¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
Baie dankie, Anne. [email protected]> wrote:
By [email protected] · #66724 ·
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
Hi Gerda, Dit is R10.00 tot R15.00 per verwysing volgens die aantal in die bronnelys. Groete, Anne -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation
By Anne Marais · #66723 ·
Tarief vir kontrolering van bronne
Hallo almal, het julle 'n idee wat die tarief is vir die kontrolering van die bronnelys van 'n PHd-proefskrif (Klink bietjie na pleonasme! Maar dis net om te s¨º dis nie 'n meestersgraadtesis nie) en
By [email protected] · #66722 ·
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
Baie dankie vir jou breedvoerige, antwoord, Tony. Ek het altyd verkies om per woord betaal te word, veral in hierdie geval, want ek reken dis nie lank nie. Weet nog nie hoeveel woorde nie. Ja-nee,
By Marianne Peacock · #66721 ·
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
Baie dankie, Therina. Ek sal kyk. Sent: Wednesday, 15 May 2024 1:05 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord Hallo Ek besef die
By Marianne Peacock · #66720 ·
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
Hallo Ek besef die verslag is reeds verouderd, maar miskien kan dit jou tog bietjie help. Volg hierdie
By Therina Van der Westhuizen · #66719 ·
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
Ek sien niemand het nog geantwoord nie, Marianne. Ek kan ook nie hiermee help nie. Daar is wel uurtariewe vir transkripsie, wat sin maak omdat die versoeker nie weet hoeveel woorde daar is nie,
By Tony Moen · #66718 ·
Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen Kan enigiemand dalk asb. s¨º wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk
By Marianne Peacock · #66717 ·
Re: Them or their
Hi Lynette It's 'their' . Possessive form of the pronoun before a gerund. Regards https://www.editors.org.za <lynetteposthumus@...> wrote:
By Ricky Woods · #66716 ·
Them or their
Please state whether them/their is correct in the following sentence. A good example of oversharing can be found in Chetty et al. where the educator shared information about his relationship with
By Lynette Posthumus · #66715 ·
Re: Question regarding use of comma
Ons kom nou na aan die rand van wat nog op Zalang tuishoort. Maar as jy na Trump self en sy regsverteenwoordigers luister, of, wat ewe erg is, Zuma s¡¯n, moet mens met Leake saamstem. En dan trek
By Tony Moen · #66714 ·
Re: Question regarding use of comma
Ek sien nou eers vir Tom, Dick en Harry ¨C skerp! Jy¡¯s reg oor ¡°Afrikaners doen dit self net so goed¡± ¡­ hartverskeurend, maar natuurlik net een van die vele tekens van ons tyd.
By Leona Labuschagne · #66713 ·
Re: Question regarding use of comma
Ek neem aan jy het ook vir Tom, Dick en Harry in die laaste sin herken? Dis altyd die probleem met die invloed van buitelandse tale. Eers skop mens vas en later gee jy (as gevolg van
By Tony Moen · #66712 ·
Re: Question regarding use of comma
¡¯n Nadoodse vinger! : - ) : - ) Die ou bogger van ¡¯n Somerset! Dankie, Tony, wat jy hier onder s¨º maak baie sin ¨C en ek onthou nou vaagweg dat ek iewers geleer is di¨¦ manier van doen is
By Leona Labuschagne · #66711 ·
Re: Question regarding use of comma
Ek is effens lugtig vir hierdie formulering. Die Engelse en Amerikaners gebruik dit gereeld, and may the force be with them. Maar as dit by fraserings kom soos: Waarnemende direkteur V.d.Merwe
By Tony Moen · #66710 ·
Re: Question regarding use of comma
Dankie, Arina, ek stem saam met jou ¨C baie ¡®slick¡¯! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA
By Leona Labuschagne · #66709 ·
Re: Question regarding use of comma
Dankie! Ek sal so maak in gevalle waar dit sal werk. Ek waardeer jou inset. Groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262 [email protected]> wrote:
By Therina Van der Westhuizen · #66708 ·
Re: Question regarding use of comma
Thank you, Tony. I really appreciate your input. Regards Therina van der Westhuizen 084 404 4262 [email protected]> wrote:
By Therina Van der Westhuizen · #66707 ·
Re: Question regarding use of comma
¡°of¡± usually resolves this spot of bother. Sent: Thursday, April 18, 2024 1:49 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma Thanks, Kas and Tony! That
By Tony Moen · #66706 ·
Re: Question regarding use of comma
To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... Sent: Thursday, April 18, 2024
By Arina Wilson · #66705 ·