¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: befonds


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Anita

?

In Die Burger se huisre?ls was ¡°befonds¡± ¡®n taboewoord, ons moes ¡°finansier¡± gebruik. ? Daarvolgens moet dit dus gefinansierde wees.

?

Groete

Francois

?

?

Sent from for Windows

?

From: Anita Van Zyl
Sent: Thursday, October 6, 2022 10:38 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] befonds

?

Hallo kollegas

Ek hou nie baie van die woord ¡°befonds¡± nie, maar sit nou met ¡®n vertaling waarin daar gepraat word van ¡°funded posts¡±. Die Sakewoordeboek gee ¡°befondsde¡± aan vir ¡°funded¡± maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet ¡°befondste¡±. En is dit ¡®n sinoniem vir ¡°finansier¡± of is daar ¡®n betekenisverskil?

?

By voorbaat dankie!

Anita

?

Virus-free.

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.