¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: IT-terme


 

¿ªÔÆÌåÓý

Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse.

Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse verkeerd gespel sou wees.

Vanselfsprekend, as mens die -s beskou as die gom tussen twee woorde. Waarvoor die gom as die dele nie teen mekaar gedruk word nie?

?

Myns insiens dek hierdie re?l nie die gebruik van die voegsel-s nie, maar van die koppelteken in die konteks van leesbaarheid.

Hy geld ewe min vir ¡¯n geval soos ¡°Woorde wat die voegsel-s neem word soos volg aangedui: aandags-¡°

(A. Lee, bl 18).

?

As mens dan die -s in gebruikers-ID wil afskiet, moet mens die regte kanon kies. En re?l 15.5(b) is nie.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Tuesday, 13 September 2022 09:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

?

Ek lees en neem ter harte - dankie!

?

On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Selfde geld vir my ¨C dankie, Samuel.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2



-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 12 September 2022 19:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

On 12/09/2022 16:58, Minette Visagie wrote:

> Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:
>
> Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan
> daar in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken n¨¢ 'n verbindingsklank nie.

Presies, dit gaan enersyds oor uitspraak en andersyds oor of jy die re?l oor die koppelteken n¨¢ 'n verbindingsklank wil toepas of nie.

Ma.w. wat is vir jou belangriker -- om nie vir die proefleser geleentheid te gee om te kan aandui dat jy 'n spelre?l oortree het nie OF om te skryf op 'n manier wat vir die leser natuurlik klink.

In my soort vertaalwerk is wat die proefleser dink belangriker as wat die leser dink (want my kli?nt praat nie Afrikaans nie en die vraag of my kli?nt my in die toekoms nog gaan werk gee hang af van of die proefleser foute in my werk kan vind wat werklike foute is).

Samuel










Join [email protected] to automatically receive all group messages.