¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Ek dink jy is in die kol. Die konvensie in hierdie projekte is dat die naam vertaal word, maar dat die Engelse afkorting gebruik word, omdat meeste klinici internasionaal ¨C ook in die ware lewe Afrikaanse klinici te lande ¨C net die Engelse afkorting gebruik om na die instrumente te verwys. Verder hang dit van jou kli?nt af: Sommige kli?nte wil glad nie ¡¯n vertaling h¨º nie en ander wil ¡¯n vertaling h¨º maar met slegs die Engelse afkorting sonder die ¡°expansion¡± daarvan. Ek vind dit egter verwarrend om ¡¯n afkorting te lees sonder ¡¯n verduideliking van waar die letters vandaan kom. My eerste keuse is dus soos jy dit het, Afrikaans voluit (Engels voluit, Engelse afkorting). ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal! Ek LingVal 'n dokument oor selfdood (selfmoord) en het die afkorting 'EDSS' (=? 'Expanded Disability Status Scale', kry ek toe ek diep soek) in die bronteks. ? Veral jy, Charl: weet jy of die afkorting net so gebruik word in AF of is daar 'n erkende vertaalde afkorting daarvoor? (Uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal)? Of maak mens maar soos gewoonlik : skryf die naam uit, gevolg deur die EN voluit uit in hakies agerna, met die EN afkorting viz: uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal (Expanded Disablitity Status Scale, EDSS) Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |