Ja, ek kon ook nie so iets kry nie (maar ek het nie lank gesoek nie).
toggle quoted message
Show quoted text
Jou punt dat ¡¯n puntenerige nasiener jou reputasie in die bedryf nadelig kan be?nvloed het natuurlik meriete. In sommige opdragte word egter wel voorsiening gemaak dat die vertaler op die nasiener se veranderings kommentaar kan lewer, en dan sou mens so 'n defekte nasienersopinie kan weerl¨º. Sophia se mening is na my mening goeie gesag. Nigtans bly dit ¡¯n netelige kwessie. In sommige gevalle het ek al die standpunt ingeneem dat ek alle redelike sorg aan die dag gel¨º het in die gelewerde werk, maar dat ek geen verantwoordelikheid aanvaar vir wat die opdraggewer daarna met die teks aanvang nie. Dit was in die geval waar ek onsinnige tergugvoer van die opdraggewer gekry het, en dit kan ook toepaslike wees waar iemand jou werk agterna grafies verwerk en woorde verkeerd afbreek. Mens kan soortgelyke vrywaringstellings op talle produkte kry (gom, verf ens.) - "ons produk is goed, maar ons het geen beheer oor wat die koper daarmee aanvang nie, dus waarborg ons niks". -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Tuesday, 13 September 2022 11:02 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme On 13/09/2022 10:02, Tony Moen wrote: Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oorDis re?l 12.5 in die 2017 AWS, en jy's reg, daardie re?l geld spesifiek vir lang woorde wat opgebreek word. Dit is egter ook die enigste re?l in die hele AWS wat ek kon kry wat gaan oor 'n koppelteken en 'n verbinding-s. Re?l 15.5 gaan slegs oor samestellings waarvan die afkorting in die eerste lid staan (bv. "IK-toets" en nie "toets-IK" nie). Die AWS spreek hom nie sover ek kan sien glad nie uit oor samestellings met afkortings waarin die afkorting in die tweede lid staan nie. Samuel |