¿ªÔÆÌåÓý

FW: Spelling Conundrum


 

Nee, Helene se soektog s¨º volgens Re?l 15.27 : Indien ? woordgroep van byvoeglike naamwoord of telwoord plus selfstandige naamwoord wat op sigself nie gekoppel word nie, in ? samestelling optree as bepaler by ? volgende selfstandige naamwoord, word al drie elemente van die samestelling vas aan mekaar geskryf.

So ? samestelling staan as ? samestellende samestelling bekend. In ? samestellende samestelling bepaal die byvoeglike naamwoord of telwoord die eerste selfstandige naamwoord en di¨¦ twee gesamentlik bepaal die laaste selfstandige naamwoord, byvoorbeeld kort en termyn bepaal saam voordele: korttermynvoordele, maatskaplike en werk bepaal saam studente: maatskaplikewerkstudente.,?
moet dit dan?
'niewondklewendesponswondbedekking' wees. Oeg ...?

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>
Date: Sun, 1 May 2022 at 21:26
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum
To: <[email protected]>


Helene,
Do foam dressings stick?
Soft silicone dressings are coated with a hydrophobic soft silicone layer that is tacky to touch. These dressings do not stick to the moist wound bed, but will adhere gently to the surrounding skin.
kle¡¤·É±ð¡¤°ù¾±²µ?[=rige]?1?sticky,?adhesive,?gluey,?gummy,?viscous,?viscose,?viscid,?tacky,?

Dit lyk my die antwoord is dan : niewondklewende spons wondbedekking (waar 'niewondklewende' en 'spons' dan albei byvoeglike naamwoorde van 'wondbedekking' is.
niewondklewende? omdat dit nie aan die wond vaskleef nie ( 'vaskleef' is nie dieselfde as 'vasplak' - (wat dan 'klerwerige' sou wees) nie, glo ek)
Charl?

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


On Sun, 1 May 2022 at 17:48, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:
Opvolgvraag: sou mens dit steeds skuim noem, of sou jy dit na spons verander? Ek vra na aanlyding van die trefwoord in die WAT - poliuteraanskuim.

'wound dressing consisting of hydrophilic, absorbent, polyurethane foam'

Helene

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via
Sent: 01 May 2022 17:30
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum

Hallo Samuel

Indien dit die geval is, lyk dit vir my dat daar drie lae wondbedekking is, en nie twee, soos wat dit vir my gelyk het aan die begin nie. Die volgende maak dan meer sin. Soos wat dit aan die begin gelyk het, was dit die buitenste lagie met iets soos 'n skuimerige substans wat teen die wond l¨º.

'The perforated wound contact layer protects the wound bed from adhering to the dressing by preventing the formation of granulation tissue into the pores of the foam, thus reducing trauma on dressing removal.'

Dit lyk egter nou of daar die buitenste laag is, dan die sponslaag en dan 'n geperforeerde laag wat toelaat dat die vog opgeneem word, maar keer dat die bloedplaatjies rowe vorm wat daaraan vassit.

Baie dankie. Jy is steeds 'n meester.

Groete

Helene



-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 01 May 2022 17:01
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum


Hallo Helene

Ek sou die "foam" vertaal as "spons", want dit is wat dit in di¨¦ geval is (dis nie skuim nie, maar spons).? Vir my verwys die Afrikaanse woord "skuim" eksklusief na 'n soort halfvloeibare stof.? Die Engelse gebruik die woord "foam" vir albei (die vloeibare stof ¨¦n spons).

Dink aan foam mattress = sponsmatras.

Ek is seker "nieklewerige" sal nie misverstaan word nie, maar vir my beteken "klewerig" dat iets taai of plakkerig is, en non-adhesive of non-adherent wonddekking is nie spesifiek nie t¨¢¨¢i nie, maar is bloot ontwerp om nie aan die kwesbare deel van die wond vas te sit nie.? Die feit dat iets nie taai of plakkerig is nie, maak dit nie noodwendig non-adherent nie.? Sou "kleefvrye" of "niekleef-" nie beter werk nie?

Samuel

==


On 01/05/2022 16:01, Ann Hiemstra wrote:
> Helene,
> OU AWS Re?l 12.28? s¨º: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in
> samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die
> ander deel van die woord geskryf Nuwe AWS
>
> *Re?l 12.27* Voorvoegsels word sonder ? koppelteken vas aan die ander
> deel van die woord geskryf, tensy daar redes vir die gebruik van ?
> koppelteken is, soos 'n hoofletter of afkorting in die middel van die woord.
>
> ¡ð eksk¨ºrel,eksminister,eksvrou
>
> ¡ð gespeel,gewerk
>
> ¡ð nonaktiwiteit,nonkonformis
>
> ¡ð oudamptenaar,oudregter,oudstudent
>
> *nieteenstaande*
>
> *nietemin*
>
> *nietersaaklikheid*
>
>
> Om die koppeltekenpyn te omseil sou ek Non Adhesive Foam dressing'
> skryf as nieklewende skuimerige wondbedekking x Ann Hiemstra'
> Taalpraktisyn/Language Practitioner
> APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
> MB.ChB., Dipl Public Health
> Stilbaai
> Suid-Afrika/South Africa
> BST + 1
> Tel: +27287543304
> Sel/Mobile: +27825794235
> Skype: annhiemstra
> /? ? ? ?Deo Gloria!/
>
>
> On Sun, 1 May 2022 at 15:13, Helene van der Westhuizen
> <helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>> wrote:
>
>? ? ?Hallo Ann____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?Non Adhesive Foam dressing ¨C net so. Die stuk gaan oor ¡®n sekere
>? ? ?handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe
>? ? ?dit werk, moets en moenies, ens.____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?Wat my ook pla is die hoofletters op Non Adhesive Foam (en nog
>? ? ?sonder die koppelteken) en dan ? kleinletter op dressing. Ek weet
>? ? ?daar is ? geneigdheid om deesdae woorde eerder los as gekoppel te
>? ? ?skryf, maar non- is tog ? prefix wat altyd gekoppel word?____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?*From:*[email protected] <mailto:[email protected]>
>? ? ?<[email protected] <mailto:[email protected]>> *On Behalf Of
>? ? ?*Ann Hiemstra
>? ? ?*Sent:* 01 May 2022 14:56
>? ? ?*To:* [email protected] <mailto:[email protected]>
>? ? ?*Subject:* Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?Hallo Helene____
>
>? ? ?Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan
>? ? ?in die bronteks?____
>
>? ? ?__ __
>
>? ? ?On Sun, 01 May 2022, 14:50 Helene van der Westhuizen,
>? ? ?<helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>>
>? ? ?wrote:____
>
>? ? ? ? ?Goeiem?re, kollegas____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie.____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf?
>? ? ? ? ?Of liewer verduidelik?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Die begrip is ¡®n wonddekking van skuim, maar wanneer ek dit een
>? ? ? ? ?woord skryf klink dit so asof dit ¡®n dekking vir ¡®n skuimwond
>? ? ? ? ?kan wees ¨C wat my so wil-wil naar maak.____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Groete____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Helene____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?____
>
>? ? ? ? ?Attachments:____
>
>? ? ? ? ? ?* image001.png
>? ? ? ? ? ? ?</g/zalangmed/attachment/852/0>____
>
>? ? ?__
>
>


















Join [email protected] to automatically receive all group messages.