Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Medies
开云体育Hierdies kom ui ’n versekeringsdokument. Ek kry wel die betekenis, maar nie die Afrikaanse terme nie. ? Neuro-imaging – neurobeeldvorming? (CT = RT, MRI bly seker dieselfde?) Past pointing – vingerwystoets? Intention tremor -? ? Small vessel disease – kleinvatsieke? Minimal invasive surgery – minimaal indringende snykunde? Ek kry die indruk dat “snykunde” dikwels eenvoudig “operasie” beteken, soos in open-heart surgery = opehartoperasie (wat ek nog uit Dr Barnard se dae onthou), en “he has had knee surgery” =? hy’t ’n knie-operasie gehad.) Ek sou dus minimaal indringende operasie verkies. ? Impairment (permanent impairment of respiration, in equilibrium, impairment type (not self-inflicted, ens.) – aantasting? En is daar ’n algemeen gebruikte term vir self-inflicted harm? Soms werk selfbesering, maar soms nie. Toe my vrou orrelliste was in Upington en (betaalde) kraamverlof gevra het, sê die kerkraad nee, want dis “self aangedane leed” (kon ook “aangedoende” gewees het, ek het dit nie op papier gesien nie). Leed? Wel, OK, as dit dan moet. Maar besering?? ? |
||||
Re: deglaze > A Dankie
Dankie vir jou moeite, Samuel.
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 07 October 2022 08:27 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] deglaze > A On 07/10/2022 05:35, Lynette Posthumus via groups.io wrote: Explain how to deglaze a roasting pan for the preparation of a brownDie Huishoudkundewoordeboek sê: glaze n. 1: 1 glans(laag) 2 glanssous (bv. vleis) 3 glasuur glaze n. 2 (ice coat): yslaag (bevriesing) glaze v. 1: 1 glans (bv. boordjie) 2 glasuur (bv. keramiek) 3 (ver)glans (met 'n laag bedek) glaze v. 2 (ice-coat): ysglans (bevriesing) Sou "ontglans" deur jou lesers verstaan word? Aan die ander kant, wat is "deglaze"? Ek weet sélf nie, dus gaan ek google. As ek dié webwerf korrek verstaan: ...dan is dit die proses waardeur jy die pan se bodem met 'n houtlepel skraap terwyl die sous verwarm word om die aanbrandsel van die bodem te skraap (en met die sous te laat meng) tydens die opwarmproses. Teen die tyd wat jy "deglaze", sit die sous reeds in die pan. Dit beteken dus om die panbodem te skraap tydens die opwarmproses. Dus... "panbodem skraap"? Samuel |
||||
Re: deglaze > A
On 07/10/2022 05:35, Lynette Posthumus via groups.io wrote:
Explain how to deglaze a roasting pan for the preparation of a brown beef stock.Die Huishoudkundewoordeboek sê: glaze n. 1: 1 glans(laag) 2 glanssous (bv. vleis) 3 glasuur glaze n. 2 (ice coat): yslaag (bevriesing) glaze v. 1: 1 glans (bv. boordjie) 2 glasuur (bv. keramiek) 3 (ver)glans (met 'n laag bedek) glaze v. 2 (ice-coat): ysglans (bevriesing) Sou "ontglans" deur jou lesers verstaan word? Aan die ander kant, wat is "deglaze"? Ek weet sélf nie, dus gaan ek google. As ek dié webwerf korrek verstaan: ...dan is dit die proses waardeur jy die pan se bodem met 'n houtlepel skraap terwyl die sous verwarm word om die aanbrandsel van die bodem te skraap (en met die sous te laat meng) tydens die opwarmproses. Teen die tyd wat jy "deglaze", sit die sous reeds in die pan. Dit beteken dus om die panbodem te skraap tydens die opwarmproses. Dus... "panbodem skraap"? Samuel |
||||
deglaze > A
开云体育Explain how to deglaze a roasting pan for the preparation of a brown beef stock. ? Lynette |
||||
Re: befonds
Dankie, Samuel, ek dink ek sal voortaan hou by "finansier".
