een van julle dalk bekend met hierdie term? By voorbaat dankie! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýDis ¡¯n plesier, Leona. Dis tog hoekom ons hier is. Om mekaar te ondersteun. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 17:39 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Baie dankie, Helene dat jy die tyd afgestaan het om vir my al die inligting te tik!? Ek gaan be-baie-slis sommer m?re vir ergotherapy kontak! ? Lekker slaap, Almal ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Haai Leona ? ? ? Dis basies ¡¯n stophorlosie wat ek gebruik ask ek werk. Ek hou hom heeldag oop en hou record van waarmee ek wanneer besig is. Ek het verskillende aktiwiteite waaraan ek moet aandag gee, en dit help my om te focus en tyd te allokeer deur die dag. Dis ook baie handig om te h¨º vir kli?nte wat dink mens vertaal of proeflees sommer net vining, want jy kan ¡¯n verslag uitdruk oor presies h¨®¨¦veel tyd jy aan hulle projek spandeer om kwaliteit werk te lewer. ? ? ? bou die stoel volgens jou lyf. As jy kort is of lank is of ¡¯n hol rug of ¡¯n krom rug of ¡¯n laaistok ingesluk het. Toe ek my eerste een gekry het in 2012, het die fisio na ons huis toe gekom om te kom meet en pas. Hulle het ¡¯n 5-jaar waarborg op. ? Hulle doen nie meet en pas by die huis met Covid nie, maar jy kan ingaan na hulle kantore toe. Gelukkig het ek my ou stoel. Hulle het dit kom haal en bou die nuwe een daarvolgens. Die ou een word reggemaak en vir Chairity gegee. Ek is nou bankrot vir ¡¯n maand of wat, maar dit was die moeite werd. ? Ek kan jou nou nie help met Mac nie. Worry ook nie te veel daaroor nie. Too pricy, en Mac het nie eers ¡®n deleteknoppie nie. ? ? Ja, the thinks¡ ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Ooo, en hier dog ek kan jou iets leer van autocorrects, ha ha. Dankie vir al die inligting, dit klink baie fassinerend ¨C wat op aarde is ¡¯n time tracker? En waar koop mens ¡¯n GetOne stoel!? Ek het dringend ¡¯n ordentlike stoel nodig!? (Begeer ook al sedert Wilna se Wordfast-kursus in die jaar toet een van daai oulike liggewig Apple sleutelbord. Oh, the thinks you can think! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Leona, die idee was die arm-oor-die-skouer-beduie! ? Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in. ? Jy extend die display in jou vertellings, maw die twee skerms word een en jy beweeg vrylik met jou muis rond van die een na die ander. Indien nodig, kan jy selfs ¡¯n document rek van die boonste na die onderste skerm. ? Ek het gewoonlik my e-pos in die agtergrond oop vir gesprekke soos hierdie. ? Ek het nooit net een document op my skerm nie ¨C dikwels drie op die groot skerm, en Chrome op die klein skerm waar al my aanlynwoordeboeke ±ô¨º. Toggle se time tracker is permanent oop. Trados wanner ek vertaalwerk doen met die exported bilingual translations vir review en wat ook al verder. Geen manier dat ek dit alles meer op een skerm kan hanteer nie. Die tweede skerm was die beste ding wat ek ooit vir myself gedoen het. ? Mmm, behalwe miskien my GetOne kantoorstoel. ? Cheers. Lekker om vir ¡¯n slag te gesels hier. ? ? ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ¡¯n plesier! ?Ek het baie sulke ¡®autocorrects¡¯ ¨C en beste van alles, hulle werk in Word ¡®comments¡¯ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ¡®notes¡¯ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD ¨C? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but ¡°response¡± as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For ¡°allergic response¡±, we use ¡°allergiese reaksie¡± [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk ¨C ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot ¨C kan drie dokumente teen ¡À85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ¡®vergelyk-dokument¡¯ ¡¯n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ¡¯n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ¡¯n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou ¡°twee skerms¡± het my lekker laat lag ¨C my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ¡¯n ¡°sin¡± net met die arm oor die skouer beduie ¡°Gaan weg!¡± ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit n¨ºrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te s¨º dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Charl, jy¡¯s ¡¯n ster! (julle ook Helene en Wilna?) