Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
¿ªÔÆÌåÓýDankie van my ook, Charl! L????????? : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Dankie, Charl. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 11 Feb 2020 at 13:04, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Dankie, Charl. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 11 Feb 2020 at 13:04, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Ek dink jy is in die kol. Die konvensie in hierdie projekte is dat die naam vertaal word, maar dat die Engelse afkorting gebruik word, omdat meeste klinici internasionaal ¨C ook in die ware lewe Afrikaanse klinici te lande ¨C net die Engelse afkorting gebruik om na die instrumente te verwys. Verder hang dit van jou kli?nt af: Sommige kli?nte wil glad nie ¡¯n vertaling h¨º nie en ander wil ¡¯n vertaling h¨º maar met slegs die Engelse afkorting sonder die ¡°expansion¡± daarvan. Ek vind dit egter verwarrend om ¡¯n afkorting te lees sonder ¡¯n verduideliking van waar die letters vandaan kom. My eerste keuse is dus soos jy dit het, Afrikaans voluit (Engels voluit, Engelse afkorting). ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal! Ek LingVal 'n dokument oor selfdood (selfmoord) en het die afkorting 'EDSS' (=? 'Expanded Disability Status Scale', kry ek toe ek diep soek) in die bronteks. ? Veral jy, Charl: weet jy of die afkorting net so gebruik word in AF of is daar 'n erkende vertaalde afkorting daarvoor? (Uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal)? Of maak mens maar soos gewoonlik : skryf die naam uit, gevolg deur die EN voluit uit in hakies agerna, met die EN afkorting viz: uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal (Expanded Disablitity Status Scale, EDSS) Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Hallo almal! Ek LingVal 'n dokument oor selfdood (selfmoord) en het die afkorting 'EDSS' (=?
'Expanded Disability Status Scale', kry ek toe ek diep soek) in die bronteks. Veral jy, Charl: weet jy of die afkorting net so gebruik word in AF of is daar 'n erkende vertaalde afkorting daarvoor? (Uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal)? Of maak mens maar soos gewoonlik : skryf die naam uit, gevolg deur die EN voluit uit in hakies agerna, met die EN afkorting viz: uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal (Expanded Disablitity Status Scale, EDSS) Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Ann -- net begin dink my brein/dalk o? begin my tricks speel??? ??????: - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Leona, jy's reg! Dit IS vm. en nm. Jammer, my fout. Dis in Engels wat dit a.m. en p.m. is. Groete Ann ? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 6 Feb 2020 at 08:02, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Leona, jy's reg! Dit IS vm. en nm. Jammer, my fout. Dis in Engels wat dit a.m. en p.m. is. Groete Ann Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Thu, 6 Feb 2020 at 08:02, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
¿ªÔÆÌåÓýAnn, ek hou baie van ¡®woordboere¡¯! ? L????????? : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Dankie Samuel, vir die insiggewende inligting. Daar is vir woordboere soos ons mos ook nog maar altyd die stryd tussen wat 'reg' is (wie dit ook al bepaal!) en dit wat die kli?nt wil h¨º. Daar is soms kli?nte wat spesifiek vra dat die v.m. en n.m. gebruik moet word. En nou is dit slaaptyd! z Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 5 Feb 2020 at 09:34, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
¿ªÔÆÌåÓýEk dog dan dis vm. en nm. ¨C het ek iewers iets gemis? Of is albei aanvaarbaar? Genade, hulle maak dit moeilik om dit te memoriseer en aan te gaan na iets groters! ? Lekker dag, Almal ? L????????? : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Dankie Samuel, vir die insiggewende inligting. Daar is vir woordboere soos ons mos ook nog maar altyd die stryd tussen wat 'reg' is (wie dit ook al bepaal!) en dit wat die kli?nt wil h¨º. Daar is soms kli?nte wat spesifiek vra dat die v.m. en n.m. gebruik moet word. En nou is dit slaaptyd! z Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 5 Feb 2020 at 09:34, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Dankie Samuel, vir die insiggewende inligting. Daar is vir woordboere soos ons mos ook nog maar altyd die stryd tussen wat 'reg' is (wie dit ook al bepaal!) en dit wat die kli?nt wil h¨º. Daar is soms kli?nte wat spesifiek vra dat die v.m. en n.m. gebruik moet word. En nou is dit slaaptyd! z Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 5 Feb 2020 at 09:34, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 04/02/2020 20:11, Ann Hiemstra wrote: |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
On 04/02/2020 20:11, Ann Hiemstra wrote:
