¿ªÔÆÌåÓý

Re: EN>AF: marsh-mallow: wattelekker - NEE malvalekker


 

Nee, ouens, dis nie 'n oulike nuutskepping nie - ek het net die kat aan die stert beet gehad!
Die regte woord vir 'marsh mallow' is natuurlik 'malvalekker'.
Soete aand vir julle ;-)

Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


On Mon, 31 May 2021 at 16:41, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:

Wattelekker 'n mooi nuutskepping, maar ek ken dit ook as 'n malvalekker
en ek dink dis wat die meeste mense dit as ken.? Dalk was die skepper
van daardie woord bang dat dit verwar kan word met "malvapoeding", wat
natuurlik geen malvalekkers bevat nie.

As jy nie vir my ges¨º het "wattelekker" is 'n malvalekker nie, sou ek
gedink het dis spookasem.

==

On 31/05/2021 15:46, Ann Hiemstra wrote:
> Hallo almal,
> Wie van julle ken ook die woord 'wattelekker'? vir die EN?
> 'marsh-mallow' ? Of? 'out-getriatric' ek nou vir Google en vir Pharos en
> die HAT!?
> Ek praat nou nie van 'spookasem' (candy floss)? nie.
> Ek hoor graag.
> Ann Hiemstra
> Taalpraktisyn/Language Practitioner
> APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
> MB.ChB., Dipl Public Health
> Stilbaai
> Suid-Afrika/South Africa
> BST + 1
> Tel: +27287543304
> Sel/Mobile: +27825794235
> Skype: annhiemstra
> /?????? Deo Gloria!/
>






Join [email protected] to automatically receive all group messages.