开云体育

Taalgebruik: albei, beide, sowel as | Maroela Media

Hallo almal
Ek vind dit handig.
Groete

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>
Date: Sat, 07 May 2022, 08:17
Subject: [zalangmed] Taalgebruik: albei, beide, sowel as | Maroela Media
To: <[email protected]>

?

Taalgebruik: albei, beide, sowel as | Maroela Media

?

Re: FW: Spelling Conundrum

Helene van der Westhuizen
 
Die spons is deel van die wondbedekking, en dis die geperforeerde laag daaronder wat kleefvry is.

Dan is die afstandskoppelteken al wat oorbly? Kleefvrye- spons wondbedekking al wat oorbly, want kleefvrye sponswondbedekking klink steeds of die wond sponserig is en die hele sous aanmekaar sal glad nie werk nie?

Helene

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 02 May 2022 08:15
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum

On 01/05/2022 22:29, Helene van der Westhuizen wrote:

So ek sou dan sê kleefvryespons-wondbedekking? As ek dit doen, sal ek
‘n nota vir die kli?nt maak?
As jy meen dat dit die spons is wat kleefvry is (en nie die wondbedekking nie), dan is daardie spelling korrek.

Samuel

Re: FW: Spelling Conundrum

On 01/05/2022 22:29, Helene van der Westhuizen wrote:

So ek sou dan sê kleefvryespons-wondbedekking? As ek dit doen, sal ek ‘n nota vir die kli?nt maak?
As jy meen dat dit die spons is wat kleefvry is (en nie die wondbedekking nie), dan is daardie spelling korrek.

Samuel

Re: FW: Spelling Conundrum

On 01/05/2022 22:16, Ann Hiemstra wrote:

moet dit dan
'niewondklewendesponswondbedekking' wees. Oeg ...
As ek reg verstaan, is dit 'n nieklewende wondbedekking wat spons bevat, en nie 'n wondbedekking wat nieklewende spons bevat nie. Volgens Helene se beskrywing is die nieklewende deel nie die spons nie, maar 'n geperforeerde lagie onder die spons. Dit affekteer die spelling:

niewondklewende sponswondbedekking
of nieklewende sponswondbedekking

Samuel

Re: FW: Spelling Conundrum

Helene van der Westhuizen
 
开云体育

Daar is darem hierdie uitredding:

?

Re?l 12.5?As die lengte van ? saamgestelde woord lees bemoeilik, kan ? koppelteken tussen die samestellende dele gebruik word.

Bosveldstollingskompleks-navorsingseenheid,?geaktiveerdeslyk-proses,?ontwikkelingspelerspan-afrigting

? Opmerking(s)

(a) ??Lees word by uitstek vergemaklik as die leesbaarheidskoppelteken geplaas word tussen die hoofbetekeniskomponente van die verbinding, byvoorbeeld:

dieselenjin-wipbakvragmotors?en nie?*diesel-enjinwipbakvragmotors?of?*dieselenjinwipbak-vragmotors?nie

ho?resolusie-syaftassonarbeeld?en nie?*ho?resolusiesy-aftassonarbeeld?nie

woonstelblok-parkeerterrein?en nie?*woonstel-blokparkeerterrein?of?*woonstelblokparkeer-terrein?nie

(b) ??Ná die verbindingsklank?-s?word daar?nie?? leesbaarheidskoppelteken geskryf nie, byvoorbeeld:

korttermynversekeringspolisse,?maatskaplikewerkersvereniging,?winteropruimingsuitverkoping

?

?

So ek sou dan sê kleefvryespons-wondbedekking? As ek dit doen, sal ek ‘n nota vir die kli?nt maak?

?

Samuel? Charl? Almal?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 May 2022 22:16
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum

?

Nee, Helene se soektog sê volgens Re?l 15.27 : Indien ? woordgroep van byvoeglike naamwoord of telwoord plus selfstandige naamwoord wat op sigself nie gekoppel word nie, in ? samestelling optree as bepaler by ? volgende selfstandige naamwoord, word al drie elemente van die samestelling vas aan mekaar geskryf.

?

So ? samestelling staan as ? samestellende samestelling bekend. In ? samestellende samestelling bepaal die byvoeglike naamwoord of telwoord die eerste selfstandige naamwoord en dié twee gesamentlik bepaal die laaste selfstandige naamwoord, byvoorbeeld kort en termyn bepaal saam voordele: korttermynvoordele, maatskaplike en werk bepaal saam studente: maatskaplikewerkstudente.,?

moet dit dan?

'niewondklewendesponswondbedekking' wees. Oeg ...?

?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>
Date: Sun, 1 May 2022 at 21:26
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum
To: <[email protected]>

?

Helene,

Do foam dressings stick?

Soft silicone dressings are coated with a hydrophobic soft silicone layer that is tacky to touch. These dressings do not stick to the moist wound bed, but will adhere gently to the surrounding skin.

kle·飞别·谤颈驳?[=rige]?1?sticky,?adhesive,?gluey,?gummy,?viscous,?viscose,?viscid,?tacky,?

?

Dit lyk my die antwoord is dan : niewondklewende spons wondbedekking (waar 'niewondklewende' en 'spons' dan albei byvoeglike naamwoorde van 'wondbedekking' is.

niewondklewende? omdat dit nie aan die wond vaskleef nie ( 'vaskleef' is nie dieselfde as 'vasplak' - (wat dan 'klerwerige' sou wees) nie, glo ek)

Charl?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Sun, 1 May 2022 at 17:48, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Opvolgvraag: sou mens dit steeds skuim noem, of sou jy dit na spons verander? Ek vra na aanlyding van die trefwoord in die WAT - poliuteraanskuim.

'wound dressing consisting of hydrophilic, absorbent, polyurethane foam'

Helene

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via
Sent: 01 May 2022 17:30
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum

Hallo Samuel

Indien dit die geval is, lyk dit vir my dat daar drie lae wondbedekking is, en nie twee, soos wat dit vir my gelyk het aan die begin nie. Die volgende maak dan meer sin. Soos wat dit aan die begin gelyk het, was dit die buitenste lagie met iets soos 'n skuimerige substans wat teen die wond lê.

'The perforated wound contact layer protects the wound bed from adhering to the dressing by preventing the formation of granulation tissue into the pores of the foam, thus reducing trauma on dressing removal.'

Dit lyk egter nou of daar die buitenste laag is, dan die sponslaag en dan 'n geperforeerde laag wat toelaat dat die vog opgeneem word, maar keer dat die bloedplaatjies rowe vorm wat daaraan vassit.

Baie dankie. Jy is steeds 'n meester.

Groete

Helene

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 01 May 2022 17:01

Hallo Helene

Ek sou die "foam" vertaal as "spons", want dit is wat dit in dié geval is (dis nie skuim nie, maar spons).? Vir my verwys die Afrikaanse woord "skuim" eksklusief na 'n soort halfvloeibare stof.? Die Engelse gebruik die woord "foam" vir albei (die vloeibare stof én spons).

Dink aan foam mattress = sponsmatras.

Ek is seker "nieklewerige" sal nie misverstaan word nie, maar vir my beteken "klewerig" dat iets taai of plakkerig is, en non-adhesive of non-adherent wonddekking is nie spesifiek nie táái nie, maar is bloot ontwerp om nie aan die kwesbare deel van die wond vas te sit nie.? Die feit dat iets nie taai of plakkerig is nie, maak dit nie noodwendig non-adherent nie.? Sou "kleefvrye" of "niekleef-" nie beter werk nie?

Samuel

==

On 01/05/2022 16:01, Ann Hiemstra wrote:
> Helene,
> OU AWS Re?l 12.28? sê: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in
> samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die
> ander deel van die woord geskryf Nuwe AWS
>
> *Re?l 12.27* Voorvoegsels word sonder ? koppelteken vas aan die ander
> deel van die woord geskryf, tensy daar redes vir die gebruik van ?
> koppelteken is, soos 'n hoofletter of afkorting in die middel van die woord.
>
> ○ 别办蝉办ê谤别濒,eksminister,eksvrou
>
> ○ gespeel,gewerk
>
> ○ nonaktiwiteit,nonkonformis
>
> ○ oudamptenaar,oudregter,oudstudent
>
> *nieteenstaande*
>
> *nietemin*
>
> *nietersaaklikheid*
>
>
> Om die koppeltekenpyn te omseil sou ek Non Adhesive Foam dressing'
> skryf as nieklewende skuimerige wondbedekking x Ann Hiemstra'
> Taalpraktisyn/Language Practitioner
> APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
> MB.ChB., Dipl Public Health
> Stilbaai
> Suid-Afrika/South Africa
> BST + 1
> Tel: +27287543304
> Sel/Mobile: +27825794235
> Skype: annhiemstra
> /? ? ? ?Deo Gloria!/
>
>
> On Sun, 1 May 2022 at 15:13, Helene van der Westhuizen
> <helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>> wrote:
>
>? ? ?Hallo Ann____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?Non Adhesive Foam dressing – net so. Die stuk gaan oor ‘n sekere
>? ? ?handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe
>? ? ?dit werk, moets en moenies, ens.____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?Wat my ook pla is die hoofletters op Non Adhesive Foam (en nog
>? ? ?sonder die koppelteken) en dan ? kleinletter op dressing. Ek weet
>? ? ?daar is ? geneigdheid om deesdae woorde eerder los as gekoppel te
>? ? ?skryf, maar non- is tog ? prefix wat altyd gekoppel word?____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?*From:*[email protected] <mailto:[email protected]>
>? ? ?<[email protected] <mailto:[email protected]>> *On Behalf Of
>? ? ?*Ann Hiemstra
>? ? ?*Sent:* 01 May 2022 14:56
>? ? ?*To:* [email protected] <mailto:[email protected]>
>? ? ?*Subject:* Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?Hallo Helene____
>
>? ? ?Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan
>? ? ?in die bronteks?____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?On Sun, 01 May 2022, 14:50 Helene van der Westhuizen,
>? ? ?<helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>>
>? ? ?wrote:____
>
>? ? ? ? ?Goeiem?re, kollegas____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie.____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf?
>? ? ? ? ?Of liewer verduidelik?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Die begrip is ‘n wonddekking van skuim, maar wanneer ek dit een
>? ? ? ? ?woord skryf klink dit so asof dit ‘n dekking vir ‘n skuimwond
>? ? ? ? ?kan wees – wat my so wil-wil naar maak.____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Groete____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Helene____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Attachments:____
>
>? ? ? ? ? ?* image001.png
>? ? ? ? ? ? ?</g/zalangmed/attachment/852/>____
>
>? ? ?__
>
>

FW: Spelling Conundrum

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via groups.io

Ek sou die "foam" vertaal as "spons", want dit is wat dit in dié geval is (dis nie skuim nie, maar spons). Vir my verwys die Afrikaanse woord "skuim" eksklusief na 'n soort halfvloeibare stof. Die Engelse gebruik die woord "foam" vir albei (die vloeibare stof én spons).

Dink aan foam mattress = sponsmatras.

Ek is seker "nieklewerige" sal nie misverstaan word nie, maar vir my beteken "klewerig" dat iets taai of plakkerig is, en non-adhesive of non-adherent wonddekking is nie spesifiek nie táái nie, maar is bloot ontwerp om nie aan die kwesbare deel van die wond vas te sit nie. Die feit dat iets nie taai of plakkerig is nie, maak dit nie noodwendig non-adherent nie. Sou "kleefvrye" of "niekleef-" nie beter werk nie?

Samuel

==

On 01/05/2022 16:01, Ann Hiemstra wrote:
Helene,
OU AWS Re?l 12.28 sê: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in
samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die
ander deel van die woord geskryf Nuwe AWS

*Re?l 12.27* Voorvoegsels word sonder ? koppelteken vas aan die ander
deel van die woord geskryf, tensy daar redes vir die gebruik van ?
koppelteken is, soos 'n hoofletter of afkorting in die middel van die woord.

