¿ªÔÆÌåÓý

Re: FW: Spelling Conundrum


 

Hallo Helene

Ek sou die "foam" vertaal as "spons", want dit is wat dit in di¨¦ geval is (dis nie skuim nie, maar spons). Vir my verwys die Afrikaanse woord "skuim" eksklusief na 'n soort halfvloeibare stof. Die Engelse gebruik die woord "foam" vir albei (die vloeibare stof ¨¦n spons).

Dink aan foam mattress = sponsmatras.

Ek is seker "nieklewerige" sal nie misverstaan word nie, maar vir my beteken "klewerig" dat iets taai of plakkerig is, en non-adhesive of non-adherent wonddekking is nie spesifiek nie t¨¢¨¢i nie, maar is bloot ontwerp om nie aan die kwesbare deel van die wond vas te sit nie. Die feit dat iets nie taai of plakkerig is nie, maak dit nie noodwendig non-adherent nie. Sou "kleefvrye" of "niekleef-" nie beter werk nie?

Samuel

==

On 01/05/2022 16:01, Ann Hiemstra wrote:
Helene,
OU AWS Re?l 12.28? s¨º: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die ander deel van die woord geskryf
Nuwe AWS
*Re?l 12.27*?Voorvoegsels word sonder ? koppelteken vas aan die ander deel van die woord geskryf, tensy daar redes vir die gebruik van ? koppelteken is, soos 'n hoofletter of afkorting in die middel van die woord.
¡ð eksk¨ºrel,eksminister,eksvrou
¡ð gespeel,gewerk
¡ð nonaktiwiteit,nonkonformis
¡ð oudamptenaar,oudregter,oudstudent
*nieteenstaande*
*nietemin*
*nietersaaklikheid*
Om die koppeltekenpyn te omseil sou ek Non Adhesive Foam dressing' skryf as nieklewende skuimerige wondbedekking
x
Ann Hiemstra'
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
/?????? Deo Gloria!/
On Sun, 1 May 2022 at 15:13, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>> wrote:
Hallo Ann____
__ __
Non Adhesive Foam dressing ¨C net so. Die stuk gaan oor ¡®n sekere
handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe
dit werk, moets en moenies, ens.____
__ __
Wat my ook pla is die hoofletters op Non Adhesive Foam (en nog
sonder die koppelteken) en dan ? kleinletter op dressing. Ek weet
daar is ? geneigdheid om deesdae woorde eerder los as gekoppel te
skryf, maar non- is tog ? prefix wat altyd gekoppel word?____
__ __
__ __
*From:*[email protected] <mailto:[email protected]>
<[email protected] <mailto:[email protected]>> *On Behalf Of
*Ann Hiemstra
*Sent:* 01 May 2022 14:56
*To:* [email protected] <mailto:[email protected]>
*Subject:* Re: [zalangmed] FW: Spelling Conundrum____
__ __
Hallo Helene____
Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan in die bronteks?____
__ __
On Sun, 01 May 2022, 14:50 Helene van der Westhuizen,
<helenevdwesthuizen@... <mailto:helenevdwesthuizen@...>>
wrote:____
Goeiem?re, kollegas____
____
Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie.____
____
Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf?
Of liewer verduidelik?____
____
Die begrip is ¡®n wonddekking van skuim, maar wanneer ek dit een
woord skryf klink dit so asof dit ¡®n dekking vir ¡®n skuimwond
kan wees ¨C wat my so wil-wil naar maak.____
____
Groete____
____
____
Helene____
____
____
____
____
____
____
____
____
Attachments:____
* image001.png
</g/zalangmed/attachment/852/0>____
__

Join [email protected] to automatically receive all group messages.