From:[email protected]On Behalf Of Ann Hiemstra Sent: Wednesday, 13 July 2022 16:24 To:[email protected] Subject: Re: [zalangmed] ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
?
Hallo Menitza,
Wat is die naam van die produk?
?Dit help om te weet, dan kan mens die produk 'Google' en waarskynlik 'n prent van die produk en miskien van die verpakking te sien kry?
Laat weet, dan help ek soek.
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!
?
?
On Wed, 13 Jul 2022 at 13:18, Menitza Botha <menitza27@...> wrote:
Hallo almal
?
Ek moet die volgende terme in verband met die verpakking van medisyne vertaal:
?
Remove the overblister and take out the pipette.
?
The product is individually overblistered and packaged in a cardboard carton.
?
Hoe sou 'n mens die term in di¨¦ twee gevalle vertaal?