¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Leona

?

Dis goed om te weet ¨C ek moet bietjie navraag doen by die oorsese mense of hulle al PayFast gebruik het om te betaal.

?

Groete

?

Arina

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, October 4, 2022 16:30
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Hallo Arina

¡¯n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity.

?

Dit lyk my dus hulle kan ook ¡®werk¡¯ ¨C maar ek sal eers seker maak en dan laat weet.

?

__________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Monday, 03 October 2022 14:43
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Sover ek weet is PayFast ¡¯n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie ¨C dis ¨®f PayPal ¨®f ¡¯n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste).

?

PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ¡¯n betaling geweier nie. Onthou ¨C jy kies dollar of euro of pond as jou ¡®default payment currency¡¯. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ¡®wallet¡¯ toe gaan en die geld omskakel na dollar ¨C en dan wys dit eers as ¡®funds to withdraw¡¯. En dan het jy natuurlik ¡¯n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, October 3, 2022 14:29
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Nee, nooit van gehoor nie.

Ek gebruik al jare vir PP en het al ¡¯n slag met hulle gehaak ¨C hulle s¨º ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens s¨º waarvandaan daardie geld gekom het nie.

Ure gemors.

?

Tony

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 03 October 2022 14:09
To: [email protected]; [email protected]
Subject: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Dags¨º ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief:

?

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister n¨¢ ¡¯n Google-soektog ¡¯n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk ¨C is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my s¨º hoe julle dit vind, en of dit ¡®doeltreffend en veilig¡¯ is?

?

Intussen ¡¯n goeie week vir julle almal!

L???? : - )

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.