Re: Genaamd vs naamlik
Haai Charl Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is di¨¦ een. Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#511
·
|
Re: Genaamd vs naamlik
Hi Hel¨¦ne, Volgens die WAT blyk dit daar is ¡¯n verskil: Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as
By
Charl Hattingh
·
#510
·
|
Re: polyarticular course juvenile idiopathic arthritis
Baie dankie, Charl! Sal die koppelteken regmaak en vir die kli?nt die res verduidelik .... : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator |
By
Leona Labuschagne
·
#509
·
|
Genaamd vs naamlik
Is daar ¡®n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry n¨ºrens in ¡®n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. Indien nie, wat is die verskil? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#508
·
|
Re: polyarticular course juvenile idiopathic arthritis
Hi Leona, Ek weet nie wat ¡°course¡± tot die naam bydra nie. Ek kry verwysings na ¡°Polyarticular juvenile idiopathic arthritis (formerly called polyarticular-onset juvenile rheumatoid
By
Charl Hattingh
·
#507
·
|
Re: Weer ek - terme wat verander het om meer polities korrek te wees.
Dankie Samuel Dit was my gevoel ook, want al die terme is daar. H
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#506
·
|
polyarticular course juvenile idiopathic arthritis
Hallo Almal Skuus vir kort nota, maar ek¡¯s haastig op soek na die ¡°course¡± in onderstaande: polyarticular course juvenile idiopathic arthritis ¨C¨C¨C¨C¨C my raaiskoot:
By
Leona Labuschagne
·
#505
·
|
Re: Weer ek - terme wat verander het om meer polities korrek te wees.
Ek verkies om di¨¦ goed letterlik te vertaal tensy die kli?nt of proefleser ander idees het. Dus: experimental medication = eksperimentele medikasie trial medication = proefmedikasie research
By
Samuel Murray
·
#504
·
|
Weer ek - terme wat verander het om meer polities korrek te wees.
Goeie middag almal Ek weet daar is sommige terme wat verander het om polities meer korrek te wees, en ek het laas kleigetrap. Die gebruik van ondersoekmedikasie het my laat wonder of
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#503
·
|
Re: Noodhulp
Samuel, baie baie dankie. Oor mnr Nguyen en jou spesmaas van niekundige vertalings. Dis vreemd, want ek dink dis op die groep waar ek van hom gehoor het, en ek het hom gekoop destyds. Hy's nou
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#502
·
|
Re: Noodhulp
Ek is minder geneig om die "z" na 'n "s" te verander, maar ek weet heelwat ander vertalers doen dit wel. "platinum doublet" kom in verskeie van my TMs voor as deel van 'n studietitel, en dit is o.a.
By
Samuel Murray
·
#501
·
|
Re: Noodhulp
Goeiem?re Almal ¨C genade maar ons swoeg oor die naweke! Wou maar net vra, Helene, as jy Essential 18000 opspoor, ek sal hom ook baie graag wil h¨º ... asseblief, as dit kan. Lekker Sabbat,
By
Leona Labuschagne
·
#500
·
|
Re: Noodhulp
Naand kollegas 1. Is daar iemand wat Charl se vertalings van simberelimab en domvanalimab kan bevestig? Eintlik kan ek seker die stilte as bevestiging aanvaar, maar ek het al my vingers verbrand met
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#499
·
|
Re: Noodhulp
Eish, ek vergeet altyd di¨¦ goed gaan net na die groep toe, en nou het e kook nie meer jou e-posadres nie ¨C op die nuwe rekenaar. Groete H Sent: 04 June 2021 20:16 To: [email protected] Subject:
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#498
·
|
Re: Noodhulp
Hallo Charl Baie dankie! Ek kan nou nog nie glo hoe hierdie dag verloop het nie. Mens sou sweer ek is ¡®n freaking groentjie. Altyd vol wysheid en slimmigheid, en toe my leer met mediese bronne weg
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#497
·
|
Re: Noodhulp
Hier is 'n paar woordelyste vir lede: /g/zalangmed/files/woordelyste Jy moet wel inlog, maar jy hoef nie jou wagwoord te weet nie -- daar is 'n opsie dat 'n inlogskakel na jou gestuur
By
Samuel Murray
·
#496
·
|
Re: Noodhulp
Hi Hel¨¦ne, Wat ¡¯n nare ramp om oor te kom! Stuur gerus vir my ¡¯n direkte boodskap om te herinner aan wat ek gedeel het wat jy graag weer sou wil h¨º. Intussen, en ek s¨º nie met 100%
By
Charl Hattingh
·
#495
·
|
FW: [zalangmed] Noodhulp
Met die onlangse verslag wat ek vir die Cancer Alliance gedoen het, het my kli?nt ges¨º API¡¯s se name bly dieselfde in albei tale, maar sy het ook ¡®n klomp ander goed ges¨º wat my laat besluit
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#494
·
|
Noodhulp
Goeie middag Toe ek weer Mediese vertaling begin doen het, was julle almal gaaf genoeg om die bronne met my te deel. Ek onthou Charl se Woordeboek, en ¡®n hele paar ander bronne wat van Samuel en
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#493
·
|
Re: EN>AF: marsh-mallow: wattelekker - NEE malvalekker
Nee, ouens, dis nie 'n oulike nuutskepping nie - ek het net die kat aan die stert beet gehad! Die regte woord vir 'marsh mallow' is natuurlik 'malvalekker'. Soete aand vir julle ;-)
By
Ann Hiemstra
·
#492
·
|