Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Insulin glargine & lixisenatide
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Ann, nou¡¯t ek ook sommer ¡¯n klomp dinge geleer! ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, 20 April 2020 14:37 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Insulin glargine & lixisenatide ? Hallo Charmaine, Eintlik is die korrekte woord(e) vir insulin glargine in AF? 'glargien insulien' - d.w.s 'glargien' is 'n byvoeglike naamwoord vir ('n tipe') insulien. Soos daar ook 'langwerkende insulien' en 'kortwerkende insulien' is. M.a.w. die hoofproduk is nie 'n tipe 'glargien' wat dan nou insulien sou bevat nie. Sien: Two types of this insulin currently on the market are detemir () and glargine (, , and ). EN 'another basal insulin called degludec () was released. This basal insulin begins working within 30 to 90 minutes and remains in your bloodstream for up to 42 hours. As with the long-acting insulins detemir and glargine,...' ? Die Engelse het mos 'n manier om die 'tipe' van 'n produk n¨¢ die produk te noem - dus: insulin glargine. Groete Ann Hiemstra ? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 20 Apr 2020 at 14:04, CharmaineS <sullivanc@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||
Re: Insulin glargine & lixisenatide
Hallo Charmaine, Eintlik is die korrekte woord(e) vir insulin glargine in AF? 'glargien insulien' - d.w.s 'glargien' is 'n byvoeglike naamwoord vir ('n tipe') insulien. Soos daar ook 'langwerkende insulien' en 'kortwerkende insulien' is. M.a.w. die hoofproduk is nie 'n tipe 'glargien' wat dan nou insulien sou bevat nie. Sien: Two types of this insulin currently on the market are detemir () and glargine (, , and ). EN
'another basal insulin called degludec ()
was released. This basal insulin begins working within 30 to 90 minutes
and remains in your bloodstream for up to 42 hours. As with the
long-acting insulins detemir and glargine,...' Die Engelse het mos 'n manier om die 'tipe' van 'n produk n¨¢ die produk te noem - dus: insulin glargine. Groete Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 20 Apr 2020 at 14:04, CharmaineS <sullivanc@...> wrote: Dankie, Samuel. My towerstaffie (intu?sie, gut feeling) wat ek inspan wanneer Google my nie kan help nie en Chemiewoordeboek ook ademloos verbaas is oor die nuwe woordskeppings ;-) |
||||||||||||||||||||||
Re: Insulin glargine & lixisenatide
On 20/04/2020 11:42, CharmaineS wrote:
Is ek reg dat insulienglargien een woord is?Ja. Ek het "lixisenatide" met die standaard staffie getik en uitgekom op "liksisenatied".Wat bedoel jy met "standaard staffie"? Liksisenatied vir lixisenatide lyk vir my goed, ja. Samuel |
||||||||||||||||||||||
Re: Insulin glargine & lixisenatide
¿ªÔÆÌåÓýEk hou van daai ¡®alleengroete¡¯, Charmaine ¨C¨C skerp! ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of CharmaineS
Sent: Monday, 20 April 2020 11:42 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Insulin glargine & lixisenatide ? Hallo almal |
||||||||||||||||||||||
Re: AF>EN : 'rustige dag' (psigiatrie konteks)
¿ªÔÆÌåÓýEk sou s¨º ¡®peaceful day¡¯ ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, 20 April 2020 10:45 To: [email protected] Subject: [zalangmed] AF>EN : 'rustige dag' (psigiatrie konteks) ? Hallo Almal, Charl, kyk hoe kyk ek vir jou ... :-) Praat ons/julle in die konteks van? rustige versus onrustige gedrag van 'n pasi?nt in EN: 'Die pasi?nt het 'n rustige dag gehad' >The patient had a ?? restful??? day. Sou jy iets anders as 'restful' voorstel? Ek hoor graag Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||
AF>EN : 'rustige dag' (psigiatrie konteks)
Hallo Almal, Charl, kyk hoe kyk ek vir jou ... :-) Praat ons/julle in die konteks van? rustige versus onrustige gedrag van 'n pasi?nt in EN: 'Die pasi?nt het 'n rustige dag gehad' >The patient had a ?? restful??? day. Sou jy iets anders as 'restful' voorstel? Ek hoor graag Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||
En>AF: handheld device ?
