On Tue, 31 Dec 2019 at 09:24, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal
Julle weet van wie ek praat... ek vertaal 'n kosresep vir 'n kliniese
studie en in die Engelse resep moet 1/4 teelepel sout bygevoeg word --
die helfte aan die begin, en die helfte aan die einde.? Die kli?nt dring
aan op geen ronding nie.? Dus... die Afrikaanse deelnemer kry te lese
dat hy 0,625 ml sout moet meet.
Ai, ai.
Maar nou wonder ek: sou 'n mens nie eerder 1/4 teelepel sout "vertaal"
as 'n bepaalde hoeveelheid gram nie?