¿ªÔÆÌåÓý

Re: Genaamd vs naamlik


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Hel¨¦ne,

?

Volgens die WAT blyk dit daar is ¡¯n verskil:

?

Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?:

Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan

Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek

Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek

Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word

  • En dan ook bg. met aanhalingstekens: genaamd ¡°Grieks-vir-jan-publiek¡±.

?

Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is.

?

Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: ¡°Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek¡±. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ¡¯n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ¡¯n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ¡¯n handsak gekyk het, en toe s¨º die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie!

?

Ek hoor graag van julle!

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 07 June 2021 13:58
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Genaamd vs naamlik

?

Is daar ¡®n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry n¨ºrens in ¡®n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie.

?

Indien nie, wat is die verskil?

?

Hel¨¦ne van der Westhuizen

Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
Translator?Editor? ¡ñ? Vertaler?Redigeerder

?

Mobile:

+27 66 274 7714

?

Skype:

Email:

helenevdwesthuizen1

helene@...

?

Website:

?

?

?Irish Writers Union

?
Full Member: Irish Writers Union

?

?

??

Accredited Member: South African Translators¡¯ Institute

?

?

??


Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace

?

?

????? Full Member: Safrea ¨C The Southern African Freelancers¡¯ Association

?

????????? Associate Member: PEG ¨C Professional Editors¡¯ Guild

?

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.