Skuus, ek moes meer konteks gegee het. Ek verwys na al die elektroniese toestelle (soos tablette, ens.) waarop mense inligting insleutel. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> Date: Wed, 15 Apr 2020 at 19:01 Subject: [zalangmed] En>AF: handheld device ? To: <[email protected]> Hallo almal! Ons het sover ek kan onthou BAIE lank gelede hieroor bespiegel. Kan iemand onthou, of is daar 'n ander mening oor wat ons besluit het die AF vir 'handheld device' is? Ek het in my TM nog 'handtoestel' Reg met julle? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||
Re: En>AF: handheld device ?
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann, ? Ek gebruik ook ¡°handtoestel¡±. ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 15 April 2020 18:59 To: [email protected] Subject: [zalangmed] En>AF: handheld device ? ? Hallo almal! Ons het sover ek kan onthou BAIE lank gelede hieroor bespiegel. Kan iemand onthou, of is daar 'n ander mening oor wat ons besluit het die AF vir 'handheld device' is? Ek het in my TM nog 'handtoestel' Reg met julle? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||
En>AF: handheld device ?
Hallo almal! Ons het sover ek kan onthou BAIE lank gelede hieroor bespiegel. Kan iemand onthou, of is daar 'n ander mening oor wat ons besluit het die AF vir 'handheld device' is? Ek het in my TM nog 'handtoestel' Reg met julle? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||
Subtitling: Wie doen dit?
Hallo Almal? ... suutjies tuis, julle? Is daar enige van julle wat julle al in 'subtitling' begewe het? Wat se progarmattuur gebruik jy? Ek hoor graag van jou. Groete en gesond bly. x Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||
Re: FW: Mediese vertalings
¿ªÔÆÌåÓýJa, Hel¨¦ne, ek byt maar vas met hierdie virusding. Andersins goed. Ek hoop dit gaan goed met jou. ? Ja, gewoonlik is dit ook die kli?nte se vereiste om dit in Engels te los. Ek sou s¨º dieselfde beginsel geld as met die name van Engelse publikasies wat nie vertaal word nie. As jy regtig dink dit gaan moeilik wees vir jou teikengehoor, kan jy dalk ¡¯n Afrikaanse vertaling in hakies insluit, maar ek dink meestal kan mens aanvaar hulle sal die bietjie Engels kan volg. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 31 March 2020 09:02 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] FW: Mediese vertalings ? Baie dankie, Charl. Hoe gaan dit met jou? Ons het jare gelede laas gepraat. Sjoe! ? Nog een vraag ¨C oor die algemeen. ? Studies met spesifieke name bly in die brontaal? Bv. Die Heart Outcomes Prevention Evaluation-studie (HOPE-studie) het aangetoon dat ¡ ? Baie dankie weereens aan jou en Samuel, wat ook intussen geantwoord het. ? Hel¨¦ne van der Westhuizen
? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Hel¨¦ne, ? Geen probleem, ons was al almal daar, laat ek probeer help. ?
Ek dink die ¡°vascular disease¡± is in jou bronteks bygevoeg as verduideliking en ek sou maar by die bron hou en ¡°bloedvatsiekte¡± vir die leek insluit. Dalk ¡°die bloedvatsiekte aterosklerose¡±? ? Ek hoor graag of ander Zalangmedders en veral die medici saamstem? ? Groete Charl ? CHARL HATTINGH HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 (if no reply:) charlhattingh.com@... ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ? Goeie naand, Afrikaanse kollegas ? Ek het lank laas mediese vertalings gedoen ¨C baie lank laas. Ek vra dus om verskoning as dit in die begin knaend gaan wees. Ek kom gewoonlik gou weer in ¡®n ding in sodra ek bietjie oefen. Ek is ook seker ek het ¡®n paar betroubare bronne behalwe ZALangMed ?gehad, maar ek kan hulle ook nie onthou nie. ? 1) Is daar ¡®n mediese woordeboek wat julle kan aanbeveel? Ek het Pharos aanlyn en hy verbaas my soms nogal, maar ander kere wil hy my die mure laat uitklim. ? 2) Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor word in Pharos aangegee as Angiotensien-omsettingsensiem-inhibitor of -remmer/-stremmer. Op sigself sou dit nie ¡®n probleem gewees het nie, maar sodra ons begin praat van Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor therapy, sou ek dit liewer wou vertaal met Angiotensien-omsettingsensiem-inhiberingsterapie in plaas van inhibitorterapie? ? 3) Ramipril is net ramipril in Afrikaans? ? 4) Atherosclerotic vascular disease is mos net plein arteriosklerose? Of is daar ¡®n verskil wanneer die vascular disease bykom? ? Sjoe, ek voel soos ¡®n properse groentjie, never maaind verroes! ? Baie dankie, bu voorbaat. ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen
? ? ? ? |
||||||||||||||||||||||
Re: FW: Mediese vertalings
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Charl. Hoe gaan dit met jou? Ons het jare gelede laas gepraat. Sjoe! ? Nog een vraag ¨C oor die algemeen. ? Studies met spesifieke name bly in die brontaal? Bv. Die Heart Outcomes Prevention Evaluation-studie (HOPE-studie) het aangetoon dat ¡ ? Baie dankie weereens aan jou en Samuel, wat ook intussen geantwoord het. ? Hel¨¦ne van der Westhuizen
? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 31 March 2020 07:53 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] FW: Mediese vertalings ? Hi Hel¨¦ne, ? Geen probleem, ons was al almal daar, laat ek probeer help. ?
Ek dink die ¡°vascular disease¡± is in jou bronteks bygevoeg as verduideliking en ek sou maar by die bron hou en ¡°bloedvatsiekte¡± vir die leek insluit. Dalk ¡°die bloedvatsiekte aterosklerose¡±? ? Ek hoor graag of ander Zalangmedders en veral die medici saamstem? ? Groete Charl ? CHARL HATTINGH HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 (if no reply:) charlhattingh.com@... ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ? Goeie naand, Afrikaanse kollegas ? Ek het lank laas mediese vertalings gedoen ¨C baie lank laas. Ek vra dus om verskoning as dit in die begin knaend gaan wees. Ek kom gewoonlik gou weer in ¡®n ding in sodra ek bietjie oefen. Ek is ook seker ek het ¡®n paar betroubare bronne behalwe ZALangMed ?gehad, maar ek kan hulle ook nie onthou nie. ? 1) Is daar ¡®n mediese woordeboek wat julle kan aanbeveel? Ek het Pharos aanlyn en hy verbaas my soms nogal, maar ander kere wil hy my die mure laat uitklim. ? 2) Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor word in Pharos aangegee as Angiotensien-omsettingsensiem-inhibitor of -remmer/-stremmer. Op sigself sou dit nie ¡®n probleem gewees het nie, maar sodra ons begin praat van Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor therapy, sou ek dit liewer wou vertaal met Angiotensien-omsettingsensiem-inhiberingsterapie in plaas van inhibitorterapie? ? 3) Ramipril is net ramipril in Afrikaans? ? 4) Atherosclerotic vascular disease is mos net plein arteriosklerose? Of is daar ¡®n verskil wanneer die vascular disease bykom? ? Sjoe, ek voel soos ¡®n properse groentjie, never maaind verroes! ? Baie dankie, bu voorbaat. ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen
? ? ? ? |
||||||||||||||||||||||
Re: FW: Mediese vertalings
On 3/31/2020 7:53 AM, Charl Hattingh wrote:
1. Daar is die Dictionary for the Health Sciences ¨C Eng./Afr. (LochnerEk is nie oortuig dat dit bygewerk word nie. Sommige van Pharos Aanlyn en VivA se woordelyste word wel aktief bygewerk, maar sover ek weet word die gepubliseerdes nie aktief bygewerk nie. Lochner se woordeboek is in 2011 gepubliseer. N.a.v. o.a. Marijke Maree se resensie in SAMJ (2011): Brink se woordeboek dateer uit 1979 en is 8 keer herdruk. Dit was 800 bladsye lank. Lochner se woordeboek is 1200 bladsye lank. Die "Lochner" van Lochner se woordeboek is prof Jan Lochner van die Maties. Daar was ook insette van 30 vakspesialiste. Brink se woordeboek was 30 000 inskrywings groot. Lochner se woordeboek bevat 10 000 inskrywings m¨¦¨¦r (maar ek weet nie hoeveel daarvan is nuwe inskrywings nie, m.a.w. ek weet nie hoeveel van Brink se inskrywings is weggelaat nie), en 8 000 van Brink se inskrywings is geredigeer. Vir leksikograwe is hier 'n bespreking van sommige van sy probleme: Die probleem met kritiek is dat dit onseker is watter kritiek spesifiek vir Lochner se werk geld en watter kritiek ewe goed op Brink se werk van toepassing is. Voorts moet 'n mens onthou dat dit in Afrikaans soms oukei is om dinge op meer as een manier te s¨º, bv. inhibitor vs. inhibeerder, inhibering vs. remming vs. stremming, en die woordeboek bevat soms meerdere van di¨¦ en soms bevat dit net ¨¦¨¦n van hulle, sonder om noodwendig 'n voorkeur aan te dui. Samuel |
||||||||||||||||||||||
Re: FW: Mediese vertalings
On 3/30/2020 9:19 PM, Helene van der Westhuizen wrote:
1) Is daar ¡®n mediese woordeboek wat julle kan aanbeveel? Ek het Pharos aanlyn en hy verbaas my soms nogal, maar ander kere wil hy my die mure laat uitklim.Pharos Aanlyn se mediese woordeboek is Lochner se hersiende weergawe van Brink se Matie-woordeboek (die "WAG"). Nie almal is ewe be?ndruk met die hersiening nie. Daar is ook 'n Tukkie-woordeboek, van Snyman, en hy is op die internet: (aan die regterkant is aflaaiopsies) 2) Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor word in Pharos aangegee asVra jou af: is dit terapie wat inhibeer, of is dit terapie wat gebruik maak van 'n inhibeerder? Ek dink dit is laasgenoemde, d.w.s. dit is nie "inhiberingsterapie" nie. 3) Ramipril is net ramipril in Afrikaans?Ja, sou ek ook doen. 4) Atherosclerotic vascular disease is mos net plein arteriosklerose? Of is daar ¡®n verskil wanneer die vascular disease bykom?Ek sien Charl het intussen ook gereageer. Charl haal 'n bron aan wat aandui dat a-th-erosclerosis en ar-t-eriosclerosis verskillende dinge is, maar heelwat aanlyn bronne hanteer die twee as sinonieme, bv.: Jou vraag "verander wanneer 'vascular disease' bykom is 'n goeie vraag. Arteriosklerose "is the thickening, hardening, and loss of elasticity of the walls of arteries" wat, afhangende van hoeveel jy hare kloof, op sigself nie 'n "siekte" is nie. Of, miskien wil die skrywer dit gewoon vir die leser benadruk dat aterosklerose 'n vaatsiekte is. Ten slotte staan dit ook so in Snyman se woordeboek: atherosclerotic heart disease = aterosklerotiese hartsiekte (let op, a-t-ero) Samuel |
||||||||||||||||||||||
Re: FW: Mediese vertalings
¿ªÔÆÌåÓýHi Hel¨¦ne, ? Geen probleem, ons was al almal daar, laat ek probeer help. ?
Ek dink die ¡°vascular disease¡± is in jou bronteks bygevoeg as verduideliking en ek sou maar by die bron hou en ¡°bloedvatsiekte¡± vir die leek insluit. Dalk ¡°die bloedvatsiekte aterosklerose¡±? ? Ek hoor graag of ander Zalangmedders en veral die medici saamstem? ? Groete Charl ? CHARL HATTINGH HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 30 March 2020 21:20 To: [email protected] Subject: [zalangmed] FW: Mediese vertalings ? ? Goeie naand, Afrikaanse kollegas ? Ek het lank laas mediese vertalings gedoen ¨C baie lank laas. Ek vra dus om verskoning as dit in die begin knaend gaan wees. Ek kom gewoonlik gou weer in ¡®n ding in sodra ek bietjie oefen. Ek is ook seker ek het ¡®n paar betroubare bronne behalwe ZALangMed ?gehad, maar ek kan hulle ook nie onthou nie. ? 1) Is daar ¡®n mediese woordeboek wat julle kan aanbeveel? Ek het Pharos aanlyn en hy verbaas my soms nogal, maar ander kere wil hy my die mure laat uitklim. ? 2) Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor word in Pharos aangegee as Angiotensien-omsettingsensiem-inhibitor of -remmer/-stremmer. Op sigself sou dit nie ¡®n probleem gewees het nie, maar sodra ons begin praat van Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor therapy, sou ek dit liewer wou vertaal met Angiotensien-omsettingsensiem-inhiberingsterapie in plaas van inhibitorterapie? ? 3) Ramipril is net ramipril in Afrikaans? ? 4) Atherosclerotic vascular disease is mos net plein arteriosklerose? Of is daar ¡®n verskil wanneer die vascular disease bykom? ? Sjoe, ek voel soos ¡®n properse groentjie, never maaind verroes! ? Baie dankie, bu voorbaat. ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen
? ? ? ? |
||||||||||||||||||||||
FW: Mediese vertalings
¿ªÔÆÌåÓý? Goeie naand, Afrikaanse kollegas ? Ek het lank laas mediese vertalings gedoen ¨C baie lank laas. Ek vra dus om verskoning as dit in die begin knaend gaan wees. Ek kom gewoonlik gou weer in ¡®n ding in sodra ek bietjie oefen. Ek is ook seker ek het ¡®n paar betroubare bronne behalwe ZALangMed ?gehad, maar ek kan hulle ook nie onthou nie. ? 1) Is daar ¡®n mediese woordeboek wat julle kan aanbeveel? Ek het Pharos aanlyn en hy verbaas my soms nogal, maar ander kere wil hy my die mure laat uitklim. ? 2) Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor word in Pharos aangegee as Angiotensien-omsettingsensiem-inhibitor of -remmer/-stremmer. Op sigself sou dit nie ¡®n probleem gewees het nie, maar sodra ons begin praat van Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor therapy, sou ek dit liewer wou vertaal met Angiotensien-omsettingsensiem-inhiberingsterapie in plaas van inhibitorterapie? ? 3) Ramipril is net ramipril in Afrikaans? ? 4) Atherosclerotic vascular disease is mos net plein arteriosklerose? Of is daar ¡®n verskil wanneer die vascular disease bykom? ? Sjoe, ek voel soos ¡®n properse groentjie, never maaind verroes! ? Baie dankie, bu voorbaat. ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen
? ? ? ? |
||||||||||||||||||||||
EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context
Oeps, nog is't? het einde niet! Hier is nou vars uit die REGTE (Plaaslike Regerings se Hoof van Gemeenskapsgesondheidsdienste) perd se bek: Wet 63 van 1977 is vervang met? Wet 61 van 2003 en Aanmeldbare siektes se regulasies van 2018 geld nou. Dus: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health Act, Act 61 of 2003, there is a list of certain SPECIFIC ¡®notifiable¡¯ diseases and conditions ?(e.g. communicable and infectious conditions such as TB, Hepatitis, food poisoning, etc.) that have to be ¡®notified¡¯ (¡®aangemeld¡¯) to the Local Health Authorities for public health purposes. Using ¡®aanmeld/aangemeld¡¯ for reporting of other conditions or situations in health context in AF is NOT correct and INAPPROPRIATE. PLEASE use 'gerappoteer ' AND NOT ¡®aangemeld¡¯ where non-notifiable conditions/situations are reported about. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via Groups.Io <hiemstra.ann=[email protected]> Date: Fri, 27 Mar 2020 at 11:07 Subject: [zalangmed] EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context To: <[email protected]> Hallo weer, almal! Die nommer van die wet wat in die my vorige boodskap gekwoteer is, is foutief, jammer. Hier is dit weer: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health Act, Act 63 of 1977, there is a list of certain SPECIFIC ¡®notifiable¡¯ diseases and conditions ?(e.g. communicable and infectious conditions such as TB, Hepatitis, food poisoning, etc.) that have to be ¡®notified¡¯ (¡®aangemeld¡¯) to the Local Health Authorities for public health purposes. Using ¡®aanmeld/aangemeld¡¯ for reporting of other conditions or situations in health context in AF is NOT correct and INAPPROPRIATE. PLEASE use 'gerappoteer ' AND NOT ¡®aangemeld¡¯ where non-notifiable conditions/situations are reported about. Groete en VASBYTAnn Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Thu, 26 Mar 2020 at 22:21 Subject: EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context To: <[email protected]> Hallo almal, Ek herinner tog net weer asb: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health Act, Act 20 of 1963, there is a list of certain SPECIFIC ¡®notifiable¡¯ diseases and conditions ?(e.g. communicable and infectious conditions such as TB, Hepatitis, food poisoning, etc.) that have to be ¡®notified¡¯ (¡®aangemeld¡¯) to the Local Health Authorities for public health purposes. Using ¡®aanmeld/aangemeld¡¯ for reporting of other conditions or situations in health context in AF is NOT correct and INAPPROPRIATE. PLEASE use 'gerappoteer ' AND NOT ¡®aangemeld¡¯ where non-notifiable conditions/situations are reported about. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |