¿ªÔÆÌåÓý

Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Ann. Dink jy ¡°wetlik gemagtigde/wetlik aanvaarbare¡± is ook reg?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 26 July 2022 09:43
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

?

Hallo almal,

Ek herinner asseblief weer aan die possie wat in April in omloop was? - kyk asb hier onder.

Daar sit iewers in 'n TM "regsgemagtigde/regsaanvaarbare? getuie" vas.

Die korrekte term is "regtens gemagtigde/regtens aanvaarbare getuie".

viz Pharos:

re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right

soos in

?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar

legally competent:?regtens?bevoeg

Kan ons dit so hou asb.

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...>
Date: Mon, 4 Apr 2022 at 14:57
Subject: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
To: <[email protected]>

?

Hallo almal,

Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk.

Ek vind? dikwels dat tekste waarin ek die term 'regtens gemagtigde/aanvaarbare gebruik het, verander word na 'regsgemagtigde' of 'regsaanvaarbare'.

Hou dit asseblief as 'regtens? gemagtigde of regtens aanvaarbare .

EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

Re: Vrugbare vrou

Dankie, Samuel. Dis duidelik, n.a.v. die antwoorde hier, dat "vrugbare" nie
gewens is in hierdie konteks nie!

- Wat kan die beswaar wees teen "swanger"?
- "vrou wat kan swanger raak" of "vrou wat swanger kan raak", of al twee?

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 25 July 2022 18:47
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Vrugbare vrou

On 25/07/2022 14:48, Charl Hattingh wrote:

¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing
±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡±
of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou
wat kan
kinders kry¡±. Wat dink julle?
Vir my klink "vrugbare vrou" baie negatief, asof sy 'n soort broeimasjien
is. My voorkeur is "vrou wat kan swanger raak" (hoewel ek al vertalers
te?gekom het vir wie "swanger" 'n negatiewe woord is).

Samuel

Re: Vrugbare vrou

On 25/07/2022 14:48, Charl Hattingh wrote:

¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle?
Vir my klink "vrugbare vrou" baie negatief, asof sy 'n soort broeimasjien is. My voorkeur is "vrou wat kan swanger raak" (hoewel ek al vertalers te?gekom het vir wie "swanger" 'n negatiewe woord is).

Samuel

Re: Vrugbare vrou

¿ªÔÆÌåÓý

Ek stem saam!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 25 July 2022 17:09
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Vrugbare vrou

?

Ek s¨º altyd ¡°vroue wat kan swanger raak¡± want dis tog waarteen ¡¯n mens voorbehoeding gebruik, selfs al loop die swangerskap nie op ¡¯n kind uit nie ... ?

?

?

?

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 25 July 2022 14:49
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Vrugbare vrou

?

Hallo Almal

?

¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak.

?

Sal graag hoor watter terme julle gebruik.

Hi Ann

?

Dankie. Maar volgens die Afrikaanse idioom is die korrekte werkwoord m.i. wel ¡°kry¡± en is ¡°h¨º¡± ¡¯n Anglisisme. Pharos se tweetalige woordeboek gee ook slegs ¡°have a baby > ¡¯n kind kry¡±

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 25 July 2022 15:22
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Vrugbare vrou

?

Direkte terugvertaling na EN sal dan 'who can HAVE children' (nie 'who can GET children) nie, wees.

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...>
Date: Mon, 25 Jul 2022 at 15:17
Subject: Re: [zalangmed] Vrugbare vrou
To: <[email protected]>

?

Hallo Charl,

Ek gebruik ''n vrou wat kinders kan H? . "

As sy kinders kan 'KRY' klink dit vir my dat sy dit kan regkry/daarin kan slaag om hulle in die w¨ºreld te bring/susksesvol kan kraam - nie 'n Keiser nodig sal h¨º nie.

Ek dink ook aan diere wat 'kleintjies kan kry'?

?

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Mon, 25 Jul 2022 at 14:57, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:

Hallo Charl

?

Ek gebruik altyd: ¡¯n Vrou van vrugbare ouderdom.

?

Groete

?

