'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen,
?
?en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want [juis] nie almal is getroud nie ¨C oor.
?
Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'.
Hoe voel julle daaroor dat ons dit so gebruik? Sal die hele TM-skip eers weer omgedraai moet word, maar dis mos maar hoe ons job werk.