On 13/09/2022 10:02, Tony Moen wrote:
Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse.
Dis re?l 12.5 in die 2017 AWS, en jy's reg, daardie re?l geld spesifiek vir lang woorde wat opgebreek word.
Dit is egter ook die enigste re?l in die hele AWS wat ek kon kry wat gaan oor 'n koppelteken en 'n verbinding-s.
Re?l 15.5 gaan slegs oor samestellings waarvan die afkorting in die eerste lid staan (bv. "IK-toets" en nie "toets-IK" nie).
Die AWS spreek hom nie sover ek kan sien glad nie uit oor samestellings met afkortings waarin die afkorting in die tweede lid staan nie.
Samuel