Anita, as jy wel befonds gebruik, geld AWS re?l 11.7 seker (Voltooide deelwoorde op -f, -g?of -s?met?-de?of -te).?
?
Ek sit in laaang tou by bank - hoop ek het reg gekyk!?
?
Groete
Minette
?
On Thu, 06 Oct 2022, 10:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:
Hallo kollegas
Ek hou nie baie van die woord ¡°befonds¡± nie, maar sit nou met ¡®n vertaling waarin daar gepraat word van ¡°funded posts¡±. Die Sakewoordeboek gee ¡°befondsde¡± aan vir ¡°funded¡± maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet ¡°befondste¡±. En is dit ¡®n sinoniem vir ¡°finansier¡± of is daar ¡®n betekenisverskil?