Arina

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, July 25, 2022 14:49
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Vrugbare vrou

?

Hallo Almal

?

¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak.

?

Sal graag hoor watter terme julle gebruik.

?

Groete

Charl

Vrugbare vrou

Ek s¨º altyd 'n vrou wat kinders kan kry. Vrugbaar is tog fertile.

On Mon, 25 Jul 2022, 14:48 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:

Hallo Almal

?

¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak.

?

Sal graag hoor watter terme julle gebruik.

?

Groete

Charl

Vrugbare vrou

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Almal

?

¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak.

?

Sal graag hoor watter terme julle gebruik.

?

Groete

Charl

EN: New Frontend Strings

Hallo almal ... wat so stil is?
Ek sit met een van DAAI dokumente oor instruksies (prompts) aan deelnemers aan studies op elekroniese toestelle. In elke re?l (section) is 'n sin/frase wat nie noodwendig direkte verband met die ander bokant of onder die re?l hou nie. Julle weet waarvan ek praat :-)
Het enigiemand 'n voorstel vir 'New Frontend Strings'?
Google s¨º: In most programming languages, a string is used to represent data values, such as ¡°hello world¡±, which are ordered sequences of characters.
Mens sou seker met 'datawaardestringe' kan wegkom? Maar 'frontend strings'?

Dit voel vir my soos LAAT Donderdag? :-(
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Re: EN>AF : slider

On 14/07/2022 20:26, Ann Hiemstra wrote:

Die 'merker'-slaggie is vir hierdie rondte nou reeds gelewer :-(
O, maar merker is ook piekfyn, dink ek.

Samuel

Re: EN>AF : slider

Dankie Samuel
Die 'merker'-slaggie is vir hierdie rondte nou reeds gelewer :-(
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Thu, 14 Jul 2022 at 20:13, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 14/07/2022 19:22, Ann Hiemstra wrote:

> Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor
> sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (=
> uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.

Ek sou skuifbalk[ie] gebruik.? Ek verstaan dat die slider eintlik nie
die balk is nie maar die strepie wat jy op die balk skuif, maar die
leser sal verstaan wat jy bedoel.

Samuel

Re: EN>AF : slider

On 14/07/2022 19:22, Ann Hiemstra wrote:

Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.
Ek sou skuifbalk[ie] gebruik. Ek verstaan dat die slider eintlik nie die balk is nie maar die strepie wat jy op die balk skuif, maar die leser sal verstaan wat jy bedoel.

Samuel

EN>AF : slider

Hallo almal,
Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.
Ken iemand die term 'skuifbalk' (wat ek hier te?gekom het) en ek glad nie seker is of dit in hierdie konteks die regte woord is nie. Iemand 'n ander woord?
Pharos ken 'n 'skuifbalkie' =? ' knippie van 'n slot wat dit laat sluit '
My inklinasie is gewoon 'n 'merker' of 'skuifmerker'?
Ek hoor graag gou van julle.
Ann
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±

Klink goed, Menitza.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Thu, 14 Jul 2022 at 09:33, Menitza Botha <menitza27@...> wrote:
Baie dankie vir die aanbod, Ann, maar ek het reggekom met "oorvoustulppakkie". "Overblister" is lyk my kort vir "fold-over blister":
image.png
Vriendelike groete
Menitza

On Thu, Jul 14, 2022 at 8:42 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Ann, jou slim vrou!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 13 July 2022 16:24
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±

?

Hallo Menitza,

Wat is die naam van die produk?

?Dit help om te weet, dan kan mens die produk 'Google' en waarskynlik 'n prent van die produk en miskien van die verpakking te sien kry?

Laat weet, dan help ek soek.

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Wed, 13 Jul 2022 at 13:18, Menitza Botha <menitza27@...> wrote:

Hallo almal

?

Ek moet die volgende terme in verband met die verpakking van medisyne vertaal:

?

Remove the overblister and take out the pipette.

?

The product is individually overblistered and packaged in a cardboard carton.

?

Hoe sou 'n mens die term in di¨¦ twee gevalle vertaal?

?

Vriendelike groete

Menitza

--

Attachments: