¿ªÔÆÌåÓý

Re: Insulin glargine & lixisenatide


 

On 20/04/2020 11:42, CharmaineS wrote:

Is ek reg dat insulienglargien een woord is?
Ja.

Ek het "lixisenatide" met die standaard staffie getik en uitgekom op "liksisenatied".
Wat bedoel jy met "standaard staffie"?

Liksisenatied vir lixisenatide lyk vir my goed, ja.

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.