Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Hi Ann, kan jy vir my opvoeding uitbrei oor hoekom seksmaat nie gebruik kan word in jou teks nie? On Thu, 17 Mar 2022 at 10:17, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 17/03/2022 09:13, Ann Hiemstra wrote: |
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
On 17/03/2022 08:59, Ann Hiemstra wrote:
'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen, en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'.Ek kom uit 'n agtergrond waar dit normaler is om gereeld seks te h¨º met iemand met wie jy 'n taamlik permanente verhouding het as om gereeld seks te h¨º met wie ook al voorradig is, en ek was taamlik oud al (nadat ek afgestudeer het) wat ek besef het dat dit eintlik nie die norm is nie. Daar word vreeslik baie rondgeslaap (ook onder Afrikaans-sprekendes). Ek verstaan dat die woord "seksmaat" vir sommige mense aanstoot gaan gee. 'n Mens beskou jou eggenoot tog nie as jou "seksmaat" nie, maar as jou lewensmaat met wie jy toevallig ook seks het (skies, dalk praat ek nou uit by my beurt). Maar ek gebruik dus "seksmaat" omdat "maat" 'n taamlik ouderwetse woord is wat nie deur alle lesers verstaan sal word nie, en "maatjie" net te informeel oorkom. Oor "verhoudingsmaat"... dit klink na 'n goeie woord om die huweliksbetekenis te vermy (maar daar is ook "lewensmaat" en "liefdesmaat"). As jou teks nie "seksmaat" kan hanteer nie, sal "verhoudingsmaat" seker werk, mits jy besef dat jy 'n woord gebruik wat sommige mense se aktiwiteite uitsluit. Die vraag is: sou die deursnee persoon wat lukraak rondslaap sy seksmaats as "verhoudingsmaats" beskou? Of liewer, sou die deursnee intelligente persoon besef dat die teks sy seksmaats bedoel wanneer dit "verhoudingsmaat" gebruik? Ek is geneig om 'n mate van intelligensie van my lesers te veronderstel, maar dis lastig om 'n oordeel te maak. Ek is onseker of "verhoudingsmaat" is 'n goeie inval-vervanging van "seksmaat" is. Ek kom deesdae in alle tekste "seksmaat" te?. Samuel |
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Die moeilikheid kom wanneer die dokument op bv. tieners en MIV? betrekking het. Dan is daar nog nie sprake van 'n 'lewensmaat' nie? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Thu, 17 Mar 2022 at 10:07, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
¿ªÔÆÌåÓýLewensmaat is ¡¯n mooi woord maar sal ook nie altyd in die konteks werk nie. ? Die Engels praat soms van ¡°You and your partner(s).....¡± en daarom werk lewensmaats nie. ?
????? Translation and Advertising Services ? 021?913 1344 / 082 558 3585 ? South African Translators¡¯ Institute Accreditation ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marietjie Delport
Sent: Thursday, 17 March, 2022 10:05 AM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ?? ? Wat van lewensmaat? ? Groete ? Marietjie Delport Taalpraktisyn/Language Practitioner Oesterlaan 13, STILBAAI 6674 Sel/Cell:?????????? 0837696871 Lid van SAVI/Member of SATI This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, 'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen, ? ?en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want [juis] nie almal is getroud nie ¨C oor. ? Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'. Hoe voel julle daaroor dat ons dit so gebruik? Sal die hele TM-skip eers weer omgedraai moet word, maar dis mos maar hoe ons job werk. Ek hoor graag gou van julle. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Wat van ¡°lewensmaat¡±? Dit is ¡¯n term wat reeds ingeburger is en ek dink meeste mense aanvaar dit impliseer ook ¡¯n seksmaat¡ ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 17 March 2022 10:00 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ?? ? Hallo almal, 'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen, ? ?en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want [juis] nie almal is getroud nie ¨C oor. ? Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'. Hoe voel julle daaroor dat ons dit so gebruik? Sal die hele TM-skip eers weer omgedraai moet word, maar dis mos maar hoe ons job werk. Ek hoor graag gou van julle. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
¿ªÔÆÌåÓýHi Anne ? Ek dink ook seksmaat werk nie altyd in die konteks nie. ? Wat van bedmaat? ? Groete ? Arina ?
????? Translation and Advertising Services ? 021?913 1344 / 082 558 3585 ? South African Translators¡¯ Institute Accreditation ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, 17 March, 2022 10:00 AM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ?? ? Hallo almal, 'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen, ? ?en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want [juis] nie almal is getroud nie ¨C oor. ? Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'. Hoe voel julle daaroor dat ons dit so gebruik? Sal die hele TM-skip eers weer omgedraai moet word, maar dis mos maar hoe ons job werk. Ek hoor graag gou van julle. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
¿ªÔÆÌåÓýWat van lewensmaat? ? Groete ? Marietjie Delport Taalpraktisyn/Language Practitioner Oesterlaan 13, STILBAAI 6674 Sel/Cell:?????????? 0837696871 Lid van SAVI/Member of SATI This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 17 March 2022 10:00 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ?? ? Hallo almal, 'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen, ? ?en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want [juis] nie almal is getroud nie ¨C oor. ? Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'. Hoe voel julle daaroor dat ons dit so gebruik? Sal die hele TM-skip eers weer omgedraai moet word, maar dis mos maar hoe ons job werk. Ek hoor graag gou van julle. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Hallo almal, 'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen, ?en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want
[juis]
nie almal is getroud nie ¨C oor. ? Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'. Hoe voel julle daaroor dat ons dit so gebruik? Sal die hele TM-skip eers weer omgedraai moet word, maar dis mos maar hoe ons job werk. Ek hoor graag gou van julle. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: 'sielkundige' toetse : (
¿ªÔÆÌåÓýThx, Charl, biki woes hier, praat vlgde wk ... Lekr naweek?? L? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 16 March 2022 07:51 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 'sielkundige' toetse : ( ? Hi Leona ? Jammer vir die laat antwoord. Ek stem heeltemal saam met Ann. Sou ook meer konteks wou h¨º oor die disposisieding! ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Leona Ek sou? 'reliabilities' in sielkundetoetse? as net 'betroubaarheid' (nie as meervoud nie) vertaal. Dis 'n algemene term in statistiek.? ? Het bietjie meer konteks nodig vir 'clinical case 'disposition' = 'ingesteldheid' ?? Verwys dit na die ingesteldheid (gesindheid?) van die kliniese geval ( persoon op wie die sielkundetoets uitgevoer word)?? Wat s¨º die sielkunde-fundi's?? ? ? On Tue, 15 Mar 2022, 17:56 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
Re: 'sielkundige' toetse : (
¿ªÔÆÌåÓýHi Leona ? Jammer vir die laat antwoord. Ek stem heeltemal saam met Ann. Sou ook meer konteks wou h¨º oor die disposisieding! ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 15 March 2022 23:56 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 'sielkundige' toetse : ( ? Hallo Leona Ek sou? 'reliabilities' in sielkundetoetse? as net 'betroubaarheid' (nie as meervoud nie) vertaal. Dis 'n algemene term in statistiek.? ? Het bietjie meer konteks nodig vir 'clinical case 'disposition' = 'ingesteldheid' ?? Verwys dit na die ingesteldheid (gesindheid?) van die kliniese geval ( persoon op wie die sielkundetoets uitgevoer word)?? Wat s¨º die sielkunde-fundi's?? ? ? On Tue, 15 Mar 2022, 17:56 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
Re: 'sielkundige' toetse : (
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Ann en Marietjie!!? Moes dit gisteraand reeds instuur, maar dis darem ? NS? Dit gaan goed baie dankie, Marietjie ¨C julle?? Ons het onlangs vir Alida-hulle gesien, so groete vir julle sommer namens hulle ook. S¨º liefde vir Wilna en Esme. ? NS? Sarie se man Andries voorverlede Donderdag oorlede aan breinbloeding ¨C julle weet seker? ?Dink asseblief aan haar in julle gebede. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 15 March 2022 23:56 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 'sielkundige' toetse : ( ? Hallo Leona Ek sou? 'reliabilities' in sielkundetoetse? as net 'betroubaarheid' (nie as meervoud nie) vertaal. Dis 'n algemene term in statistiek.? ? Het bietjie meer konteks nodig vir 'clinical case 'disposition' = 'ingesteldheid' ?? Verwys dit na die ingesteldheid (gesindheid?) van die kliniese geval ( persoon op wie die sielkundetoets uitgevoer word)?? Wat s¨º die sielkunde-fundi's?? ? ? On Tue, 15 Mar 2022, 17:56 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
Re: 'sielkundige' toetse : (
Hallo Leona Ek sou? 'reliabilities' in sielkundetoetse? as net 'betroubaarheid' (nie as meervoud nie) vertaal. Dis 'n algemene term in statistiek.? Het bietjie meer konteks nodig vir 'clinical case 'disposition' = 'ingesteldheid' ?? Verwys dit na die ingesteldheid (gesindheid?) van die kliniese geval ( persoon op wie die sielkundetoets uitgevoer word)?? Wat s¨º die sielkunde-fundi's?? On Tue, 15 Mar 2022, 17:56 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
Re: 'sielkundige' toetse : (
¿ªÔÆÌåÓýHi Leona ? Die Sielkundewoordeboek gee byvoorbeeld vir reliability coefficient = betroubaarheidsko?ffisi?nt. Ek ken dit ook as betroubaarheid. Statistiek gee ook betroubaarheid. Ek neem aan dis jou vraag? ? No 2 lyk reg ¨C die slimmes moet maar s¨º. ? Hoop dit gaan goed met jou Groete Marietjie ? ? Marietjie Delport Taalpraktisyn/Language Practitioner Oesterlaan 13, STILBAAI 6674 Sel/Cell:?????????? 0837696871 Lid van SAVI/Member of SATI This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 15 March 2022 17:56 To: [email protected] Subject: [zalangmed] 'sielkundige' toetse : ( ? Ag, julle, dis alweer ek en die bl¨ºrrie ¡®sielkundige¡¯ toetse ....... HELP ASB! ? ? Variances and reliabilities reported in this manual variansies en betroubaarhede wat in hierdie handleiding gerapporteer word ? will not affect clinical case disposition Kliniesegeval-disposisie? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
'sielkundige' toetse : (
¿ªÔÆÌåÓýAg, julle, dis alweer ek en die bl¨ºrrie ¡®sielkundige¡¯ toetse ....... HELP ASB! ? ? Variances and reliabilities reported in this manual variansies en betroubaarhede wat in hierdie handleiding gerapporteer word ? will not affect clinical case disposition Kliniesegeval-disposisie?
? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýEk dink nie dit gaan soseer oor hulle ¡®gesteldheid¡¯ daarop nie. Kyiv is hoe hulle dit uitspreek en spel, punt. Maar as ek nou na die transliterasie van Oekra?ene kyk, wonder ek oor ¡®n deelteken iewers in daai mix¡ Kie?ev/Ke?ev (wat te veel na die ou spelling neig. Daar is geen uitsluitsel hieroor in die AWS nie. ? Ek neig om saam met Charl te stem. ? Samuel, ek dink dis meer jou veld as myne. Was daar al ¡®n gesprek op Viva? Nog nie gekyk nie. Dit was vreemd om hulle nie in die AWS te kry nie. ? Groete ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 15:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Charmaine, Ek het iewers gesaghebbends ??? net verlede week gelees dat die Oekra?eners baie gesteld is daarop dat dit ' Kyiv' - en vir ons dan Kiiv?? (en nie 'Kiev' nie) is. Ander menings?? ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:43 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Charmaine, Ek het iewers gesaghebbends ??? net verlede week gelees dat die
Oekra?eners
baie gesteld is daarop dat dit ' Kyiv' - en vir ons dan Kiiv?? (en nie 'Kiev' nie) is. Ander menings?? On Tue, 01 Mar 2022, 14:43 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Hel¨¦ne! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 01 March 2022 15:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Juis hoekom ek gevra het. Ek het gister ¡®n sosialemediapos geskryf daaroor. ? ? Nie bedoel vir self-promosie nie, Samuel ¨C ek hoop nie ek gooi nou een of ander re?l om nie. Indien wel, verwyder maar asb. ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Dit is wat Max du Preez Maandag in sy rubriek in Vrye Weekblad geskryf het: *Ek wonder al lankal hoekom die standaardspelling vir die hoofstad van Oekra?ne in Afrikaans ¡°Ki?f¡± is. Die inwoners van die stad spreek nie die naam ¡°Kie-hef¡± uit nie. Ek verkies dus om die nuwe, internasionaal aanvaarbare spelling Kyiv te gebruik. ? Van die Guardian: Ukrainians call their capital ¡°Kyiv¡± (kee-yiv), the spelling, a transliteration of the Ukrainian §¬§Ú?§Ó. The Russian version is ¡°Kiev¡± (kee-yev). ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
Attachments: Attachments: |
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýJuis hoekom ek gevra het. Ek het gister ¡®n sosialemediapos geskryf daaroor. ? ? Nie bedoel vir self-promosie nie, Samuel ¨C ek hoop nie ek gooi nou een of ander re?l om nie. Indien wel, verwyder maar asb. ? ? ? ? ?
? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 01 March 2022 13:53 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Dit is wat Max du Preez Maandag in sy rubriek in Vrye Weekblad geskryf het: *Ek wonder al lankal hoekom die standaardspelling vir die hoofstad van Oekra?ne in Afrikaans ¡°Ki?f¡± is. Die inwoners van die stad spreek nie die naam ¡°Kie-hef¡± uit nie. Ek verkies dus om die nuwe, internasionaal aanvaarbare spelling Kyiv te gebruik. ? Van die Guardian: Ukrainians call their capital ¡°Kyiv¡± (kee-yiv), the spelling, a transliteration of the Ukrainian §¬§Ú?§Ó. The Russian version is ¡°Kiev¡± (kee-yev). ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
Attachments: |