¿ªÔÆÌåÓý

Re: FW: Spelling Conundrum


 

On 01/05/2022 22:16, Ann Hiemstra wrote:

moet dit dan
'niewondklewendesponswondbedekking' wees. Oeg ...
As ek reg verstaan, is dit 'n nieklewende wondbedekking wat spons bevat, en nie 'n wondbedekking wat nieklewende spons bevat nie. Volgens Helene se beskrywing is die nieklewende deel nie die spons nie, maar 'n geperforeerde lagie onder die spons. Dit affekteer die spelling:

niewondklewende sponswondbedekking
of nieklewende sponswondbedekking

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.