Direkte terugvertaling na EN sal dan 'who can HAVE children' (nie 'who can GET children) nie, wees. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Mon, 25 Jul 2022 at 15:17 Subject: Re: [zalangmed] Vrugbare vrou To: <[email protected]> Hallo Charl, Ek gebruik ''n vrou wat kinders kan H?
. " As sy kinders kan 'KRY' klink dit vir my dat sy dit kan regkry/daarin kan slaag om hulle in die w¨ºreld te bring/susksesvol kan kraam - nie 'n Keiser nodig sal h¨º nie. Ek dink ook aan diere wat 'kleintjies kan kry'? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 25 Jul 2022 at 14:57, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|