○ 别办蝉办ê谤别濒,eksminister,eksvrou

○ gespeel,gewerk

○ nonaktiwiteit,nonkonformis

○ oudamptenaar,oudregter,oudstudent

*nieteenstaande*

*nietemin*

*nietersaaklikheid*

Om die koppeltekenpyn te omseil sou ek Non Adhesive Foam dressing'
skryf as nieklewende skuimerige wondbedekking x Ann Hiemstra'
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
/ Deo Gloria!/

On Sun, 1 May 2022 at 15:13, Helene van der Westhuizen
<helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>> wrote:

Hallo Ann____

__ __

Non Adhesive Foam dressing – net so. Die stuk gaan oor ‘n sekere
handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe
dit werk, moets en moenies, ens.____

__ __

Wat my ook pla is die hoofletters op Non Adhesive Foam (en nog
sonder die koppelteken) en dan ? kleinletter op dressing. Ek weet
daar is ? geneigdheid om deesdae woorde eerder los as gekoppel te
skryf, maar non- is tog ? prefix wat altyd gekoppel word?____

__ __

__ __

*From:*[email protected] <mailto:[email protected]>
<[email protected] <mailto:[email protected]>> *On Behalf Of
*Ann Hiemstra
*Sent:* 01 May 2022 14:56
*To:* [email protected] <mailto:[email protected]>
*Subject:* Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum____

__ __

Hallo Helene____

Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan
in die bronteks?____

__ __

On Sun, 01 May 2022, 14:50 Helene van der Westhuizen,
<helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>>
wrote:____

Goeiem?re, kollegas____

____

Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie.____

____

Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf?
Of liewer verduidelik?____

____

Die begrip is ‘n wonddekking van skuim, maar wanneer ek dit een
woord skryf klink dit so asof dit ‘n dekking vir ‘n skuimwond
kan wees – wat my so wil-wil naar maak.____

____

Groete____

____

____

Helene____

____

____

____

____

____

____

____

____

Attachments:____

* image001.png
</g/zalangmed/attachment/852/>____

__

OU AWS Re?l 12.28? sê: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die ander deel van die woord geskryf
Nuwe AWS
*Re?l 12.27*?Voorvoegsels word sonder ? koppelteken vas aan die ander deel van die woord geskryf, tensy daar redes vir die gebruik van ? koppelteken is, soos 'n hoofletter of afkorting in die middel van die woord.
○ 别办蝉办ê谤别濒,eksminister,eksvrou
○ gespeel,gewerk
○ nonaktiwiteit,nonkonformis
○ oudamptenaar,oudregter,oudstudent
*nieteenstaande*
*nietemin*
*nietersaaklikheid*
Om die koppeltekenpyn te omseil sou ek Non Adhesive Foam dressing' skryf as nieklewende skuimerige wondbedekking
x
Ann Hiemstra'
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
/?????? Deo Gloria!/
On Sun, 1 May 2022 at 15:13, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>> wrote:
Hallo Ann____
__ __
Non Adhesive Foam dressing – net so. Die stuk gaan oor ‘n sekere
handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe
dit werk, moets en moenies, ens.____
__ __
Wat my ook pla is die hoofletters op Non Adhesive Foam (en nog
sonder die koppelteken) en dan ? kleinletter op dressing. Ek weet
daar is ? geneigdheid om deesdae woorde eerder los as gekoppel te
skryf, maar non- is tog ? prefix wat altyd gekoppel word?____
__ __
__ __
*From:*[email protected] <mailto:[email protected]>
<[email protected] <mailto:[email protected]>> *On Behalf Of
*Ann Hiemstra
*Sent:* 01 May 2022 14:56
*To:* [email protected] <mailto:[email protected]>
*Subject:* Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum____
__ __
Hallo Helene____
Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan in die bronteks?____
__ __
On Sun, 01 May 2022, 14:50 Helene van der Westhuizen,
<helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>>
wrote:____
Goeiem?re, kollegas____
____
Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie.____
____
Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf?
Of liewer verduidelik?____
____
Die begrip is ‘n wonddekking van skuim, maar wanneer ek dit een
woord skryf klink dit so asof dit ‘n dekking vir ‘n skuimwond
kan wees – wat my so wil-wil naar maak.____
____
Groete____
____
____
Helene____
____
____
____
____
____
____
____
____
Attachments:____
* image001.png
</g/zalangmed/attachment/852/>____
__

