¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: deglaze > A Dankie


 

Dankie vir jou moeite, Samuel.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 07 October 2022 08:27 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] deglaze > A

On 07/10/2022 05:35, Lynette Posthumus via groups.io wrote:

Explain how to deglaze a roasting pan for the preparation of a brown
beef stock.
Die Huishoudkundewoordeboek s¨º:

glaze n. 1: 1 glans(laag) 2 glanssous (bv. vleis) 3 glasuur glaze n. 2 (ice
coat): yslaag (bevriesing) glaze v. 1: 1 glans (bv. boordjie) 2 glasuur (bv.
keramiek) 3 (ver)glans (met 'n laag bedek) glaze v. 2 (ice-coat): ysglans
(bevriesing)

Sou "ontglans" deur jou lesers verstaan word?

Aan die ander kant, wat is "deglaze"? Ek weet s¨¦lf nie, dus gaan ek google.
As ek di¨¦ webwerf korrek verstaan:

...dan is dit die proses waardeur jy die pan se bodem met 'n houtlepel
skraap terwyl die sous verwarm word om die aanbrandsel van die bodem te
skraap (en met die sous te laat meng) tydens die opwarmproses. Teen die tyd
wat jy "deglaze", sit die sous reeds in die pan.

Dit beteken dus om die panbodem te skraap tydens die opwarmproses.
Dus... "panbodem skraap"?

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.