¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Dankie julle vir 'n baie mooi uiteensetting. Persoonlik hou en nie van die woord "medisynes" nie en vermy dit waar ek kan. Dan reken ek ook dat jy medisyne, of dan ook medikasie, wat jy per mond
By Jaco Breytenbach · #66106 ·
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Hallo Samuel Terwyl jy op die lyn is ... Kan jy seblief kyk waarom ek nie my eie navraag (en soms nie ander se navraag) kan sien nie? Dankie Lynette
By Lynette Posthumus · #66105 ·
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Ek het verder gaan soek en bevind... Rompel se verpleegsterswoordeboek s¨º dit ook: medication: medikasie, geneeswyse; toediening van 'n geneesmiddel. Die WAG s¨º dit ook: medikasie: medication. 1.
By Samuel Murray · #66104 ·
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
As gereelde proefleser van diesulke tekste is my ervaring: Sommige puriste onder die farmaseutiese vertalers verander "medisynes" altyd in "medisyne", ongeag die betekenis. Ander farma-vertalers
By Samuel Murray · #66103 ·
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Hi Monica Ek gebruik slegs medikasie of medikasies in farmaseutiese vertalings, nooit medisyne(s) nie. Ek het gevind dit werk in die meeste kontekste beter as medisyne, bv. ¡¯n middel wat voor
By Arina Wilson · #66102 ·
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Al die AWS'e sedert 1964 dui aan dat dit aanvaarbaar is om "medisyne" as enkelvoud ¨¦n meervoud te gebruik EN dat dit aanvaarbaar is om "medisynes" as meervoud te gebruik. Ek kry "medikasie" slegs in
By Samuel Murray · #66101 ·
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Dankie, Sebastian, vir nog 'n bron. Ek het ook in die WAT die volgende gekry?"Middels, preparate of mengsels vir die behandeling of voorkoming van siektes, veral deur die mond ingeneem" ... "ook,
By Monica Bosman · #66100 ·
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Hallo, almal Die AWS dui aan: medisyne, - of - s Jy's dus in die kol, Monica. Groetnis Sent from my phone
By Sebastian Pistor <pistor.sebastian@...> · #66099 ·
Taalgebruik: medisynes, meervoud
Beste Kollegas Ek het hier 'n navraag oor die gebruik van "medisynes" as meervoud in voubiljette by, wel, medisynes. In die omgang praat ons mos meer dikwels net van medisyne, enkelvoud, of dit nou
By Monica Bosman · #66098 ·
Re: FW: HELP ASB
Dankie Tony!!! Sent: Friday, March 25, 2022 2:45 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB Well, if you feel that¡¯s another week gone ¨C good riddance! ¨C then join this person,
By Hester van der Walt · #66097 ·
Re: FW: HELP ASB
Dankie, Tony, jy maak my week! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 25 March 2022 14:45 To:
By Leona Labuschagne · #66096 ·
Re: FW: HELP ASB
Well, if you feel that¡¯s another week gone ¨C good riddance! ¨C then join this person, who probably felt the same: There was a young person from Perth Who was born on the day of his birth. He was
By Tony Moen · #66095 ·
Re: FW: HELP ASB
Slim! Dankie, Stella. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 25 March 2022 14:17 To:
By Leona Labuschagne · #66094 ·
Re: FW: HELP ASB
¡®n Besonder maklike manier om di¨¦ twee woorde te onderskei is: For sure = vir seker Assure of insure = verseker From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Leona Labuschagne Sent:
By Stella · #66093 ·
Re: FW: HELP ASB
Eish, w¨¢nneer het iemand dan nou weer vir ons ¡¯n ou Vrydaggrappie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent:
By Leona Labuschagne · #66092 ·
Re: FW: HELP ASB
Dankie, Jackie, jy¡¯s ook ¡¯n liefie! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 25 March 2022 09:08
By Leona Labuschagne · #66091 ·
Re: FW: HELP ASB
Charl, jou liefie - baie dankie! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 25 March 2022 09:12 To:
By Leona Labuschagne · #66090 ·
Re: FW: HELP ASB
Hi Leona, * Virseker bestaan net as ¡¯n spelfout * Uit die WAT: vir seker Baie beslis of ongetwyfeld: Die w¨ºreld word baie droog, en net in daardie rigting sal hulle vir seker water kry (J.J. v.d.
By Charl Hattingh · #66089 ·
Re: FW: HELP ASB
Kyk bl. 226 in Skryf Afr A¨CZ (2011-uitgawe): Vir seker = dieselfde as sekerlik Verseker = iemand verseker van iets OF Eiendom verseker Virseker = gebruik slegs as jy ¡¯n spelfout benodig Jackie
By Jackie Viljoen · #66088 ·
FW: HELP ASB
Hallo Almal ¡¯n Kli?nt skryf vir my Daar is alweer ¡®n weddenskap in die PE kantoor! Ons het ¡®n taalkundige met baie ervaring nodig om te help¡­.daarom klop ons aan jou deur! Hoe sal jy die
By Leona Labuschagne · #66087 ·