¿ªÔÆÌåÓý

Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

Goeie more Zalangers
Dankie vir julle kommentaar, Leona en Samuel.
Ja, ons verstaan dat 'dagboek' in hierdie konteks eintlik 'n 'logboek' (ek het al in brontekste? gekry) is waarin daar boek gehou word van die (siekte)gebeure in die lewe van die studiedeelnemer.??
Ek dink nie ons sal die skip gedraai kry om 'logboek' 'n vastrapplek te laat kry waar die bron 'diary'? s¨º nie.
Ek verkies steeds 'gedrukte dagboek' waar daar onderskei moet word van een op 'n elektroniese toestel. ?
Groetnis

On Thu, 25 Aug 2022, 08:42 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
On 24/08/2022 11:41, Ann Hiemstra wrote:

> Weet iemand of daar 'n 'juiste' (/Viz. LW Hiemstra/ :-) AF woord is vir
> 'n dagboek wat nie elektronies is nie.

Ek het gou gaan google om 'n vermoede te bevestig.

Die Amerikaners gebruik die woord "diary" meer vir 'n boek waarin jy
skryf wat gebeur HET, terwyl die Britte (en die Engelse onder ons) die
woord "diary" meer gebruik vir dinge wat GAAN gebeur.

Die farma-tekste wat ons vertaal gebruik die Amerikaanse woord. Die
"dagboeke" wat deelnemers moet invul, is nie 'n lys afsprake nie maar 'n
ding waarin hulle moet aanteken wat met hulle gebeur HET of wat hulle
gedoen HET.? Vir die Britse "diary" gebruik die Amerikaanse tekste
woorde soos "schedule" of "calendar".

Sover ek weet kan die Afrikaanse woord "dagboek" albei beteken: 'n
rooster of skedule van dit wat nog kom ¨®f 'n joernaal waarin jy jou wel
en we? aanteken.

(In Afrikaans het ons ook die woord "joernaal", maar ek weet nie hoe
algemeen die woord bekend is nie. "Dagjoernaal" sou dan ook inderdaad
baie mooi gewees het, maar die perd is al lankal uit die kamp.)

Samuel

Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

On 24/08/2022 11:41, Ann Hiemstra wrote:

Weet iemand of daar 'n 'juiste' (/Viz. LW Hiemstra/ :-) AF woord is vir 'n dagboek wat nie elektronies is nie.
Ek het gou gaan google om 'n vermoede te bevestig.

Die Amerikaners gebruik die woord "diary" meer vir 'n boek waarin jy skryf wat gebeur HET, terwyl die Britte (en die Engelse onder ons) die woord "diary" meer gebruik vir dinge wat GAAN gebeur.

Die farma-tekste wat ons vertaal gebruik die Amerikaanse woord. Die "dagboeke" wat deelnemers moet invul, is nie 'n lys afsprake nie maar 'n ding waarin hulle moet aanteken wat met hulle gebeur HET of wat hulle gedoen HET. Vir die Britse "diary" gebruik die Amerikaanse tekste woorde soos "schedule" of "calendar".

Sover ek weet kan die Afrikaanse woord "dagboek" albei beteken: 'n rooster of skedule van dit wat nog kom ¨®f 'n joernaal waarin jy jou wel en we? aanteken.

(In Afrikaans het ons ook die woord "joernaal", maar ek weet nie hoe algemeen die woord bekend is nie. "Dagjoernaal" sou dan ook inderdaad baie mooi gewees het, maar die perd is al lankal uit die kamp.)

Samuel

Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

Mmm, Samuel dit maak sin.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, 24 August 2022 15:51
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

On 24/08/2022 11:41, Ann Hiemstra wrote:

Weet iemand of daar 'n 'juiste' (/Viz. LW Hiemstra/ :-) AF woord is
vir 'n dagboek wat nie elektronies is nie.
Ek kry 'papierdagboek' en 'gedrukte dagboek' (lg. is my voorkeur).
Wat s¨º die joernaliste ??
Ek is nie 'n joernalis nie maar ek verkies papierdagboek, as dit die tipe dokument is wat tydens 'n kliniese studie ingevul word.

Vir 'n dagboek waarin jy al jou afsprake, verjaarsdae, inkopielyste, ens. skryf, sou ek "gedrukte dagboek" gebruik as jy dit wil duidelik maak dat dit nie op die persoon se foon of rekenaar is nie.

Samuel

Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

On 24/08/2022 11:41, Ann Hiemstra wrote:

Weet iemand of daar 'n 'juiste' (/Viz. LW Hiemstra/ :-) AF woord is vir 'n dagboek wat nie elektronies is nie.
Ek kry 'papierdagboek' en 'gedrukte dagboek' (lg. is my voorkeur).
Wat s¨º die joernaliste ??
Ek is nie 'n joernalis nie maar ek verkies papierdagboek, as dit die tipe dokument is wat tydens 'n kliniese studie ingevul word.

