¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: Social and ethics committee
Ek sou nie maatskaplike koppel nie (dis ? byvoeglike naamwoord) maar wel etiek + komitee (albei s.nw.). Dus = maatskaplike en etiekkomitee. Jackie Viljoen It's not my job, it's my passion, and it
By Jackie Viljoen · #66086 ·
Social and ethics committee
Kollegas, hoe sou julle social and ethics committee vertaal? Dis net een komitee, dus sou ek reken maatskaplike-en-etiekkomitee. Wat dink julle? Groete, Elna
By Elna Coetser <ecoetser@...> · #66085 ·
night auditor> A
Hallo Hester, Ek het net die antwoord op haar vraag gekry. Maar terwyl ek op die lyn is, weet iemand waarmee night auditor vertaal word? Dis iemand wat tussen 23:00 en 7:00 by groot hotelle se
By Lynette Posthumus · #66084 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Hallo Lynette Hierdie e-pos van jou het na die groep toe deurgekom. Maar ek het al voorheen van jou ZaLang e-posse in my junk mail gekry - het ek gesien as ek dit gaan skoonmaak het. From:
By Anita Van Zyl · #66083 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Hallo Lynette Ek kan jou sien. Kry jy die groepboodskappe, bv Anita se navraag van vanoggend? Groete <https://www.editors.org.za/> Sent: Wednesday, March 23, 2022 2:01 PM To: [email protected] Subject:
By Hester van der Walt · #66082 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Is ek nog op hierdie groep? Dankie Lynette Sent: 23 March 2022 01:12 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters? Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids
By Lynette Posthumus · #66081 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is: Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik. Ky kook my opm by jou vrae. Sterkte!
By Hester van der Walt · #66080 ·
Hoofletters of kleinletters?
Hallo almal Ek proeflees op die oomblik 'n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die
By Anita Van Zyl · #66079 ·
Re: The Hon.
Ek het nie ¡®n antwoord nie, maar dit lyk nie vir my of ek meer op die lys is nie. Sent: 18 March 2022 07:40 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. Ek ken net die vorm ¡°the
By Lynette Posthumus · #66078 ·
Re: The Hon.
En nou het ons ook sekerheid ?. Dankie!
By Minette Visagie · #66077 ·
Re: The Hon.
Dankie, Hester, ek het ook Fowler se riglyn gelees, maar het nog steeds getwyfel omdat die dokument waaraan ek werk so inkonsekwent is dat ¡®n mens later aan alles begin twyfel! Baie dankie! Groete
By Anita Van Zyl · #66076 ·
Re: The Hon.
Alida Fowler gee die volgende riglyn, waarvolgens The hoofletter is: Hon. is an abbreviation of (1) honourable, especially in parliamentary contexts (The Hon. Member for Lincoln) and as a courtesy
By Hester van der Walt · #66075 ·
Re: The Hon.
Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het! Groete Sent: Friday, March 18, 2022 7:40 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. Ek ken net die vorm ¡°the Hon(ourable)¡±
By Anita Van Zyl · #66074 ·
Re: The Hon.
Ek ken net die vorm ¡°the Hon(ourable)¡± wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. Sent: Friday, 18 March 2022
By Tony Moen · #66073 ·
The Hon.
Hallo almal Ek proeflees ¡®n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the
By Anita Van Zyl · #66072 ·
Re: Early literacy project
And so say all of us, liewe Tony! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, 16 March 2022 11:32 To:
By Leona Labuschagne · #66071 ·
Re: Early literacy project
My plesier. As oudonderwyser kom verduidelik so half outomaties¡­ Elsabe se verwysing na die AWS is natuurlik 100% korrek. Vir ons wat in die bedryf werk en gesag of redding soek, is dit presies wat
By Tony Moen · #66070 ·
Re: Early literacy project
O, baie dankie, Tony! Dit help so baie. Ek gaan dit ook uitdruk vir ingeval iemand my weer vra vir ¡®n verduidelking! Sent: Wednesday, March 16, 2022 11:13 AM To: [email protected] Subject: Re:
By Anita Van Zyl · #66069 ·
Re: Early literacy project
Thanks Tony ¨C excellent explanation. I¡¯m definitely saving this one for future use!? ___________________________ Isabel Claassen Language Consultant/Taalkonsultant 0827017922 The difference
By Isabel Claassen · #66068 ·
Re: Early literacy project
Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit s¨® stel: Early childhood education is a three-word composite. My standard example of this
By Tony Moen · #66067 ·