toggle quoted message
Show quoted text
Groete Anita -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, October 6, 2022 5:08 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] befonds On 06/10/2022 10:37, Anita Van Zyl wrote: Ek hou nie baie van die woord "befonds" nie, maar sit nou met 'nDie Ekonomiewoordeboek dui by sekere inskrywings aan dat "befonds" en "finansier" sinonieme is. "befonds" is nie eens in HAT 5.1 nie :-) Samuel -- This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. www.avast.com |
||||
Re: befonds
On 06/10/2022 10:37, Anita Van Zyl wrote:
Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”.Die Ekonomiewoordeboek dui by sekere inskrywings aan dat "befonds" en "finansier" sinonieme is. "befonds" is nie eens in HAT 5.1 nie :-) Samuel |
||||
Re: befonds
开云体育Baie dankie, Minette! ? Groete Anita ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Thursday, October 6, 2022 12:46 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] befonds ? Anita, as jy wel befonds gebruik, geld AWS re?l 11.7 seker (Voltooide deelwoorde op -f, -g?of -s?met?-de?of -te).? ? Ek sit in laaang tou by bank - hoop ek het reg gekyk!? ? Groete Minette ? On Thu, 06 Oct 2022, 10:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:
|
||||
Re: befonds
Anita, as jy wel befonds gebruik, geld AWS re?l 11.7 seker (Voltooide deelwoorde op -f, -g?of -s?met?-de?of -te).? Ek sit in laaang tou by bank - hoop ek het reg gekyk!? Groete Minette On Thu, 06 Oct 2022, 10:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:
|
||||
Re: befonds
开云体育Dankie, Francois, ek is ook geleer om “finansier” te gebruik, maar ek sien “befonds” word wel in woordeboeke aangegee en wyd gebruik. ? Groete Anita ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Francois Smith
Sent: Thursday, October 6, 2022 10:46 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] befonds ? Hallo Anita ? In Die Burger se huisre?ls was “befonds” ‘n taboewoord, ons moes “finansier” gebruik. ? Daarvolgens moet dit dus gefinansierde wees. ? Groete Francois ? ? Sent from for Windows ? From: Anita Van Zyl ? Hallo kollegas Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”. Die Sakewoordeboek gee “befondsde” aan vir “funded” maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet “befondste”. En is dit ‘n sinoniem vir “finansier” of is daar ‘n betekenisverskil? ? By voorbaat dankie! Anita ?
? |
||||
Re: befonds
开云体育Hallo Anita ? In Die Burger se huisre?ls was “befonds” ‘n taboewoord, ons moes “finansier” gebruik. ? Daarvolgens moet dit dus gefinansierde wees. ? Groete Francois ? ? Sent from for Windows ? From: Anita Van Zyl
Sent: Thursday, October 6, 2022 10:38 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] befonds ? Hallo kollegas Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”. Die Sakewoordeboek gee “befondsde” aan vir “funded” maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet “befondste”. En is dit ‘n sinoniem vir “finansier” of is daar ‘n betekenisverskil? ? By voorbaat dankie! Anita ?