Vir 'n dagboek waarin jy al jou afsprake, verjaarsdae, inkopielyste, ens. skryf, sou ek "gedrukte dagboek" gebruik as jy dit wil duidelik maak dat dit nie op die persoon se foon of rekenaar is nie.

Samuel

Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Ann, ek verkies ook ¡°gedrukte dagboek¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 24 August 2022 11:42
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

?

Hallo almal,

Weet iemand of daar 'n 'juiste' (Viz. LW Hiemstra :-) AF woord is vir 'n dagboek wat nie elektronies is nie.

Ek kry 'papierdagboek' en 'gedrukte dagboek' (lg. is my voorkeur).

Wat s¨º die joernaliste ??

Ek hoor graag

Ann Hiemstra

?

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'

Hallo almal,
Weet iemand of daar 'n 'juiste' (Viz. LW Hiemstra :-) AF woord is vir 'n dagboek wat nie elektronies is nie.
Ek kry 'papierdagboek' en 'gedrukte dagboek' (lg. is my voorkeur).
Wat s¨º die joernaliste ??
Ek hoor graag
Ann Hiemstra

Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

Dankie, Samuel, ek voeg hulle by my lys! Kan nie glo dat ek nie heel eerste ge-YouTube het nie ... natuurlik ¡¯n generasieding, eish
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 22 August 2022 16:26
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

On 20/08/2022 19:03, Leona Labuschagne wrote:

NS Ek het ¡¯n hele paar YouTube goed gekry wat nogal taamlik help ¨C dis
nou te s¨º nadat mens binne-in die blerrie ding kon kom! Maar YouTube
het darem gemaak dat ek minder bang en meer waaghalsig voel!
Die twee wat my baie gehelp het, was:

Hier's nog een deur dieselfde persoon:

Hier is 'n nuwer ene van iemand anders, wat ek nog nie gekyk het nie:

(dis Engels later in die video)

Samuel

Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

On 20/08/2022 19:03, Leona Labuschagne wrote:

NS Ek het ¡¯n hele paar YouTube goed gekry wat nogal taamlik help ¨C dis
nou te s¨º nadat mens binne-in die blerrie ding kon kom! Maar YouTube het
darem gemaak dat ek minder bang en meer waaghalsig voel!
Die twee wat my baie gehelp het, was:

Hier's nog een deur dieselfde persoon:

Hier is 'n nuwer ene van iemand anders, wat ek nog nie gekyk het nie:

(dis Engels later in die video)

Samuel

Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

Baie dankie, Samuel! Ek het nou net die erste van twee l¨ºers klaargemaak en
alles bevestig en op die server ook bevestig (dink ek). Ek raai dat ek nie
dan meer veranderinge kan gaan aanbring nie, maar sal maar Maandag vir die
PM s¨º as ek iets wil gaan regmaak (het ¡¯n txt afskrif gestoor (dink ek ...
sal moet sien) en dit sal seker Maandag weer ¡¯n hele rigmarole wees om l¨ºer
2 oop te kry ...
Baie dankie, almal!!
NS Ek het ¡¯n hele paar YouTube goed gekry wat nogal taamlik help ¨C dis
nou te s¨º nadat mens binne-in die blerrie ding kon kom! Maar YouTube het
darem gemaak dat ek minder bang en meer waaghalsig voel!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Saturday, 20 August 2022 17:19
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

On 19/08/2022 09:51, Leona Labuschagne wrote:

Haar jongste raad is:

You need to enter the ICON memoQ server and your credentials in ¡°ELM¡±
licenses. The license ICON shares with linguists is ELM. Once you¡¯ve
added the ELM license, you¡¯ll have to add the ICON memoQ server in the
bar below...
Ek het ongelukkig 'n volledige weergawe van MemoQ en weet dus nie waar om
die ELM-lisensies in te voer nie.

My MemoQ kom dus direk by die regte skerm aan waar 'n mens die servernaam
invoer. Een ding wat my 'n tydjie geneem het om uit te figure, is dat jy
ook moet onthou om op die regmerkie te klik (en om "My Computer" te kies
nadat die projek afgelaai is).

Samuel

Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

On 19/08/2022 09:51, Leona Labuschagne wrote:

Haar jongste raad is:
You need to enter the ICON memoQ server and your credentials in ¡°ELM¡± licenses. The license ICON shares with linguists is ELM. Once you¡¯ve added the ELM license, you¡¯ll have to add the ICON memoQ server in the bar below...
Ek het ongelukkig 'n volledige weergawe van MemoQ en weet dus nie waar om die ELM-lisensies in te voer nie.

