¿ªÔÆÌåÓý

Re: FW: Spelling Conundrum


 

Helene,
OU AWS Re?l 12.28? s¨º: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die ander deel van die woord geskryf
Nuwe AWS

Re?l 12.27??Voorvoegsels word sonder ? koppelteken vas aan die ander deel van die woord geskryf, tensy daar redes vir die gebruik van ? koppelteken is, soos 'n hoofletter of afkorting in die middel van die woord.

¡ð ?±ð°ì²õ°ì¨º°ù±ð±ô,?eksminister,?eksvrou

¡ð ?gespeel,?gewerk

¡ð ?nonaktiwiteit,?nonkonformis

¡ð ?oudamptenaar,?oudregter,?oudstudent

nieteenstaande

nietemin

nietersaaklikheid


Om die koppeltekenpyn te omseil sou ek Non Adhesive Foam dressing' skryf as? nieklewende skuimerige wondbedekking
x
Ann Hiemstra'
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


On Sun, 1 May 2022 at 15:13, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Hallo Ann

?

Non Adhesive Foam dressing ¨C net so. Die stuk gaan oor ¡®n sekere handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe dit werk, moets en moenies, ens.

?

Wat my ook pla is die hoofletters op Non Adhesive Foam (en nog sonder die koppelteken) en dan ? kleinletter op dressing. Ek weet daar is ? geneigdheid om deesdae woorde eerder los as gekoppel te skryf, maar non- is tog ? prefix wat altyd gekoppel word?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 May 2022 14:56
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum

?

Hallo Helene

Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan? in die bronteks?

?

On Sun, 01 May 2022, 14:50 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Goeiem?re, kollegas

?

Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie.

?

Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf? Of liewer verduidelik?

?

Die begrip is ¡®n wonddekking van skuim, maar wanneer ek dit een woord skryf klink dit so asof dit ¡®n dekking vir ¡®n skuimwond kan wees ¨C wat my so wil-wil naar maak.

?

Groete

?

?

Helene

?

?

?

?

?

?

?

Attachments:

Join [email protected] to automatically receive all group messages.