Volgens ons AWS skryf ons in Afrikaans 6:00 (om 6 uur in die oggend/v.m.) en 18:00 (om 6 uur in die aand/n.m.) aan te dui.So is dit ook op skool by ons ingedril, dat "Afrikaans" altyd die 24-uur-notasie gebruik. Maar dit is nie so nie. In sommige lande gebruik mense daadwerlik die 24-uur-notasie selfs ook wanneer hulle praat, maar bittermin Afrikaans-sprekers praat van "sestienuur" as hulle "vieruur" bedoel So, wat my betref is dit 'n puristiese mite. Ek is nie eens oortuig dat alle Afrikaanse lesers gemaklik is met die 24-uur-notasie nie, en as jy dus 'n teks vertaal wat op laaggeskoolde lesers gemik is, dink ek jy doen die leser 'n onguns aan as jy nie ten minste ook die 12-uur-notasie gebruik nie. Vraag: Wat is die korrekte skryfwyse in SA Engels? Is dit noodwendig dieselfde as in AF?Ja, sover ek weet is die enigste rede hoekom "Afrikaans" die 24-uur-notasie gebruik nie weens spellingsredes nie maar om wetlike redes. Die 24-uur-notasie is daar om dieselfde rede wat die SI-stelsel en desimale komma daar is. Dis vanwe? 'n wet wat aandui hoe die regering se eie wetenskaplike tekste in Suid-Afrika geskryf moet word, en vanwe? mense wat dan dink dat daardie wet ook op alle ander aspekte van ons lewens van toepassing sou moet wees. Samuel |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Dankie Leona!? Groete Ann On Tue, 04 Feb 2020, 21:22 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
¿ªÔÆÌåÓýHallo Ann ? Ek doen dit presies dieselfde want dis sover ek onthou deur SABS (of wat dit ook al nou genoem word) vasgestel. ? L????????? : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, (wat so stil is?) Volgens ons AWS skryf ons in Afrikaans 6:00 (om 6 uur in die oggend/v.m.) en 18:00 (om 6 uur in die aand/n.m.) aan te dui. Vraag: Wat is die korrekte skryfwyse in SA Engels? Is dit noodwendig dieselfde as in AF? Kan iemand asb help? Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Skryfwyse van tyd in SA English
Hallo almal, (wat so stil is?) Volgens ons AWS skryf ons in Afrikaans 6:00 (om 6 uur in die oggend/v.m.) en 18:00 (om 6 uur in die aand/n.m.) aan te dui. Vraag: Wat is die korrekte skryfwyse in SA Engels? Is dit noodwendig dieselfde as in AF? Kan iemand asb help? Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Rekenaarterm vir HOME
Hallo almal, Het iemand 'n ander term vir die 'HOME'-'prompt' in die nutsbalk (! :-))? bo aan die rekenaarskerm? My gevoel is om dit net as 'HOME' te laat. Wie sal tog nou 'n ander term daarvoor wou gebruik/ken/herken? Julle menings? Groete Ann Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: WFF20 super early bird ends today
On 02 Jan 2020 08:25, Ann Hiemstra wrote:
Het een van julle al 'n Wordfast konferensie bygewoon? Beplan iemand dalk om hierdie een by te woon? Wie wil koppe bymekaarsit hieroor?Ek neem aan dis maar soos enige ander kongres. Jy woon 'n aantal sessies by waartydens inligting oorgedra word, en tussendeur maak jy kontak met ander vertalers. Al verskil is dat hierdie kongres dan meer spesifiek oor Wordfast gaan. Die kans dat jy by so 'n kongres antwoorde op vrae gaan kry waarmee jy nog altyd gesukkel het en waarmee ander Wordast-gebruikers jou nie kon help nie, is uiters skraal. Maar... as jy graag Montenegro wil besoek en dit van belasting wil kan aftrek, dan is dit jou kans. Samuel |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
WFF20 super early bird ends today
Hallo almal! Voorspoed vir die nuwe jaar! Ons is nou nie meer 'tieners' nie, verstaan ek :-) Kyk bietjie na die e-pos wat ek van Wordfast ontvang het (die 'early bird' aanbod het nou ongelukkig al verstryk). Het een van julle al 'n Wordfast konferensie bygewoon? Beplan iemand dalk om hierdie een by te woon? Wie wil koppe bymekaarsit hieroor? Ek hoor graag van julle. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: John Di Rico <john@...> Date: Tue, 31 Dec 2019 at 15:56 Subject: WFF20 super early bird ends today To: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...>
Today is your last chance to sign up for WFF20 at the super early bird rate and save €30¡
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||
0,625 ml sout
Terwyl ons nou hier in die resepte is : Ek kry 'noupassende' deksels op potte in PR-jobs. Dis tog seker 'styfpassende' ? ;-)? - of liewer 'deksel wat styf op pas' is seker nog beter' Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via Groups.Io <hiemstra.ann=[email protected]> Date: Tue, 31 Dec 2019 at 11:22 Subject: Re: [zalangmed] 0,625 ml sout To: <[email protected]> Hallo Samuel, Ja, ek moet s¨º, di¨¦ soutstorie is bietjie lawwerig :-) Die resepteboek wat ek hier byderhand het, meet sout net in ml (nie in gm nie) . Niemand wat ek ken, gaan dit in elk geval so presies afmeet nie,
maar the client is always right. Groete en 'n mooi jaar vir jou en joune. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 31 Dec 2019 at 09:24, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: 0,625 ml sout
Hallo Samuel, Ja, ek moet s¨º, di¨¦ soutstorie is bietjie lawwerig :-) Die resepteboek wat ek hier byderhand het, meet sout net in ml (nie in gm nie) . Niemand wat ek ken, gaan dit in elk geval so presies afmeet nie,
maar the client is always right. Groete en 'n mooi jaar vir jou en joune. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 31 Dec 2019 at 09:24, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
0,625 ml sout
Hallo almal
Julle weet van wie ek praat... ek vertaal 'n kosresep vir 'n kliniese studie en in die Engelse resep moet 1/4 teelepel sout bygevoeg word -- die helfte aan die begin, en die helfte aan die einde. Die kli?nt dring aan op geen ronding nie. Dus... die Afrikaanse deelnemer kry te lese dat hy 0,625 ml sout moet meet. Ai, ai. Maar nou wonder ek: sou 'n mens nie eerder 1/4 teelepel sout "vertaal" as 'n bepaalde hoeveelheid gram nie? Samuel |