? |
||||
befonds
开云体育Hallo kollegas Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”. Die Sakewoordeboek gee “befondsde” aan vir “funded” maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet “befondste”. En is dit ‘n sinoniem vir “finansier” of is daar ‘n betekenisverskil? ? By voorbaat dankie! Anita |
||||
Re: Skryfkursusse
Elna Coetser
开云体育Geen probleem, Anne, ek het al my eie naam as Elma en Elan getik – die vingers en die brein werk nie altyd mooi saam nie… Dankie vir die raad! E Elna Coetser Language Information service practitioner Telephone: 012 334 2113 Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
From: [email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Anne Marais
Sent: Wednesday, 5 October, 2022 8:19 AM To: zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] Skryfkursusse ? Sorry, ek bedoel Elna. Typo. ? Groete, Anne? ? On Wed, 5 Oct 2022, 08:13 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
|
||||
Re: Skryfkursusse
Sorry, ek bedoel Elna. Typo. Groete, Anne? On Wed, 5 Oct 2022, 08:13 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
|
||||
Re: Skryfkursusse
Sorry, ek bedoel Elna. Typo. Groete, Anne? On Wed, 5 Oct 2022, 08:11 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
||||
Re: Skryfkursusse
Hi Elena, Die South African Writer's College bird ook kursusse aan. Groete, Anne? On Wed, 5 Oct 2022, 07:57 Elna Coetser via , <ecoetser=[email protected]> wrote:
|
||||
Skryfkursusse
Elna Coetser
开云体育Kollegas, is daar dalk skryfkursusse wat julle kan aanbeveel vir mense wat hul skryfvaardighede wil verbeter? Die persoon wat vra, het nie aangedui of dit in ’n spesifieke veld is nie, so dalk maar net in die algemeen? Ek weet van The Writers’ Guild of South Africa en SAFREA, maar is daar enige ander? Dankie byvoorbaat. Elna Coetser Language Information service practitioner Telephone: 012 334 2113 Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference. |
||||
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
开云体育Hi Leona ? Dis goed om te weet – ek moet bietjie navraag doen by die oorsese mense of hulle al PayFast gebruik het om te betaal. ? Groete ? Arina ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, October 4, 2022 16:30 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... ? Hallo Arina ’n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity. ? Dit lyk my dus hulle kan ook ‘werk’ – maar ek sal eers seker maak en dan laat weet. ? __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson ? Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste). ? PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie. Ure gemors. ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is? ? Intussen ’n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
||||
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
开云体育Hallo Arina ’n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity. ? Dit lyk my dus hulle kan ook ‘werk’ – maar ek sal eers seker maak en dan laat weet. ? __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Monday, 03 October 2022 14:43 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... ? Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste). ? PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie. Ure gemors. ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is? ? Intussen ’n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
||||
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Ja, dankie, Tony, dis seker waar ... ek sal seker maar weer moet dink. (Die
toggle quoted message
Show quoted text
tsaar was natuurlik bang daar kruip ’n sluipskutter agter die baard weg – min het hy kon weet, arme man.) Dit vul my net met soveel weersin dat Paypal rekeninge wat dinge soos 'child trafficking' en pedofilie bevorder níé toemaak nie. Maar nou ja, ek verondertel ek moet minder artikels oor die 'Great Reset' lees en ophou nuus kyk! Lekker dag, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen Sent: Monday, 03 October 2022 19:10 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... As jy google met "PayPal closing accounts" of iets dergeliks, kan jy sien dis ’n groot storie in die VSA. En ja, dit sluit aan by die "woke"-krete uit verskillende oorde. Sosiolo? het nogal heelwat te sê oor wie wat daarmee bedoel. Maar ons het lankal dieselfde soort situasie hier. Ons hele politieke en werkverskaffingsatmosfeer is vervuil met wolke van 'polities korrekte' praktyke soos kaderontplooiing, bemagtigingsvereistes, haatspraakdefinisies, noem maar op. Baie daarvan dateer al van die dae voor '94 en die Broederbond en Rapportryers en Sons of England. Die goed het nou net ander name, maar die vooroordele is nog steeds daar. In die jare van die tsaars was die hofre?l: geen baarde. Dis as onbeskaaf beskou, maar was re?lreg in konflik met die Grieks-Ortodokse leefre?ls. Dus het die howelinge hul baarde sorgvuldig laat verwyder en in hul sakke saamgedra - ingeval hulle onverwags voor Peter (die Poortwagter, nie Die Grote nie) moes verskyn. Ons steek veiligheidshalwe ook maar ons baarde in die sak... -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne Sent: Monday, 03 October 2022 18:43 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... Dankie Arina, Tony en Samuel ... waardeer julle! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message----- From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 03 October 2022 15:23 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote: Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge vanAs ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te hê nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe? Samuel |