WERK: Dringende proeflees EN-AF, 30 000 woorde, vir Maandag
Hallo almal 'n Kli?nt van my het 'n dringende proefleeswerk van 18 000 woorde. Ek is nie in staat om die kli?nt te help nie weens my skedule. Die kli?nt is bereid om heelwat ekstra te betaal. Die
By
Samuel Murray
·
#650
·
|
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Ek stem saam met jou, Ann. Ek het nie die hele gesprek gesien nie, maar net gesug toe ek datasubjek sien. Die groot kwessie van ons dag is tog eenvoudige taal, en datasubjek klink tog net na ¡¯n los
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#649
·
|
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Baie dankie vir al die kommentaar. Ek gaan in 'n kantlynkommentar voorstel dat die kli?nt 'studiedeelnemer' moet gebruik. Ann * Deo Gloria!*
By
Ann Hiemstra
·
#648
·
|
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Hallo Ann ¡°Data subject¡± kom in POPI voor en die Afrikaanse wet gebruik ¡°datasubjek¡± en wanneer ¡¯n vraelys dus oor die insameling van inligting onder di¨¦ wet gaan, moet ons maar datasubjek
By
Arina Wilson
·
#647
·
|
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Ann, sover ek weet word subject/proefpersoon nie meer in ICF's gebruik nie -- ek verander dit na deelnemer en sit 'n comment in vir die kli?nt. Charl, data subject kom uit die POPI-wet sover ek weet,
By
Wilna Liebenberg
·
#646
·
|
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Sover ek verstaan (maar ek sal dit bevestig), hou Suid-Afrikaanse etiekkomitees nie van "proefpersoon" nie, omdat hi?rargie in die gesondheidstelsel versterk en mense objektiveer. Dus verander ek dit
By
Charl Hattingh
·
#645
·
|
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Sjoe, ek hoop nou nie ek praat totale nonsens nie, maar "proefpersoon" is ook nie regtig een wat ons span gebruik nie (behalwe as 'n kli?nt daarop sou aandring). Ons gebruik eerder "studiedeelnemer".
By
Salom¨¦ Smith
·
#644
·
|
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Dr Jankowitz van Unisa se statistiekwoordelys bevat hom wel. Samuel
By
Samuel Murray
·
#643
·
|
''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Hallo almal, Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is. Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ... Ek hoor
By
Ann Hiemstra
·
#642
·
|
Re: inhalations, puffs, sprays
Dankie, Samuel, dit maak sin!
By
Charl Hattingh
·
#641
·
|
Re: inhalations, puffs, sprays
Ek weet 'n verstuiwer is 'n nebulizer, maar toe ek en my vrou 'n nebulizer vir ons babaseun moes kry, het almal van ons en die dokters dit (in Afrikaans) gewoon 'n "nebulizer" genoem. As my situatie
By
Samuel Murray
·
#640
·
|
inhalations, puffs, sprays
Hallo Raadgewers, ¡°inhalations, puffs, sprays¡±: Hierdie sinonieme kom dikwels voor en ek het al talle vertalings gesien. Ek sou graag wil weet wat die dokters en pasi?nte in die praktyk gebruik
By
Charl Hattingh
·
#639
·
|
Re: My afwesigheid
Oi, Ann, jy het my nou so bewo?, baie dankie dat jy jou gedig met ons deel. __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#638
·
|
Re: My afwesigheid
Pragtig verwoord, dankie Ann. Sent: 23 August 2021 09:13 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] My afwesigheid Hallo almal, Baie dankie vir julle meelewing. Hier is 'n stukkie van my
By
Charl Hattingh
·
#637
·
|
Re: My afwesigheid
Hallo almal, Baie dankie vir julle meelewing. Hier is 'n stukkie van my anderkant. *Laaste wens* Wanneer jy weggaan, Lief, wil ek nie winkelblomme koop en ¡¯n huilbegrafnis hou nie. Ek vat vir oulaas
By
Ann Hiemstra
·
#636
·
|
Re: My afwesigheid
Ai, Ann, ek dink aan jou en bid vir jou vir die groot gemis wat voorl¨º. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#635
·
|
Re: My afwesigheid
Liewe Ann, my innige meegevoel ? Ek kan my dit nie eers indink nie. Liefde, Salom¨¦ wrote:
By
Salom¨¦ Smith
·
#634
·
|
Re: My afwesigheid
Hi Ann, Ek is so jammer oor jou verlies, dit is so hartseer. Wat ¡¯n reuseleemte. Ek wens jou alle sterkte toe met die moeilike rouproses. Vriendelike groete Charl Sent: 20 August 2021 12:21 To:
By
Charl Hattingh
·
#633
·
|
My afwesigheid
Hallo almal, Ek was 'afwesig' die afgelope tyd - eers omdat Louis, my man vir 2 maande in die hospital was met Covid en daarna die komplikasies daarvan en toe op 1Aug oorlede is. My beste liefste maat
By
Ann Hiemstra
·
#632
·
|
Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...
Ai, Samuel, jou staatmaker! Baie dankie! Ek hou van "veiligheidsinleifase", teken so aan. Lekker Donderdag, Almal ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne,
By
Leona Labuschagne
·
#631
·
|