¿ªÔÆÌåÓý

Re: Skryfwyse van tyd in SA English


 

Dankie Leona!?
Groete
Ann

On Tue, 04 Feb 2020, 21:22 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:

Hallo Ann

?

Ek doen dit presies dieselfde want dis sover ek onthou deur SABS (of wat dit ook al nou genoem word) vasgestel.

?

L????????? : - )

_____________________________________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 04 February 2020 21:12
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Skryfwyse van tyd in SA English

?

Hallo almal, (wat so stil is?)

Volgens ons AWS skryf ons in Afrikaans 6:00 (om 6 uur in die oggend/v.m.) en 18:00 (om 6 uur in die aand/n.m.) aan te dui.

Vraag: Wat is die korrekte skryfwyse in SA Engels? Is dit noodwendig dieselfde as in AF?

Kan iemand asb help?

Ann Hiemstra

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Join [email protected] to automatically receive all group messages.