¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: slipped disk, OTC


 

Daardie Rompel klink vir my nogal bruikbaar... dankie!

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, 14 September 2022 11:46
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] slipped disk, OTC

On 14/09/2022 11:36, Tony Moen wrote:

Brink en Snyman het nie ¡°slipped disc¡± nie. Wat is dit in Afrikaans?
Werwelskyfbreuk?
Rompel se verpleegsterswoordeboek s¨º:

slipped disc, (werwel)kraakbeenverskuiwing

Kan mens OTC (over the counter medicine) as nievoorskrifmedisyne
vertaal, of is daar iets korters?
Ja, ek verkies dit ook: nievoorskrifmedisyne. Ek het al toonbankmedisyne
te?gekom.

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.