Re: FW: Spelling Conundrum

Helene,
OU AWS Re?l 12.28? sê: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die ander deel van die woord geskryf
Nuwe AWS

Re?l 12.27??Voorvoegsels word sonder ? koppelteken vas aan die ander deel van die woord geskryf, tensy daar redes vir die gebruik van ? koppelteken is, soos 'n hoofletter of afkorting in die middel van die woord.

○ ?别办蝉办ê谤别濒,?eksminister,?eksvrou

○ ?gespeel,?gewerk

○ ?nonaktiwiteit,?nonkonformis

○ ?oudamptenaar,?oudregter,?oudstudent

nieteenstaande

nietemin

nietersaaklikheid

Om die koppeltekenpyn te omseil sou ek Non Adhesive Foam dressing' skryf as? nieklewende skuimerige wondbedekking
x
Ann Hiemstra'
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Sun, 1 May 2022 at 15:13, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Hallo Ann

?

Non Adhesive Foam dressing – net so. Die stuk gaan oor ‘n sekere handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe dit werk, moets en moenies, ens.

?

Wat my ook pla is die hoofletters op Non Adhesive Foam (en nog sonder die koppelteken) en dan ? kleinletter op dressing. Ek weet daar is ? geneigdheid om deesdae woorde eerder los as gekoppel te skryf, maar non- is tog ? prefix wat altyd gekoppel word?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 May 2022 14:56
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum

?

Hallo Helene

Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan? in die bronteks?

?

On Sun, 01 May 2022, 14:50 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Goeiem?re, kollegas

?

Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie.

?

Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf? Of liewer verduidelik?

?

Die begrip is ‘n wonddekking van skuim, maar wanneer ek dit een woord skryf klink dit so asof dit ‘n dekking vir ‘n skuimwond kan wees – wat my so wil-wil naar maak.

?

Groete

?

?

Helene

?

?

?

?

?

?

?

Attachments:

Re: FW: Exudate

Helene van der Westhuizen
 
Dankie Samuel

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 29 April 2022 13:48
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Exudate

On 29/04/2022 12:30, Helene van der Westhuizen wrote:

Kan ek net gou uitvind of julle exudate (s.nw.) met eksudaat vertaal
of met afskeiding?
Ek het al "eksudaat" in vertalings te?gekom.

Samuel

Re: FW: Exudate

On 29/04/2022 12:30, Helene van der Westhuizen wrote:

Kan ek net gou uitvind of julle exudate (s.nw.) met eksudaat vertaal of met afskeiding?
Ek het al "eksudaat" in vertalings te?gekom.

Samuel

Re: FW: Exudate

Hallo Helene,
'eksudaat' is die regte woord (waar weefselvog 'uitsypel'. 'afskeiding word in 'n ander konteks gebruik.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Fri, 29 Apr 2022 at 12:30, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:

?

Goeie m?re almal

?

Kan ek net gou uitvind of julle exudate (s.nw.) met eksudaat vertaal of met afskeiding?

?

Baie dankie

?

Helene

?

?

?

?

?

Attachments:

FW: Exudate

Helene van der Westhuizen
 
开云体育

?

Goeie m?re almal

?

Kan ek net gou uitvind of julle exudate (s.nw.) met eksudaat vertaal of met afskeiding?

?

Baie dankie

?

Helene

?

?

?

?

?

Re: [ZaLang] WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns

On 07/03/2022 15:12, Anne Marais wrote:

Ek begin 'n WhatsApp groep vir Afrikaanse taalpraktisyns. As jy belangstel om deel te word stuur vir my WhatsApp by 0795469055.
Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium.

Samuel