¿ªÔÆÌåÓý

Re: Noodhulp


 

On 04/06/2021 13:59, Helene van der Westhuizen wrote:

Samuel, ek dink jy het op ¡®n stadium ¡®n e-pos aan die groep ook gestuur met al die bronne op?
Hier is 'n paar woordelyste vir lede:
/g/zalangmed/files/woordelyste

Jy moet wel inlog, maar jy hoef nie jou wagwoord te weet nie -- daar is 'n opsie dat 'n inlogskakel na jou gestuur word.

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.