On 07/10/2022 05:35, Lynette Posthumus via groups.io wrote:
Explain how to deglaze a roasting pan for the preparation of a brown beef stock.
Die Huishoudkundewoordeboek s¨º:
glaze n. 1: 1 glans(laag) 2 glanssous (bv. vleis) 3 glasuur
glaze n. 2 (ice coat): yslaag (bevriesing)
glaze v. 1: 1 glans (bv. boordjie) 2 glasuur (bv. keramiek) 3 (ver)glans (met 'n laag bedek)
glaze v. 2 (ice-coat): ysglans (bevriesing)
Sou "ontglans" deur jou lesers verstaan word?
Aan die ander kant, wat is "deglaze"? Ek weet s¨¦lf nie, dus gaan ek google. As ek di¨¦ webwerf korrek verstaan:
...dan is dit die proses waardeur jy die pan se bodem met 'n houtlepel skraap terwyl die sous verwarm word om die aanbrandsel van die bodem te skraap (en met die sous te laat meng) tydens die opwarmproses. Teen die tyd wat jy "deglaze", sit die sous reeds in die pan.
Dit beteken dus om die panbodem te skraap tydens die opwarmproses. Dus... "panbodem skraap"?
Samuel