¿ªÔÆÌåÓý

Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste


Helene van der Westhuizen
 

¿ªÔÆÌåÓý

Juis hoekom ek gevra het. Ek het gister ¡®n sosialemediapos geskryf daaroor.

?

?

Nie bedoel vir self-promosie nie, Samuel ¨C ek hoop nie ek gooi nou een of ander re?l om nie.

Indien wel, verwyder maar asb.

?

?

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 01 March 2022 13:53
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste

?

Dit is wat Max du Preez Maandag in sy rubriek in Vrye Weekblad geskryf het:

*Ek wonder al lankal hoekom die standaardspelling vir die hoofstad van Oekra?ne in Afrikaans ¡°Ki?f¡± is. Die inwoners van die stad spreek nie die naam ¡°Kie-hef¡± uit nie. Ek verkies dus om die nuwe, internasionaal aanvaarbare spelling Kyiv te gebruik.

?

Van die Guardian: Ukrainians call their capital ¡°Kyiv¡± (kee-yiv), the spelling, a transliteration of the Ukrainian §¬§Ú?§Ó. The Russian version is ¡°Kiev¡± (kee-yev).

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 01 March 2022 14:43
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste

?

Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur.

?

So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv?

?

Groetnis

?

?

?

?

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 13:34
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste

?

Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte.

X

?

On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Nope, ons het net vierbeenkinners. Bly hier vir die volgende vier jaar. Sal terug wees einde ¡®25.

?

Sal nog aanlyn rondsweef. Jy weet mos hoe dit is. Internet of WA of Zoom ver.

?

Groete

?

H

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 12:52
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste

?

Dankie, Charl en Helene!

Wat maak jy daar doer ver, Helene? Kinders?

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Tue, 1 Mar 2022 at 13:16, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:

?

Goeie more uit Berlyn, Anne.

?

Stem saam met Charl.

?

Groete

?

?

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 01 March 2022 09:23
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste

?

Hi Ann

?

Ek dink so, as dit beskou word as ¡¯n eienaamverbinding as soortnaam (AWS re?l 15.5). Of: die ¡°People¡¯s Bank se bankdienste¡±.

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 10:12
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste

?

Hallo almal,

As die bronteks s¨º :? 'People's Bank Banking Services', hoe sou julle dit in AF skryf?

People's Bank-bankdienste OF ??

Ek hoor graag

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Attachments:

Attachments:

Join [email protected] to automatically receive all group messages.