Ek het iewers gesaghebbends ??? net verlede week gelees dat die
Oekra?enersbaie gesteld is daarop dat dit ' Kyiv' - en vir ons dan Kiiv?? (en nie 'Kiev' nie) is. Ander menings??
Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur.
?
So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv?