¿ªÔÆÌåÓý

Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'


 

Hallo almal!
Ek LingVal 'n dokument oor selfdood (selfmoord) en het die afkorting 'EDSS' (=? 'Expanded Disability Status Scale', kry ek toe ek diep soek) in die bronteks.

Veral jy, Charl: weet jy of die afkorting net so gebruik word in AF of is daar 'n erkende vertaalde afkorting daarvoor? (Uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal)?
Of maak mens maar soos gewoonlik : skryf die naam uit, gevolg deur die EN voluit uit in hakies agerna, met die EN afkorting viz: uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal (Expanded Disablitity Status Scale, EDSS)
Ek hoor graag
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Join [email protected] to automatically receive all group messages.