My MemoQ kom dus direk by die regte skerm aan waar 'n mens die servernaam invoer. Een ding wat my 'n tydjie geneem het om uit te figure, is dat jy ook moet onthou om op die regmerkie te klik (en om "My Computer" te kies nadat die projek afgelaai is).

Samuel

Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Ann, en geen probleem ¨C daar is meer mense wat ook nie raad weet nie ¨C maar ek waardeer almal van julle se bereidwilligheid om te help en julle simpatie!? Julle maak my week want julle het my laat besef dat ek nie dom is nie ...? ?

?

?

?

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, 19 August 2022 10:16
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

?

Hallo Leona,

Skuus, ek het nie die die vaagste benul hiervan nie :-(

Sterkte

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

?

?

On Fri, 19 Aug 2022 at 09:51, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Hallo julle

Ag, help tog grootasseblief ... ek is nou al moedeloos gesukkel met my PM by Icon ¨C sy¡¯s duidelik jonk en ek nie ¨C ek is veronderstel om ¡¯n job vir Icon te doen op (hulle) memoQ, en het nou al male sonder tal haar hulp gevra maar sy verstaan lyk my eenvoudig nie wat ek vra nie. (Sy dink dalk ek is slimmer as wat ek is.)

?

Haar jongste raad is:

?

You need to enter the ICON memoQ server and your credentials in ¡°ELM¡± licenses. The license ICON shares with linguists is ELM. Once you¡¯ve added the ELM license, you¡¯ll have to add the ICON memoQ server in the bar below:

?

There you will be able to see all ICON memoQ jobs assigned to you.

?

Wat ek egter nodig het hoe ¡¯enter¡¯ ek die ¡®ICON memoQ server¡¯ en wat is ¡®credentials¡¯ en waar voer ek hulle in, en wat is ¡¯n ELM license?

?

Oftewel hoe kom ek daar waar sy op haar prentjie is?

As ek op my desktop op memoQ klik, maak hy oop op ¡°Get started¡± ens maar daai lesse help my net mooi niks, ek weet nog steeds nie hoe om IN die d¨ºm ding te kom en by my werk uit te kom nie.? PM het my wel ¡®opgesit¡¯ en vir my ¡¯n gebruikernaam en wagwoord gestuur, EN ek het gister met ¡¯n vloekskoot ¡¯n ¡®serial number¡¯ gekry, maar dit? help soos my Ouma Jettie altyd ges¨º het ¡°soveel soos neuk jou met ¡¯n stokkie¡±.

?

Ek is r¨ºrig al lus om te tjank, voel breindood.

?

Intussen ¨C rustige en lekker naweek vir julle almal.

?

L

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Leona, bel my en ek sal verduidelik.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 19 August 2022 09:51
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

?

Hallo julle

Ag, help tog grootasseblief ... ek is nou al moedeloos gesukkel met my PM by Icon ¨C sy¡¯s duidelik jonk en ek nie ¨C ek is veronderstel om ¡¯n job vir Icon te doen op (hulle) memoQ, en het nou al male sonder tal haar hulp gevra maar sy verstaan lyk my eenvoudig nie wat ek vra nie. (Sy dink dalk ek is slimmer as wat ek is.)

?

Haar jongste raad is:

?

You need to enter the ICON memoQ server and your credentials in ¡°ELM¡± licenses. The license ICON shares with linguists is ELM. Once you¡¯ve added the ELM license, you¡¯ll have to add the ICON memoQ server in the bar below:

?

There you will be able to see all ICON memoQ jobs assigned to you.

?

Wat ek egter nodig het hoe ¡¯enter¡¯ ek die ¡®ICON memoQ server¡¯ en wat is ¡®credentials¡¯ en waar voer ek hulle in, en wat is ¡¯n ELM license?

?

Oftewel hoe kom ek daar waar sy op haar prentjie is?

As ek op my desktop op memoQ klik, maak hy oop op ¡°Get started¡± ens maar daai lesse help my net mooi niks, ek weet nog steeds nie hoe om IN die d¨ºm ding te kom en by my werk uit te kom nie. ?PM het my wel ¡®opgesit¡¯ en vir my ¡¯n gebruikernaam en wagwoord gestuur, EN ek het gister met ¡¯n vloekskoot ¡¯n ¡®serial number¡¯ gekry, maar dit? help soos my Ouma Jettie altyd ges¨º het ¡°soveel soos neuk jou met ¡¯n stokkie¡±.

