¿ªÔÆÌåÓý

Re: Geestelik/spiritueel
Hallo Charl, Ek stem nie saam dat "mental wellbeing" dieselfde as "geestelike welstand" is nie. Ek sou s¨º dit is "geesteswelstand" (n.a.v "geestesgesondheid' = "mental health"). Ek dink die
By Ann Hiemstra · #1127 ·
Geestelik/spiritueel
Hallo Almal Die bron is "spiritual wellbeing". Die vertaling "geestelike welstand" kan ook terugvertaal word as "mental wellbeing", wat iets anders is as wat die bron bedoel. Sou julle volstaan met
By Charl Hattingh · #1126 ·
Re: Push notification in Afrikaans
Baie dankie ¡­ ja, ek het ook nogal gewonder oor daai 'stoot' : - ) Het die werk ingestuur met Ann se voorstel, maar sal beslis hierdie een aanteken vir volgende keer. Lekker naweek, Almal! L
By Leona Labuschagne · #1125 ·
Re: Push notification in Afrikaans
Ek gebruik "stoot", maar dan moet jy regsit vir die lesers vir wie "stoot" 'n ANDER betekenis het. Dis 'n soort boodskap wat vanself op jou toestel verskyn sonder dat jy of jou program spesifiek
By Samuel Murray · #1124 ·
Re: 'Collaboration with TransPerfect' - fooie?
Vir my is post editing nie proeflees nie. Met post editing het ek baie vryheid om die sin aan te pas om dit beter te laat klink, maar by proeflees werk ek konserwatiewer. Maar dis soos jy noem:
By Samuel Murray · #1123 ·
Re: Push notification in Afrikaans
Baie dankie, Ann, jy¡¯s ¡¯n ster! (Alhoewel ek is nie seker dit gaan in een re?l inpas nie ¡­ ??) L : - )
By Leona Labuschagne · #1122 ·
Re: Push notification in Afrikaans
Hallo Leona, Ons het voorheen hieroor gewonder. push
By Ann Hiemstra · #1121 ·
Push notification in Afrikaans
Goeiem?re Almal! Hoop julle is almal mooi soet sodat Vader Krismis julle nie oorslaan nie ¡­ Kan iemand my asseblief help met ¡°Push notification¡± ¨C ek kry sover stuurkennisgewing,
By Leona Labuschagne · #1120 ·
Re: 'Collaboration with TransPerfect' - fooie?
Baie dankie Samuel, vir jou uitvoerige terugvoer! Dit help regtig baie. Aanvaar ons dat 'Post Editing' (die proses van die 'opruim' van die dikwels regtig swak masjienvertaling) dan as 'proeflees'
By Ann Hiemstra · #1119 ·
ADMIN: verwydering van boodskappe
FWIW, die boodskappe op ZaLangMed is sigbaar vir die publiek, so as julle iets geskryf het wat julle nie in die publieke argief wil h¨º nie, vra my gerus, dan verwyder ek die betrokke
By Samuel Murray · #1118 ·
'Collaboration with TransPerfect' - fooie?
Hallo almal, (wat so stil/met vakansie?? is) In aansluiting by ons vorige gesprekke oor fooie en skynbaar minder werk wat teen laer fooie beskikbaar raak: Is daar van julle wat ook 'n e-pos van ene
By Ann Hiemstra · #1116 ·
Re: on-demand medication
Dankie, Ann. ==
By Samuel Murray · #1115 ·
Re: on-demand medication
Ek sou s¨º 'intermitterende medikasie' of 'voorvalgedrewe medikasie' - dit word geneem as daar die verwagting is dat iets gaan gebeur waarvoor die medikasie nodig gaan wees. viz: It is also known as
By Ann Hiemstra · #1114 ·
Re: on-demand medication
Op-aanvraag-medikasie? Medikasie op nodigheidsgrondslag?? (eina) Soos-nodig-medikasie? Ann, wat s¨º jy?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne,
By Leona Labuschagne · #1113 ·
Re: on-demand medication
Nee, wag, "ongeskuldeerd" kan die indruk skep dat dit medikasie is wat nie 'n skedulering het nie, d.w.s. vitamiene ens. Dis nie wat ek bedoel nie. Die on-demand medication kan 'n voorskrifmedikasie
By Samuel Murray · #1112 ·
on-demand medication
Hallo almal In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander
By Samuel Murray · #1111 ·
Re: Is werk skaars?
Ek is bevrees ek moet saamstem ¨C het hoevele opdragte al laat verbygaan die afgelope tyd omdat die tarief pateties is ¡­ dink julle hulle begin besef die dollar is in sy maai?
By Leona Labuschagne · #1110 ·
Re: Is werk skaars?
Hallo Almal, Verder op hierdie tema: Transperfect was nog altyd snoep, maar raak dit meer so? Byvoorbeeld, daar is ¡¯n QM-werk gelys van 3 600 woorde vir $25. Ek het vir die PM gevra of ek reg is
By Charl Hattingh · #1109 ·
Re: Shortness of breath > AF
Ek gebruik "kortasemheid". Dis die term wat my ma altyd gebruik het, so dit val vir my maklik op die oor. Groete uit 'n snikhete Potch Charmaine Get Outlook for Android
By Charmaine Sullivan · #1108 ·
Re: Shortness of breath > AF
Hallo Samuel Ek gebruik verkieslik 'kortasemigheid' - soos ook in Pharos med dictionaries. Groete uit CenterParcs, De Haan, Belgi? vir die week saam met kinders.
By Ann Hiemstra · #1107 ·