¿ªÔÆÌåÓý

EN>AF : slider


 

Hallo almal,
Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.
Ken iemand die term 'skuifbalk' (wat ek hier te?gekom het) en ek glad nie seker is of dit in hierdie konteks die regte woord is nie. Iemand 'n ander woord?
Pharos ken 'n 'skuifbalkie' =? ' knippie van 'n slot wat dit laat sluit '
My inklinasie is gewoon 'n 'merker' of 'skuifmerker'?
Ek hoor graag gou van julle.
Ann
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Join [email protected] to automatically receive all group messages.