Skuus, vergeet om te s¨º, ek het al by ¡°Dashboard¡± uitgekom (hoe weet ek nie) maar dis ¡¯n kaal bladsy, met niks van die dialoogboksies op haar prentjie nie.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: Leona Labuschagne
Sent: Friday, 19 August 2022 09:51
To: '[email protected]' <[email protected]>
Subject: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

?

Hallo julle

Ag, help tog grootasseblief ... ek is nou al moedeloos gesukkel met my PM by Icon ¨C sy¡¯s duidelik jonk en ek nie ¨C ek is veronderstel om ¡¯n job vir Icon te doen op (hulle) memoQ, en het nou al male sonder tal haar hulp gevra maar sy verstaan lyk my eenvoudig nie wat ek vra nie. (Sy dink dalk ek is slimmer as wat ek is.)

?

Haar jongste raad is:

?

You need to enter the ICON memoQ server and your credentials in ¡°ELM¡± licenses. The license ICON shares with linguists is ELM. Once you¡¯ve added the ELM license, you¡¯ll have to add the ICON memoQ server in the bar below:

?

There you will be able to see all ICON memoQ jobs assigned to you.

?

Wat ek egter nodig het hoe ¡¯enter¡¯ ek die ¡®ICON memoQ server¡¯ en wat is ¡®credentials¡¯ en waar voer ek hulle in, en wat is ¡¯n ELM license?

?

Oftewel hoe kom ek daar waar sy op haar prentjie is?

As ek op my desktop op memoQ klik, maak hy oop op ¡°Get started¡± ens maar daai lesse help my net mooi niks, ek weet nog steeds nie hoe om IN die d¨ºm ding te kom en by my werk uit te kom nie. ?PM het my wel ¡®opgesit¡¯ en vir my ¡¯n gebruikernaam en wagwoord gestuur, EN ek het gister met ¡¯n vloekskoot ¡¯n ¡®serial number¡¯ gekry, maar dit? help soos my Ouma Jettie altyd ges¨º het ¡°soveel soos neuk jou met ¡¯n stokkie¡±.

?

Ek is r¨ºrig al lus om te tjank, voel breindood.

?

Intussen ¨C rustige en lekker naweek vir julle almal.

?

L

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ

Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie Ann, dit maak sin!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 26 July 2022 17:54
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

?

Jou vraag, Charl,

Beide my regsgeleerde swaers is dit eens dat daar vir iets om 'wetlik' te wees, 'n WET moet wees ingevolge waarvan iets ingestel word.

Aangesien daar nie 'n wet bestaan ingevolge waarvan die verteenwoordiger gemagtig is nie, is dit 'n 'regtens gemagtigde verteenwoordiger'? (asseblief beslis nie 'n regsgemagtigde verteenwoordiger nie.

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Tue, 26 Jul 2022 at 11:03, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Hallo Almal

Charl, ek dink nie ¡°wetlik¡± is presies dieselfde nie ¨C vir my beteken ¡°regtens¡± ¡®deur of volgens die reg gemagtig, soos in met (geregtelike) toestemming (van die reg)¡¯ terwyl ¡°wetlik¡± beteken dat die magtiging of aanvaarding self ¡°volgens wet¡± is.

Wat s¨º die ander?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Tuesday, 26 July 2022 09:48

Dankie, Ann. Dink jy ¡°wetlik gemagtigde/wetlik aanvaarbare¡± is ook reg?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 26 July 2022 09:43
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

?

Hallo almal,

Ek herinner asseblief weer aan die possie wat in April in omloop was? - kyk asb hier onder.

Daar sit iewers in 'n TM "regsgemagtigde/regsaanvaarbare? getuie" vas.

Die korrekte term is "regtens gemagtigde/regtens aanvaarbare getuie".

viz Pharos:

re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right

soos in

?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar

legally competent:?regtens?bevoeg

Kan ons dit so hou asb.

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...>
Date: Mon, 4 Apr 2022 at 14:57
Subject: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
To: <[email protected]>

?

Hallo almal,

Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk.

Ek vind? dikwels dat tekste waarin ek die term 'regtens gemagtigde/aanvaarbare gebruik het, verander word na 'regsgemagtigde' of 'regsaanvaarbare'.

Hou dit asseblief as 'regtens? gemagtigde of regtens aanvaarbare .

viz Pharos:

re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right

soos in

?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar

legally competent:?regtens?bevoeg

Groete

?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Ann, vir ¡®wetlik¡¯ ¨C? nuut vir my!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 26 July 2022 17:54

Re: Vrugbare vrou

Vir "woman of childbearing potential" s¨º ek gewoonlik "vroue wat nog kan swanger raak", met die doel om te wys dis net vir 'n sekere tydperk geldig.

Groete
Charmaine