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 23 June 2021 11:06 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Jy moet net so nou en dan die sync afskakel en die bladsye weer oplyn wanneer dit langer Afrikaanse en korter Engelse teks langs mekaar het. Dan klik jy net weer om verder te sinchroniseer. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dankie vir die ¡®synchronised scrolling¡¯ plan ¨C was nog altyd bang daarvoor om welke simpele rede ook al ¨C maar sal weer probeer.?? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Leona, ? Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ¡¯n hele kommentaar bysit? ? Ek werk ook met ¡¯n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die dokumente in tandem en jy verloor nie jou plek nie. Ek verander ook die papier se kleur, maak dit baie makliker! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ¡¯n plesier! ?Ek het baie sulke ¡®autocorrects¡¯ ¨C en beste van alles, hulle werk in Word ¡®comments¡¯ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ¡®notes¡¯ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD ¨C? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but ¡°response¡± as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For ¡°allergic response¡±, we use ¡°allergiese reaksie¡± [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk ¨C ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot ¨C kan drie dokumente teen ¡À85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ¡®vergelyk-dokument¡¯ ¡¯n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ¡¯n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ¡¯n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou ¡°twee skerms¡± het my lekker laat lag ¨C my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ¡¯n ¡°sin¡± net met die arm oor die skouer beduie ¡°Gaan weg!¡± ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit n¨ºrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te s¨º dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Helene dat jy die tyd afgestaan het om vir my al die inligting te tik!? Ek gaan be-baie-slis sommer m?re vir ergotherapy kontak! ? Lekker slaap, Almal ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Wednesday, 23 June 2021 17:28 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Haai Leona ? ? ? Dis basies ¡¯n stophorlosie wat ek gebruik ask ek werk. Ek hou hom heeldag oop en hou record van waarmee ek wanneer besig is. Ek het verskillende aktiwiteite waaraan ek moet aandag gee, en dit help my om te focus en tyd te allokeer deur die dag. Dis ook baie handig om te h¨º vir kli?nte wat dink mens vertaal of proeflees sommer net vining, want jy kan ¡¯n verslag uitdruk oor presies h¨®¨¦veel tyd jy aan hulle projek spandeer om kwaliteit werk te lewer. ? ? ? bou die stoel volgens jou lyf. As jy kort is of lank is of ¡¯n hol rug of ¡¯n krom rug of ¡¯n laaistok ingesluk het. Toe ek my eerste een gekry het in 2012, het die fisio na ons huis toe gekom om te kom meet en pas. Hulle het ¡¯n 5-jaar waarborg op. ? Hulle doen nie meet en pas by die huis met Covid nie, maar jy kan ingaan na hulle kantore toe. Gelukkig het ek my ou stoel. Hulle het dit kom haal en bou die nuwe een daarvolgens. Die ou een word reggemaak en vir Chairity gegee. Ek is nou bankrot vir ¡¯n maand of wat, maar dit was die moeite werd. ? Ek kan jou nou nie help met Mac nie. Worry ook nie te veel daaroor nie. Too pricy, en Mac het nie eers ¡®n deleteknoppie nie. ? ? Ja, the thinks¡ ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Ooo, en hier dog ek kan jou iets leer van autocorrects, ha ha. Dankie vir al die inligting, dit klink baie fassinerend ¨C wat op aarde is ¡¯n time tracker? En waar koop mens ¡¯n GetOne stoel!? Ek het dringend ¡¯n ordentlike stoel nodig!? (Begeer ook al sedert Wilna se Wordfast-kursus in die jaar toet een van daai oulike liggewig Apple sleutelbord. Oh, the thinks you can think! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Leona, die idee was die arm-oor-die-skouer-beduie! ? Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in. ? Jy extend die display in jou vertellings, maw die twee skerms word een en jy beweeg vrylik met jou muis rond van die een na die ander. Indien nodig, kan jy selfs ¡¯n document rek van die boonste na die onderste skerm. ? Ek het gewoonlik my e-pos in die agtergrond oop vir gesprekke soos hierdie. ? Ek het nooit net een document op my skerm nie ¨C dikwels drie op die groot skerm, en Chrome op die klein skerm waar al my aanlynwoordeboeke ±ô¨º. Toggle se time tracker is permanent oop. Trados wanner ek vertaalwerk doen met die exported bilingual translations vir review en wat ook al verder. Geen manier dat ek dit alles meer op een skerm kan hanteer nie. Die tweede skerm was die beste ding wat ek ooit vir myself gedoen het. ? Mmm, behalwe miskien my GetOne kantoorstoel. ? Cheers. Lekker om vir ¡¯n slag te gesels hier. ? ? ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ¡¯n plesier! ?Ek het baie sulke ¡®autocorrects¡¯ ¨C en beste van alles, hulle werk in Word ¡®comments¡¯ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ¡®notes¡¯ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD ¨C? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but ¡°response¡± as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For ¡°allergic response¡±, we use ¡°allergiese reaksie¡± [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk ¨C ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot ¨C kan drie dokumente teen ¡À85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ¡®vergelyk-dokument¡¯ ¡¯n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ¡¯n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ¡¯n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou ¡°twee skerms¡± het my lekker laat lag ¨C my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ¡¯n ¡°sin¡± net met die arm oor die skouer beduie ¡°Gaan weg!¡± ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit n¨ºrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te s¨º dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýHaai Leona ? ? ? Dis basies ¡¯n stophorlosie wat ek gebruik ask ek werk. Ek hou hom heeldag oop en hou record van waarmee ek wanneer besig is. Ek het verskillende aktiwiteite waaraan ek moet aandag gee, en dit help my om te focus en tyd te allokeer deur die dag. Dis ook baie handig om te h¨º vir kli?nte wat dink mens vertaal of proeflees sommer net vining, want jy kan ¡¯n verslag uitdruk oor presies h¨®¨¦veel tyd jy aan hulle projek spandeer om kwaliteit werk te lewer. ? ? ? bou die stoel volgens jou lyf. As jy kort is of lank is of ¡¯n hol rug of ¡¯n krom rug of ¡¯n laaistok ingesluk het. Toe ek my eerste een gekry het in 2012, het die fisio na ons huis toe gekom om te kom meet en pas. Hulle het ¡¯n 5-jaar waarborg op. ? Hulle doen nie meet en pas by die huis met Covid nie, maar jy kan ingaan na hulle kantore toe. Gelukkig het ek my ou stoel. Hulle het dit kom haal en bou die nuwe een daarvolgens. Die ou een word reggemaak en vir Chairity gegee. Ek is nou bankrot vir ¡¯n maand of wat, maar dit was die moeite werd. ? Ek kan jou nou nie help met Mac nie. Worry ook nie te veel daaroor nie. Too pricy, en Mac het nie eers ¡®n deleteknoppie nie. ? ? Ja, the thinks¡ ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 15:01 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Ooo, en hier dog ek kan jou iets leer van autocorrects, ha ha. Dankie vir al die inligting, dit klink baie fassinerend ¨C wat op aarde is ¡¯n time tracker? En waar koop mens ¡¯n GetOne stoel!? Ek het dringend ¡¯n ordentlike stoel nodig!? (Begeer ook al sedert Wilna se Wordfast-kursus in die jaar toet een van daai oulike liggewig Apple sleutelbord. Oh, the thinks you can think! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Leona, die idee was die arm-oor-die-skouer-beduie! ? Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in. ? Jy extend die display in jou vertellings, maw die twee skerms word een en jy beweeg vrylik met jou muis rond van die een na die ander. Indien nodig, kan jy selfs ¡¯n document rek van die boonste na die onderste skerm. ? Ek het gewoonlik my e-pos in die agtergrond oop vir gesprekke soos hierdie. ? Ek het nooit net een document op my skerm nie ¨C dikwels drie op die groot skerm, en Chrome op die klein skerm waar al my aanlynwoordeboeke ±ô¨º. Toggle se time tracker is permanent oop. Trados wanner ek vertaalwerk doen met die exported bilingual translations vir review en wat ook al verder. Geen manier dat ek dit alles meer op een skerm kan hanteer nie. Die tweede skerm was die beste ding wat ek ooit vir myself gedoen het. ? Mmm, behalwe miskien my GetOne kantoorstoel. ? Cheers. Lekker om vir ¡¯n slag te gesels hier. ? ? ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer