¿ªÔÆÌåÓýVolgens Lee bl 2: ¡°Feitlik altyd na -eur, -ing, -er (as die woord op -er ¡¯n mens aandui, bv skildersesel maar skilderkuns, wewersgilde maar wewervo?l)¡± ? Vir die meervoud sou ek inderdaad ook gebruikers-ID¡¯s verwag. Die konteks sal na alle waarskynlikheid enige onsekerheid uit die weg ruim: ¡°Gebruikers moet hul gebruikers-ID¡¯s veilig hou¡± ¡°sleutel jou gebruikers-ID in¡± ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, 13 September 2022 10:58 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme ? Op ¡¯n ander noot, kan ¡°gebruikers-ID¡± nie dalk verkeerd gelees word as meervoud met enkelvoud ¡°gebruiker-ID¡± ¨C nee, meervoud moet dan seker gebruikers-ID¡¯s¡± wees? Ek is nou heeltemal deurmekaar.? Sou dit nie beter wees om te s¨º ¡°Gebruiker se ID¡± of ID van verbruiker¡± nie? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen ? Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse. Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse verkeerd gespel sou wees. Vanselfsprekend, as mens die -s beskou as die gom tussen twee woorde. Waarvoor die gom as die dele nie teen mekaar gedruk word nie? ? Myns insiens dek hierdie re?l nie die gebruik van die voegsel-s nie, maar van die koppelteken in die konteks van leesbaarheid. Hy geld ewe min vir ¡¯n geval soos ¡°Woorde wat die voegsel-s neem word soos volg aangedui: aandags-¡° (A. Lee, bl 18). ? As mens dan die -s in gebruikers-ID wil afskiet, moet mens die regte kanon kies. En re?l 15.5(b) is nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie ? Ek lees en neem ter harte - dankie! ? On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|